De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 37 van 2017 Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Milan Loots – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Engela Vermeulen vir volle genesing Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Oom Harry Vorster vir genesing Bid asb vir Ruan van Zyl vir spoedige herstel Bid asb vir Christihan Barnard vir spoedige herstel na ongeluk Bid asb vir Dirk van Schalkwyk vir spoedige herstel Dank Gebede 10 10 September 2 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 7 7 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Die Here se soort sukses God verstaan sukses anders as ons. Hy meet dit aan my liefde vir Hom en vir ander. Hoe ek ander mense sien en hulle behandel is ’n belangrike merker vir my eie sukses in God se oë. Prakties beteken dit die volgende: My sukses is nooit gelyk aan jou mislukking nie. Jou mislukking is nooit my oorwinning nie. Ek is regtig bly wanneer jy sukses beleef omdat ek altyd die beste van jou glo en hoop soos wat 1 Korintiërs 13 leer. Nooit wen ek ten koste van jou nie, maar altyd saam met jou. Nooit dwing ek myself tot bo-op jou skouers nie. Maar ek maak graag plek vir jou op my eie skouers! Ek vergelyk nooit my beste met jou swakste nie. Ek kan dalk een of twee dinge doen wat jy nog nie baasgeraak het nie. Maar ek vergelyk dit nooit met jou tekorte op hierdie terrein nie. Ek weet God hou nie van sulke vergelykings nie. Wie ek is en wat ek reg doen is slegs aan Sy genade te danke. Dit geld ook van jou. Daarom staak ek alle onbillike vergelykings met jou. Ek gee erkenning vir die mooi dinge wat ek in jou lewe raaksien. Ek is nie ’n fynkenner van alles wat verkeerd is met jou nie, maar ’n connoisseur van God se genadewerke. Daarom gee ek graag erkenning hiervoor. Nee, ek smeer nie heuning om jou mond nie, maar bou jou op deur te praat wanneer dat die vrugte raaksien wat God in jou lewe laat vorm aanneem. Ook praat ek tussen ander mense mooi oor jou, soos wat die Nuwe Testament my leer. So wen jy en ek saam tot eer van God. So gebeur sukses op ons speelveld. Gedagte vd week ???? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 10 Sep 2017 Spesiale diens NG Kerk 15 Sep 2017 Golf dag Heron Banks 05 Nov 2017 Gemeentefees NG Kerk 12 Nov 2017 Kerssangdiens NG Kerk deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September"

Verwante presentaties


Ads door Google