De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Oor offergawes as gemeentebydaes

Verwante presentaties


Presentatie over: "Oor offergawes as gemeentebydaes"— Transcript van de presentatie:

1 Oor offergawes as gemeentebydaes

2 Net toe Jesus uit die huis uitkom om verder te gaan, kom daar iemand aangehardloop. Hy val toe voor Hom op sy knieë en vra Hom: “Goeie Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” ... Jesus het na hom gekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: “Net een ding kom jy kort. Gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My!” – Markus 10:17, 23 Sistematies!

3 Oor offergawes as gemeentebydaes
Hoeveel?

4 ’n Tiende? Numeri 18:20-21 Deuteronomium 14:22-27
Die Eerste Tiende (Ma’aser rishon) – ’n graanoffer, primêr vir lewensonderhoud van die Leviete/Priesters Numeri 18:20-21 (vgl Levitikus 27:30-33) Die Tweede Tiende (Ma’aser sheni) – ’n feesmaaloffer waarin die Leviete/Priesters deel Deuteronomium 14:22-27 Die Armes Tiende (Ma’aser ani) – ’n barmhartigheidsoffer waarin Leviete, behoeftiges (vreemdelinge, wese en weduwees) deel Deuteronomium 14:28-29

5 17% p/j ’n Tiende? Ma’aser rishon 7 Ma’aser sheni 6 1 Ma’aser ani 5 2
0% 7 Ma’aser sheni 20% 6 1 20% Ma’aser ani Sabbats- jaar 10% 10% Gemiddeld: 17% p/j 10% 10% 10% 10% 5 2 20% 10% 10% 20% 10% 10% 10% 10% Landbou- siklus 4 3 20% 20%

6 20% p/j ’n Tiende? Ma’aser rishon 7 Ma’aser sheni 6 1 Ma’aser ani 5 2
30% 6 1 20% Ma’aser ani 10% Sabbats- jaar 10% 10% Gemiddeld: 20% p/j 10% 10% 10% 10% 5 2 20% 10% 10% 20% 10% 10% 10% 10% Landbou- siklus 10% 4 3 20% 30%

7 ’n Tiende? Meer as een tiendes – méér as 10% p/j
‘Belastingwetgewing’ vir Israel ná die uittog Deel van tempel-kultus, offer-sisteem van die Ou Testament; in die Nuwe Testament word dit nié gehandhaaf nie, en as wet wat in Christus vervul is, geld die “tiende”-riglyn nié vir Christene nie!

8 Hoeveel? “As tiendes die maatstaf onder die [Ou Testament] wet was, hoe kan Christene minder gee? Miskien moet ons in die lig van God se ryke seëninge oor ons in Christus opnuut oorweeg: nie wat die minste is wat ons behoort te gee nie, maar eerder hoe ons méér kan gee.” – Walter Kaiser (Leviticus) Sistematies!

9 Hoeveel? “Die standaard waartoe Paulus ons oproep, is eintlik strenger as die tradisionele tiende. As welvarende Westerse Christene eerlik sou wees oor die omvang van hulle surplus, sal hulle heelwat meer as net 10% vir Koninkrykswerk gee.” – Craig Blomberg (Neither Poverty, Nor Riches) Sistematies!

10 Hoeveel? Elke Sondag moet elkeen van julle na vermoë tuis iets opsy sit en dit opspaar, sodat die geld-insameling nie eers plaasvind as ek kom nie. – 1 Korintiërs 16:2 Dus: proporsioneel – volgens jou vermoë, soveel soos jy kán gee

11 Hoeveel? Al was hulle [die gemeentes van Masedonië] swaar beproef deur verdrukking, hulle blydskap was oorvloedig; en al was hulle baie arm, hulle was ryk in hulle oorvloedige vrygewigheid. Ek verseker julle hulle het na vermoë, ja, bo vermoë, bygedra. – 2 Korintiërs 8:2-3 Dus: oorvloedig vrygewig, selfs opofferend – soms méér as wat jy dink jy kan

12 Hoeveel? Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. – 2 Korintiërs 9:7 Dus: soos jy die saak met die Here uitgemaak het, en dit jou in jou hart voorgeneem het Sistematies!

