De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Sondag, 21 Oktober 2018 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: ‘Auto-pilot’: Ja of Nee? Teks: Psalm 139:3; 1 Tess 4:13-18 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2

3 Vrede vir jou…

4

5

6 ‘Autopilot- geloof’: ja of nee?

7 U sien dwarsdeur my; U ken my; U omsluit my van alle kante; U neem my in besit; U het my gevorm; U het my al gesien toe ek nog ongebore was; U ken my gedagtes, my woorde.

8 God sien dwarsdeur jou; Hy ken jou; Hy omsluit jou van alle kante; Hy neem jou in besit; Hy het jou gevorm; Hy het jou al gesien toe jy nog ongebore was; Hy ken jou gedagtes, jou woorde.

9 God se teenwoordigheid vra gehoorsaamheid…

10 Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad! - Psalm 139:23-24

11 “Of ek reis en of ek oorbly, U behaal dit, U is met al my paaie goed bekend.”
“Of ek reis en of ek oorbly, U behaal dit, U is met al my paaie ‘Godbekend’.”

12 Ons lewe is nie op ‘autopilot’ nie…

13 Sy/haar strepie is getrek…

14 Die dood is seker… Ongeag hoe en wanneer, ons sukkel
om die dood van ‘n geliefde te verwerk

15 Juis omdat daar hierdie misterie oor die dood is moet ons elke dag leef asof dit ons laaste dag is. Dit beteken nie om mal te gaan en roekeloos lewe nie. Dit beteken om in verhouding met die Here te leef.

16

17 Die dood en opmerkings soos ‘n persoon se strepie wat getrek is, los ‘n merk. Daarom moet ons met perspektief na die dood kyk. Charles Spurgeon het gesê: ‘Met die geboorte begin ons te sterf. Die dood is die einde van die sterfproses. Dit is nie die einde van jou lewe nie.’

18 Hoekom is daar iets soos die dood?

19 Gen 2- God het ‘n perfekte hemel en aardegeskep; Hy het volmaaktheid geskep. Hy skep die mens
Van al die bome kan julle eet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad mag julle nie eet nie, want dan sal julle sekerlik sterf

20 Die loon vir sonde is die dood (Rom. 6:23)
Wedergeboorte = water & Gees

21 God het die mens weggestuur uit die
‘ Toe het die Here God gesê: “Die mens het nou soos een van Ons geword deurdat hy alles kan ken. As hy nou maar net nie sy hand uitsteek en die vrug van die boom van die lewe vat en daarvan eet en altyd bly lewe nie.” God het die mens weggestuur uit die tuin om toegang tot die boom van die lewe te bewaak…

22 “ Ons wil hê , broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie. Ons glo immers dat Jesus gesterwe maar ook opgestaan het.

23 Net so glo ons ook dat God saam met Jesus die ontslapenes wat in Hom geglo het, na Hom toe sal neem. Dit sê ons vir julle op grond van wat die Here gesê het: Ons wat bly lewe tot met die wederkoms van die Here, sal die ontslapenes hoegenaamd nie voor wees nie.

24 Wanneer die bevel gegee word en die stem van die aartsengel en die trompet van God weerklink, sal die Here Self uit die hemel neerdaal. Allereers sal die wat in Christus gesterf het, uit die doop opstaan, daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle op die wolke weggevoer word, die lug in, die Here tegemoet. En so sal ons altyd by die Here wees. Troos mekaar dan met hierdie woorde.” (1 Tess. 4:13-18)

25 Die dood is ‘n deurweg na die ewigheid…

26 Die dood is nie die plek waar die duiwel wen nie, dit is juis waar die duiwel oorwin word.

27 “‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat julle lewe kan hê en dit in oorvloed.”
- Johannes 10:10

28 “Autopilot- geloof”… Nee…

29

30 Dankoffers Dankgebed

31 Ontvang die Here se seën…

32 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?"

Verwante presentaties


Ads door Google