De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied."— Transcript van de presentatie:

1

2 Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
THE 39ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied. In die suide word Christene geteister deur diegene met stam- oortuigings. In gebiede met ʼn hoë dwelmhandel, word Christene gewelddadig teengestaan. Kerke, veral díe wat die Evangelie met dwelmverslaafdes deel, word deur bendes geteiken weens die impak wat dit op hul kriminele bedrywighede het.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir verandering, geregtigheid en gelykheid in ʼn land wat bekend is vir georganiseerde misdaad en dwelmkartels.  Bid dat God sal voorsien aan gelowiges wat verban en toegang tot basiese behoeftes geweier word. Bid dat gelowiges misdadigers en dwelmsbase sal bereik met die Evangelie van Christus.


Download ppt "Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied."

Verwante presentaties


Ads door Google