De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir."— Transcript van de presentatie:

1

2

3

4

5 Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir jou eie hartseer?

6 Wat jou sal help om iemand:
CLF bied papiersendelinge Wat jou sal help om iemand: te bemoedig; met die Woord te bedien; of nader aan die Here te lei.

7 Wat doen CLF? CLF se droom is om die Boodskap van die Bybel aan almal te verkondig, in hul eie taal. God is getrou en Hy maak daagliks mense se harte oop om ons droom te ondersteun. Ons loof Hom vir dit!

8 Uitreike Een miljoen Bybels-projek:
Verspreiding by Three Sisters Centre op die Kaapse Vlakte

9 Ouma Johnson in Mbekweni se dagsorgkindertjies ontvang Bybels

10 Ons skrywers

11 Piet Meiring Teoloog, skrywer en leierfiguur Professor in Teologie
Het gedien op Waarheids- en Versoeningskommissie Bied internasionaal werkswinkels en lesings oor versoening aan

12 Christina Landman Professor in Teologie
Verbonde aan die Navorsingsinstituut vir Teologie en Religie aan die Universiteit van Suid-Afrika Predikant in die Verenigende Gereformeerde Kerk (voorheen die NG Kerk in Afrika) Aktuaris van die VGKSA se Noordelike Sinode

13 Susan Goosen Bekende skrywer, opvoedkundige en ma van drie
Outeur van die die Vertel, Vertel!-reeks en Vertel my meer Bybelverhale Susan is maar een van vele talentvolle skrywers wat ’n verskil in baie mense se lewens maak as gevolg van hul betrokkenheid by CLF.

14 CLF se Pamfletbediening

15 Sedert 1957 bedien CLF die verskillende taal en bevolkings-groepe van Suid-Afrika met pamflette in verskeie tale oor verskillende temas. Evangelisasie Geestelike groei Drank- en dwelmafhanklikheid Depressie, hoop, troos MIV/VIGS Geloofsgroei vir kinders Mishandeling Gemeentetoerusting

16 CLF se lektuur bring hoop waar daar nie meer hoop is nie...

17 CLF se lektuur is baie keer die enigste
Christelike leesstof tot mense se beskikking

18 Waar kan jy CLF se lektuur gebruik?

19 In jou eie huis, met jou kinders en kleinkinders en hul maatjies;

20 By die dagsorg en skool;

21 Onder plaaswerkers;

22 Met evangelisasie en uitreike

23

24 Wat beteken Een Miljoen Bybels vir kinders?
Die Een miljoen Bybels vir een miljoen kinders-projek is ’n droom van Christelike Lektuurfonds om kinders van SA met Bybels te seën, in hulle moedertaal.

25 Een miljoen Bybels aan een miljoen kinders te versprei
Help CLF om Een miljoen Bybels aan een miljoen kinders te versprei Leer kinders die inhoud van die Bybel om dit van toepassing op hulle lewens te maak om hulle geloof prakties te leef om waardes te vestig wat die leiers van môre moreel toerus

26 God se kinders Verhale uit die Bybel
56 Bybelverhale pragtig geïllustreer deur illustreerders van regoor die wêreld wat dit ’n multi-kulturele aanslag gee. Vir kinders 4 – 10 jaar. Beskikbaar in sewe tale. Slegs R79.95 elk of R120 vir 2

27 Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Slegs R79.95 elk of R120 vir 2 Beskikbaar in Afrikaans en Engels. Vir kinders 8 – 12 jaar.

28 Hoe kan jy help? Besoek www.clf.co.za R120 = 2 Bybels
Koop ’n Bybel vir iemand na aan jou en skenk een aan ’n minderbevoorregte kind. Sal dit nie wonderlik wees as elke kind in Suid-Afrika hul eie Kinderbybel in hul eie taal het nie? Besoek

29 Geloofsvorming by kinders
Vir kinders jaar ’n Helder prentjie van die gebeure word Skrifgetrou in die gedagtes van die luisteraars geteken Aanbeveel vir Sondagskool, jeugbediening, geloofsvorming en selfs geloofsonderrig in gesinne. Slegs R60 per boek Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Sotho en Zoeloe, Tswana en Xhosa Fokus op luister en weergee van die Skrif

30 ONTHOU HIERDIE 4 B’s BID BEDIEN BORG BEMAKING
CLF se pamfletbediening het jou gebede nodig. BEDIEN Jy kan ook menselewens met CLF se pamflette verander. BORG Finansiële ondersteuning help om meer papiersendelinge uit te stuur. BEMAKING Gee ’n geskenk wat aanhou gee d.m.v ’n testamentêre bemaking.

31 ONDERSTEUN ASB DIE VOLGENDE:

32 Vir meer inligting besoek
(Musiek: Neil Buchner -


Download ppt "Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir."

Verwante presentaties


Ads door Google