De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
As ʼn stabiele en welgestelde land met seldsame vryhede vir hierdie streek, blyk die VAE meer ‘oop’ as wat dit werklik is. Christene staar baie druk vanaf die regering en hulle bure in die gesig. Die Christengemeenskap wat van oorsee af kom om te werk, ervaar ʼn beperkte mate van vervolging, terwyl diegene wat Islam versaak, intense vervolging ervaar. Kerke word beperk in hul aktiwiteite en word onderwerp aan druk vanaf regeringsvlak.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Loof die Here dat alhoewel daar wette in plek is wat geloofsvryheid inperk, mense steeds hul eie besluite kan neem t.o.v. hul geloof. Bid dat Christene sal aanhou om hul naastes lief te hê te midde van vervolging. Bid dat gemeenskappe meer ontvanklik sal wees teenoor Christene.


Download ppt "DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google