De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld."— Transcript van de presentatie:

1

2 Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
THE 38ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld. Talle kerkgeboue het al toegemaak. Die wet bepaal dat ʼn kerk slegs mag funksioneer as hulle ten minste 90 lidmate het, asook die toestemming van 60 nie-Christen bure en die goedkeuring van die regeringshoof. Selfs dan word hul goedkeuring, en ook nie hul veiligheid, gewaarborg nie.

3 Bid dat bekeerlinge, Moslems vir Christus sal bereik.
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid vir godsdienstige verdraagsaamheid in die lig van toenemende Islamitiese ekstremisme in Indonesië. Bid dat bekeerlinge, Moslems vir Christus sal bereik. Bid vir Christenkinders wat diskriminasie in skole ervaar, dat hulle op God sal vertou vir hul toekoms.


Download ppt "Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld."

Verwante presentaties


Ads door Google