De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013

Verwante presentaties


Presentatie over: "Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013"— Transcript van de presentatie:

1 Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
12 Februarie 2013

2 Agenda Principal Primary 2006-2013 Nuwe Funksies:
Debietorders Debiteure notas Projek kwitansies Effektiewe Finansies-kantoor Waarheen is ons oppad?

3 Debietorders Ons vennoot in die proses: Waarom Debietorders?
Jy is in beheer van jou debiteur se tjekboek! Gemiddeld 6% Slegte skulde vs 19% op tradisionele metodes Ons vennoot in die proses:

4 Debietorders (vervolg)
Huidige Tariefstrukture en proses: Vanaf R4.40 – R9.00 / transaksie 14 dae “Retainers” – bemoeilik rekonsiliasies Eksterne programme moet gebruik word Nuwe Tariefstruktuur en proses: Principal Primary/Stratcol -> R125 / maand + R3.25 per transaksie 100 Debietorders - >R4.50 per transaksie 200 Debietorders -> R3.87 per transaksie Die hou-op-sukkel manier!

5 Debietorders (vervolg)
Nuwe Principal Primary Metode: Meer effektief met ‘n direkte integrasie Weierings en nie-betalings is 100% geoutomatiseerd SMS kennisgewings: Aand voor die tyd (ingesluit by kostes) Sodra nie-betaling plaasvind (opsioneel) ACB asook NAEDO* *NAEDO is ‘n debietorder metode waar u ‘n bankrekening kan pols vir n gespesifiseerde aantal dae en sodra daar fondse beskikbaar raak, sal die skool betaling ontvang. Demonstrasie Proses vorentoe: 1. Kry Statcol kontrak dokument 2. Stuur terug aan Stratcol - 3. Stuur terug aan PP -

6 Debiteure Notas Per Familie en Rekenpligtige Kommunikasie metode
Tipe notas: Teks notas Belofte om te betaal Integrasie met SMS stelsel Integrasie met kwitansies Take: Beloftes om te betaal vir die volgende paar dae Beloftes wat nie nagekom is nie Toekoms: Druk notas op Rekeningstaat Koppel beloftes om te betaal direk aan die debiteure-rekening Oorhandigings en Debiteure-invorderingstelsel Demonstrasie

7 Projek kwitansies Wie het betaal en wie nie?
Outomatiese rekonsiliasie van alle leerders wat aan projekte gekoppel is Bepaal totale projek begroting Koppelings per: Leerder Graad Registerklas Eenvoudige rapportering Demonstrasie

8 Effektiewe Finansies-kantoor
Hulpverlening met rekonsiliasie en afsluiting van u vorige Finansiële State Salarisdiens IRP5 Rekonsiliasies U belastingvorm!

9 Waarheen is ons oppad? Konstante ontwikkeling
“Browser independence” Tablet/Slimfoon werking Prosesse herontwerp met beter tegnologie (bv. 6 stappe kind) Onderhandelings om prosesse en papierwerk te verminder tussen skole en departemente Volgende Finansies verbeteringe: Voorraadstelsel (Einde April 2013) Krediteure / Aankoopbestuurstelsel (Einde April 2013) Debiteure-invordering (Gereed vir 2014) Effektiewe Hulplyn / Ondersteuning Tans 4 persone Stuur eerder Hulplyn as om te bel Beter Bestuurshulpmiddels Principal Primary Audit Tool™ ppSCOA™ en SFPA™

10 Principal Primary Audit Tool™
Vir ouditeure en Finansiële Administrateurs Microsoft Excel ® Tool vir die identifisering van oudit risiko’s en hantering van navrae Verbeterde oudit beplanning en waarde-toevoeging tot u skool Intydse inligting Demonstrasie

11 ppSCOA™ en SFPA™ Standard Chart of Accounts
School Financial Performance Analysis Geoutomatiseerde Bestuursverslae Meet u skool teen u eie industie-standard bv: Laerskole in Gauteng LSEN Skole Met / sonder koshuise ‘n Gedeelte van hierdie projek word in samewerking met FEDSAS onderneem Beoogde implementeringsdatum is Julie 2013

12 ALLES IN BELANG VAN U EFFEKTIWITEIT!
UNLIMITED! houopsukkel.co.za outamaties.co.za ALLES IN BELANG VAN U EFFEKTIWITEIT!


Download ppt "Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013"

Verwante presentaties


Ads door Google