De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gedagtenis maaltyd.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gedagtenis maaltyd."— Transcript van de presentatie:

1 gedagtenis maaltyd

2 rus nuut

3 genade liefde

4 Laat die Gees jou in verwondering laat oor die kruis.
Gebruik al jou sintuie om na te dink oor die simboliek van die nagmaal in jou lewe. Luister, kyk, ruik, neem en proe… Laat die Gees jou in verwondering laat oor die kruis.

5 En terwyl hulle eet, het Jesus brood geneem en die seën gevra
En terwyl hulle eet, het Jesus brood geneem en die seën gevra. Daarna het Hy dit gebreek en vir sy dissipels gegee met die woorde: “Neem, eet; dit is my liggaam.”

6 Toe neem Hy 'n beker, en nadat Hy die dankgebed uitgespreek het, gee Hy dit vir hulle en sê: “Drink almal daaruit, want dit is my bloed, die bloed waardeur die verbond beseël word en wat vir baie vergiet word tot vergewing van sondes.

7 vreugde fees

8 vreugde dankie

9 lof oorwin

10 (Hou) die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof
(Hou) die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God. Heb 12:2

11 Dink na oor die dinge waarvoor jy dankbaar is en waaroor jy fees kan vier. Sê vir Jesus dankie vir wat Hy vir jou skenk en loof Hom vir wie Hy is.

12 gemeenskap maaltyd

13 eenheid vergewe

14 omgee aanvaar

15 “omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die brood” 1 Kor 10:17

16 Vir wie moet jy vergewe? Aan watter verhoudings moet jy werk in jou gesin? By die werk? In jou vriendekring? Ander rasse of groepe? En by die kerk… Bid hieroor en word gevul met Jesus se liefde.

17 Koninkryk maaltyd

18 hoop medelye

19 gestuur diens

20 Die Gees van die Here my God het oor my gekom; die Here het my gesalf om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is. Jes 61:1

21 Waarvoor moet jou hart breek
Waarvoor moet jou hart breek? Watter nood naby aan jou bring Jesus onder jou aandag? Watter nood verder weg spreek jou aan? Bid hiervoor. Vra God om jou te gebruik en te stuur…


Download ppt "Gedagtenis maaltyd."

Verwante presentaties


Ads door Google