13 Hoeveel? “Die [Ou Testamentiese] wet vereis dat gelowiges ’n persentasie van hul opbrengs sal gee. Maar die Gees van God maak ons [as Christene] een honderd persent God se eiendom, mét alles wat ons besit. Álles is Syne! En ons is Sy rentmeesters, wat aan Hom verantwoording moet doen vir elke sent wat ons spandeer.” – Hans Brandenburg (Die Kleinen Propheten II) Sistematies!

14 Oor offergawes as gemeentebydaes
Wanneer?

15 Wanneer? Dus: weekliks – sistematies, gereeld
Elke Sondag moet elkeen van julle na vermoë tuis iets opsy sit en dit opspaar, sodat die geld-insameling nie eers plaasvind as ek kom nie. – 1 Korintiërs 16:2 Dus: weekliks – sistematies, gereeld Sistematies!

16 Oor offergawes as gemeentebydaes
Waar?

17 Waar? As ons vir julle die geestelike saad gesaai het, is dit dan te veel gevra as ons van julle die stoflike lewensonderhoud sou inoes? So het die Here ook bepaal dat dié wat die evangelie verkondig, hulle lewensonderhoud uit die verkondiging van die evangelie moet ontvang. – 1 Korintiërs 9:11, 14 Dus: die gemeente waar jy verbind is om te voorsien in die lewensonderhoud van kerklike amptenare in voltydse bediening Sistematies!

18 Waar? Dus: waar jy ’n verbintenis tot bediening deel
Ek was baie bly dat julle na so 'n lang tyd weer gewys het dat julle nog aan my dink. Nie dat julle my ooit vergeet het nie, julle het net nie die kans gehad om iets te doen nie. Nietemin het julle goed gedoen deur my in my moeilike omstandighede by te staan. Julle in Filippi weet ook dat in die begin van my evangelieprediking, na my vertrek uit Masedonië, geen enkele gemeente behalwe julle 'n aandeel gehad het aan my rekening van inkomste en uitgawe nie. Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur. – Filippense 8:10, 14-16 Dus: waar jy ’n verbintenis tot bediening deel Sistematies!

19 Oor offergawes as gemeentebydaes
Hoe?

20 Hoe? Dus: vrywillig – omdat jy wíl
Uit eie beweging het hulle (die gelowiges van Masedoenië) by ons daarop aangedring om te mag deel in die liefdeswerk van hulpverlening aan die gelowiges in Judea. – 2 Korintiërs 8:4 Dus: vrywillig – omdat jy wíl Sistematies!

21 Hoe? Eintlik is dit oorbodig dat ek aan julle skrywe oor die hulpverlening aan die gelowiges in Judea. Ek weet dat julle graag wil help, en ek het al by die Masedoniërs met lof oor julle gepraat. “Agaje,” het ek gesê, “is al 'n jaar lank reg om te help.” Julle ywer het ook die meeste ander aangespoor. – 2 Korintiërs 9:1-2 Dus: vrywillig, intensioneel – met die bedoeling om te help waar behoefte is Sistematies!

22 Hoe? Dus: dankbaar, blymoedig
Daarom het ek dit noodsaaklik geag om die broers aan te spoor om vooruit na julle toe te gaan. Hulle moet die dankoffer wat julle vroeër beloof het, vooraf in orde bring. Dan sal dit daar gereed wees as 'n werklike offer van dankbaarheid, en nie as iets wat afgepers is nie. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. – 2 Korintiërs 9:5,7 Dus: dankbaar, blymoedig Sistematies!

23 Oor offergawes as gemeentebydaes
Waarom?

24 Waarom? ... het ons dan nie reg op lewensonderhoud nie? As ons vir julle die geestelike saad gesaai het, is dit dan te veel gevra as ons van julle die stoflike lewens-onderhoud sou inoes? Weet julle nie dat dié wat tempeldiens verrig, uit die tempel lewe, en dat dié wat die altaar bedien, uit die offers hulle deel ontvang nie? So het die Here ook bepaal dat dié wat die evangelie verkondig, hulle lewens-onderhoud uit die verkondiging van die evangelie moet ontvang. – 1 Korintiërs 9:4, 11, 13-14 Dus: as lewensonderhoud vir kerklike amptenare in voltydse bediening Sistematies!

