De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk in China ervaar verskeie uitdagings onder meer ʼn tekort aan opgeleide leiers, groeiende materialisme en verstedeliking. Die lewe vir Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond in die Moslem-minderheidsstaat Xinjiang, is baie moeilik. Verder neem die druk en geweld in Tibet ook toe. Christene met ʼn Moslem- of Tibettaanse Boeddhistiese agtergrond ervaar sterk teenkanting vanaf die regering, hulle families en gemeenskappe. Hulle is dikwels geïsoleerd en het ʼn behoefte aan samesyn.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Chinese kerke die nodige hulpbronne en bybelse leierskap sal ontvang om hul groeiende gemeentes te ondersteun. Bid dat die Christene vanuit ʼn Moslem- en Tibettaanse agtergrond vertroosting en krag sal vind in samesyn. Bid dat die Kommunistiese owerhede die waarde van hul Christenbevolking sal erken en aanvaar.


Download ppt "DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google