De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk in Egipte is konstant onder druk. Die Islamitiese Staat het Egipte as hul volgende teiken bestempel en val kerke gereeld aan. Aanvalle vind veral plaas tydens godsdienstige feesvieringe soos Paasfees en Kersfees. Gelowiges ervaar diskriminasie deur hul gemeenskappe, hul grond word gesteel en onteien, en daar is wetgewing wat deur die staat afgedwing word om Christene te onderdruk.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat nuwe Christenbekeerlinge die Here se barmhartigheid sal ervaar wanneer hulle deur hul families verwerp word, omdat hulle Islam versaak. Bid dat die Here Homself aan die leiers van Islamitiese ekstremistiese groepe sal openbaar. Bid dat Jesus hulle sal help om te sien dat Hy waarlik die enigste Weg is. Bid dat Christene wat diskriminasie ervaar, daarin sal volhard om hul vertroue en hoop in alle omstandighede in die Here te plaas.


Download ppt "DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google