De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg."— Transcript van de presentatie:

1

2 Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Afganistan is ʼn Moslemland. Meer as 40% van die land word beheer deur die Islamitiese Staat en die Taliban. Die enigste plaaslike Christene, is bekeerlinge. Nuwe Christene word beskou as waansinnig omdat hulle Islam verlaat. As hulle nie Christenskap versaak nie, kan hulle in ʼn psigiatriese hospitaal opgeneem word, geslaan word of hul huise verwoes word. Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.

3 Bid vir vryheid om Jesus in hierdie land te kan dien.
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid vir geheime gelowiges, dat hulle bemoedig sal wees om hul geloof uit te leef en die Evangelie te deel, ongeag van die prys daaraan verbonde. Bid dat die Here die geheime gelowiges in Afganistan sal help om vrees te oorkom, namate die intensiteit van die geweld toeneem. Bid dat hulle die vertroosting en vrede van die Here sal ervaar. Bid vir vryheid om Jesus in hierdie land te kan dien.


Download ppt "Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg."

Verwante presentaties


Ads door Google