De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika"— Transcript van de presentatie:

1 Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Begelei elke nuwe generasie na ’n nuwe lewenstyl in Christus Skep Lewensvernuwende ervarings vir jongmense deur ’n verskeidenheid programme en projekte

2 Programme en projekte Mission Expeditions (Diensjaar)
Leierskapsontwikkeling Deernisprogramme Avontuurbediening Skolewerk Kampe Uitreike Reach4Life Vakansiedienswerk Gemeenskap-spanne Bybelstudies en ander publikasies Extreme Life Lewensoriëntering-programme

3 Die VCSV se Leierskap-projek vir 2008

4 Leierskapsontwikkeling - die behoefte …
om Christen-jongmense toe te rus om geestelik leiding te neem en om jeugleiers vanuit ’n Bybelse waardestelsel met leierskapsvaardighede toe te rus om op verskillende terreine van die lewe binne hulle portuurgroep ’n positiewe verskil te maak

5 Leierskapsontwikkeling - projekfokus …
die geestelike toerusting van jong Christen-leiers die holistiese ontwikkeling van jong leiers

6 Leierskapsontwikkeling - geestelike toerusting …
die opstel en verfyning van leierskap-materiaal vir kleingroepleiers in die Reach4Life-projek die opleiding en toerusting van hierdie kleingroepleiers die opleiding van vakansiediensleiers en kleingroepleiers wat by kampe help

7 Leierskapsontwikkeling - leierskapsvaardighede
die verfyning en bywerk van ’n leierskaps-kursus vir leerders die toerusting en opleiding van die Verteen-woordigende Rade van Leerders van skole ’n leierskapsontwikkelingskursus as sertifikaat-taak vir gr leerders by ons buitelugsentra

8 Leierskapsontwikkeling - opleiding vir opleiers
’n reeks opleidingsgeleenthede vir opleiers (personeel, MXP- en gemeenskapsjaarspan-lede, onderwysers, jeugleiers en ander vrywilligers)

9 Dankie vir julle ondersteuning
Ons sê by voorbaat opreg dankie vir julle ondersteuning van hierdie projek. Mag die Here julle gemeente ryklik seën. Bid saam met ons dat God deur sy Gees jong leiers in Suid-Afrika sal roep en toerus.


Download ppt "Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika"

Verwante presentaties


Ads door Google