25 Waarom? Dus: om in bedieningsbehoeftes te help voorsien
Nietemin het julle goed gedoen deur my in my moeilike omstandighede by te staan. Julle in Filippi weet ook dat in die begin van my evangelie-prediking, na my vertrek uit Masedonië, geen enkele gemeente behalwe julle 'n aandeel gehad het aan my rekening van inkomste en uitgawe nie. Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur. – Filippense 8:10, 14-16 Dus: om in bedieningsbehoeftes te help voorsien Sistematies!

26 Waarom? Dus: as aansporing / voorbeeld vir ander
Ek weet dat julle graag wil help, en ek het al by die Masedoniërs met lof oor julle gepraat. “Agaje,” het ek gesê, “is al 'n jaar lank reg om te help.” Julle ywer het ook die meeste ander aangespoor. – 2 Korintiërs 8:4-5 Dus: as aansporing / voorbeeld vir ander Sistematies!

27 Waarom? En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk. – 1 Korintiërs 16:2 Dus: God gee vir ons, sodat ons weer kan wéggee; ons ontvang om te géé Sistematies!

28 Waarom? Dus: as ’n offer, uit dankbaarbaarheid
Daarom het ek dit noodsaaklik geag om die broers aan te spoor om vooruit na julle toe te gaan. Hulle moet die dankoffer wat julle vroeër beloof het, vooraf in orde bring. Dan sal dit daar gereed wees as 'n werklike offer van dankbaarheid, en nie as iets wat afgepers is nie. – 2 Korintiërs 9:5 Dus: as ’n offer, uit dankbaarbaarheid Sistematies!

29 Waarom? “Ons gemeentebydraes is nie opsioneel nie, en dit behoort nie af te hang van ons persoonlike giere of gevoelens nie... Die basis vir ons offergawes behoort ons liefde en toewyding aan God te wees, uit dankbaarheid vir Sy onberekenbare Gawe aan ons.” – John MacArthur (Hebrews) Sistematies!

30 Waarom? Dus: as offer wat vir God vreugde gee
Maar ek het alles ontvang en ek het meer as genoeg. Noudat ek van Epafroditos ontvang het wat julle (die gemeente in Filippi) gestuur het, het ek alles wat ek nodig het. Julle gawe is voor God 'n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig. – Filippense 4:18 Dus: as offer wat vir God vreugde gee Sistematies!

31 Waarom? Aangesien julle alles in oorvloed het… wees dan ook in hierdie liefdeswerk oorvloedig. Ek gee nie 'n opdrag nie, maar ek wys julle op die ywer van ander om daardeur die opregtheid van julle liefde te toets. Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word. – 2 Korintiërs 8:7-9 Dus: as liefdesbetoon, met Christus se self-opofferende liefde as voorbeeld Sistematies!

32 Waarom? Uit eie beweging het hulle by ons daarop aangedring om te mag deel in die liefdeswerk van hulpverlening aan die gelowiges in Judea. Dit was meer as wat ons verwag het, want eers het hulle hulleself aan die Here gegee en toe aan ons. Dit is soos God dit wil. – 2 Korintiërs 8:4-5 Dus: uit liefde vir ander, omdat jy – en alles wat jy het – aan God behoort Sistematies!

33 Waarom? “Op die ou einde, gaan gehoorsaamheid rondom dankoffers gewoon oor ons verhouding met die Vader. Christene behoort gewillig te wees om alles te gee wat die Here mag vra, of dit een persent is, vyf persent, tien persent of honderd persent. Hy vra radikale gehoorsaamheid aan Sy leiding.” – Andreas Köstenberger (A Biblical Model for Giving) Sistematies!

34 Waarom? Dus: uit gehoorsaamheid aan Christus
Net toe Jesus uit die huis uitkom om verder te gaan, kom daar iemand aangehardloop. Hy val toe voor Hom op sy knieë en vra Hom: “Goeie Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” ... Jesus het na hom gekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: “Net een ding kom jy kort. Gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My!” – Markus 10:17, 23 Dus: uit gehoorsaamheid aan Christus Sistematies!

35 “In ’n Christen se lewe is daar drie bekerings: die bekering van die kop, die bekering van die hart, en die bekering van die beursie. Die laaste is die teken van opregte bekering, en dit is ook die moeilikste.” – Martin Luther Sistematies!

36


Download ppt "Oor offergawes as gemeentebydaes"

Verwante presentaties


Ads door Google