De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens!"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens!
Datum: 7 Oktober 2018 Tema: Lewe met integriteit Teks: Matteus 16:26 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 GEBED

3 Vrede vir jou…

4

5

6 INTEGRITEIT

7 Wat beteken integriteit
vir jou?

8 Integriteit = “Practice what you preach”
Integriteit is meer as om altyd die waarheid te praat. Dit is om te doen dit wat jy sê jy gaan doen… Integriteit = “Practice what you preach” Integriteit is om goed te wees as niemand jou dop hou nie

9 Jy is nie ‘n tweegesig nie
Die woord integriteit beteken ‘Heelheid’. Om integriteit te hê, of om iemand met integriteit te wees, beteken jy is ‘n persoon uit ‘een stuk’. Jy is en en opreg en eerlik. What you see is what you get Jy is nie ‘n tweegesig nie

10 Ander kan op jou woord staat maak
Jy dra nie ‘n masker nie Jou ja is jou ja en jou nee is jou nee Ander kan op jou woord staat maak

11 Die teenoorgestelde van integriteit:
Onegtheid; oneerlikheid; skynheiligheid; magsbeheptheid; korrupsie; leuens, manipulasie, omkoopbaarheid ens; Dit wat jy sê kom nie ooreen met dit wat jy doen nie.

12 Teenstrydighede… Gesinstyd is vir my baie belangrik! Tog…
My Godsdiens is vir my baie belangrik! Tog… Gesinstyd is vir my baie belangrik! Tog…

13 Hoe lyk jou integriteit voor God?
Doen jy wat jy sê jy gaan doen? Is jou ja jou ja en jou nee jou nee? Staan jy op vir die waarheid of bly jy maar eerder stil ter wille van die vrede? Raak jy dalk soms hoogmoedig en stel jouself bo ander?

14 Ruggraatloos Ruggraat

15 Eienskappe van integriteit:
Egtheid, opregtheid, eerlikheid, staatmaker, hulpvaardig, omgee, liefde, vertroue, deursigtigheid, regverdigheid

16 “Want wat help dit as ‘n mens die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel?” - Matteus 16:26 -

17 IS JY OPREG TEENOOR JOUSELF?

18 “Laat ons vir onsself uitmaak wat reg is en onder mekaar uitvind wat goed is.” (Job 34:4)

19 Wat is die 10 belangrikste dinge
HUISWERK: Wat is die 10 belangrikste dinge in my lewe???

20 Voorbeelde van opregtheid in die Bybel:
Josef wat weier om vir Potifar se vrou se verleiding te val ( Gen. 39:7) (Ongeag…) Josef maak nie in die openbaar vir Maria tot skande nie (Matt 1:9) Ongeag…

21 Hoe lyk jou integriteit skaal?
Elkeen van ons besluit self waarvoor ons onthou wil word, wat ons nalatenskap gaan wees… Hoe lyk jou integriteit skaal?

22

23 Waarvoor vra ons eerste in ons gebed
Waarvoor vra ons eerste in ons gebed? Vir die Here om ons te help om opreg te lewe sodat ons ‘n beeld van Hom kan wees, of vir dit wat ons vir onsself nodig het?

24 GEBED

25 Dankoffers Dankgebed

26 Ontvang die Here se seën

27


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens!"

Verwante presentaties


Ads door Google