De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar."— Transcript van de presentatie:

1

2 Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
DIE #5 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar. Islamitiese ekstremiste val kerke aan – met toenemende aanvalle tydens godsdienstige vakansiedae soos Paasfees en Kersfees. Christene word ontvoer, gedwing om met Moslems te trou, en word selfs doodgemaak vir hulle geloof. Baie word gedwing om weg te kruip. Die regering raak gewoonlik nie betrokke nie.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Christene in Pakistan diegene wat hulle vervolg, sal kan liefhê en vergewe. Bid vir bekeerlinge vanaf Islam in Pakistan – dat hulle nie bang sal wees vir die prys om Jesus te volg nie. Bid vir Christenvroue in Pakistan wat getroud is met Moslem- mans. Bid dat hulle hul gesinne na Christus toe sal lei.  


Download ppt "Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar."

Verwante presentaties


Ads door Google