De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Stres Gr. 11.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Stres Gr. 11."— Transcript van de presentatie:

1 stres Gr. 11

2

3 Stres: Die “slytasie” wat ons liggame ervaar soos wat ons by ons veranderende omgewing aanpas. Kan fisieke en emosionele effekte skep. Kan positief of negatief wees.

4 Is stres altyd sleg? Doelwit is nie om stres uit te skakel nie, maar om ons te leer om dit te hanteer en hoe om dit te gebruik om ons te help. Te min stres het ‘n neerdrukkende uitwerking en ons kan verveeld raak. Te veel stres laat ons ‘hulpeloos’ voel. Ons moet die optimale stresvlak kry.

5 Hoe om stres te beheer: Raak bewus van jou stressors
Besef wat jy kan verander Verminder die intensiteit van jou emosionele reaksie op stres Leer om jou fisieke reaksie op stres te beheer Bou jou fisieke reserwes op Handhaaf jou emosionele reserwes

6 Stresbeheermeganismes:
‘n gebalanseerde leefwyse Doelwitstelling en sukses woedebeheer

7 Wat is optimale stres? Geen enkele vlak van stres is optimal vir alle mense nie. Almal het unieke vereistes. Optimaal beteken die vlak waarop ‘n mens die beste funksioneer.

8

9 krisisbestuur

10

11 Wat is ‘n krisis? Is ‘n onvoorsiene gebeurtenis wat groot veranderings in ‘n organisasie kan veroorsaak. Wanneer die krisis plaasvind, is dit te laat om daarvoor te begin beplan. Sleutelwoord in krisisbestuur is ‘voorkoming’.

12

13 Belangrikheid van krisisbestuur:
Krisis is nie beperk tot spesifieke omstandighede nie, maar kan te eniger tyd plaasvind. Krisisbestuur is ‘n noodsaaklike komponent van bestuur. Te dikwels is krisisbestuur reaktief en nie proaktief nie. Reaktief: om ‘n reaksie of respons te toon. Proaktief: om ‘n situasie te beheer deur dinge te laat gebeur eerder as om op gebeure te reageer.

14 HOE OM BESIGHEIDSVERWANTE KRISISSE TE HANTEER:
FASE 1: NOODPLAN FASE 2: IDENTIFISEER DIE SOORT KRISIS FASE 3: REAGEER DIE GEBEURTENIS FASE 4: EVALUEER DIE SKADE OF SITUASIE FASE 5: TERUGVOER OOR WAT GEWERK EN NIE GEWERK HET NIE

15 SOORTE KRISIS: STRENG SPERDATUM FINANSIëLE KRISIS
LEWENSBEDREIGENDE GEBEURTENIS VERNIETIGING VAN EIENDOM BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE ERNSTIGE SIEKTE

16

17 FOKUSPUNTE WANNEER KRISISSE HANTEER WORD:
KENNIS TOEGESPITSTE VISIE GELOOF INISIATIEF OPLEIDING EN ONTWIKKELING

18 VERANDERING

19

20 BELANGRIKHEID VAN VERANDERING-BESTUUR:
VERANDERING VIND VOORTDUREND PLAAS EN OP BAIE VLAKKE IN ‘N ORGANISASIE.

21 Teorieë oor veranderingsbestuur:
Besigheidsprosesgeniëring (bpr) Totaleghaltebestuur Adkar-model

22 ADKAR-MODEL AWARENESS (BEWUSTHEID) DESIRE (BEGEERTE)
KNOWLEDGE (KENNIS) ABILITY (VERMOë) REINFORCEMENT (VERSTERKING)

23 BESTUUR VERANDERING: FASE 1: ASSESSEER DIE OMGEWING
FASE 2: BEPAAL DIE PRESTASIEGAPING FASE 3: IDENTIFISEER PROBLEME OF GELEENTHEDE IN DIE ORGANISASIE FASE 4: IDENTIFISEER REDES VIR DIE WEERSTAND TEEN VERANDERING FASE 5: VERMINDER WEERSTAND TEEN VERANDERING FASE 6: STEL DOELWITTE

24 FASE 7: ONTWIKKEL ‘N AKSIEPLAN
FASE 8: IMPLEMENTERING VAN DIE AKSIEPLAN FASE 9: KONSTANTE MONITERING VAN VERANDERING

25 FASE 4: REDES TEENSTRYDIGE BELANGE WANOPVATTING WERKKONTRAKTE

26 AANPASSING BY VERANDERING:
GROOTSTE VERANDERINGS: WERKLOOSHEID EN AFDANKING GLOBALISERING REGSTELLENDE AKSIE

27

28

29

30 8 STAPPE VIR SUKSESVOLLE VERANDERING:
STAP 1: VERHOOG DIE INSPIRASIE VAN WERKNEMERS STAP 2: BOU ‘’n TOONAANGEWENDE SPAN STAP 3: KRY DIE VISIE REG STAP 4: KOMMUNIKEER VIR AKKOORD STAP 5: BEMAGTIG OPTREDE STAP 6: SKEP KORTTERMYNWINS STAP 7: MOENIE MOED OPGEE NIE STAP 8: MAAK VERANDERING PERMANENT


Download ppt "Stres Gr. 11."

Verwante presentaties


Ads door Google