De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Oor die afgelope paar jaar het die Kerk in die Comore meer begin uitreik na ongelowiges. Dit het sy uitdagings siende die regering Christene aan bande lê om te evangeliseer. Talle Christene word gedwing om in die geheim byeen te kom, omdat dit gevaarlik is om kerkgeboue op te rig of openlik byeen te kom. Om ʼn Bybel te besit is ook gevaarlik– om nie eens te praat van versprei nie. Daar is ʼn stygende teenwoordigheid van Islamitiese ekstremiste in die Comore.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat Christenouers hul kinders volgens die waarheid van God se Woord sal grootmaak. Bid dat die huiskerke in die Comore sal floreer. Bid dat gelowiges beskerm sal word en dat hulle vrylik sal kan evangeliseer. Bid dat politiese leiers die sake van gelowiges met wysheid en barmhartigheid sal behartig. Bid ook dat hierdie leiers tot bekering sal kom en hul invloed sal gebruik om hierdie nasie tot eer van die Here te verander.


Download ppt "DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google