Rekeninge in die Algemene Grootboek DEBIET (Dt) KREDIET (Kt) BALANSSTAAT AFDELING - KAPITAAL + + ONTTREKKINGS - - BATES + - + LASTE NOMINALE REKENINGE-AFDELING - INKOMSTE + UITGAWES + - Wamark Publishers ©
Transaksie: ‘n Debiteur vereffen sy rekening, R500 Bates Inkomste Uitgawes + - - + + - Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat vermeerder wanneer geld vanaf ‘n debiteur ontvang word. Debiteurekontrole is ook ‘n bate wat verminder wanneer die debiteur sy rekening vereffen. B = E/B + L + 500 - 500 = Dt Bank(B) Kt Dt Debiteurekontrole (B) Kt Debiteurekontrole 500 Lopende inkomste 500 Bank 500 Hoeveel skuld die debiteur die onderneming na hierdie transaksie? Wamark Publishers ©
Transaksie: Betaal ‘n krediteur R 500 Bate Inkomste Uitgawe Laste + - - + + - - + Dt Bank(B) Kt Dt Krediteurekontrole(L)Kt Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat verminder wanneer ‘n betaling aan ‘n krediteur gemaak word. Krediteurekontrole is ‘n las wat verminder aangesien ‘n betaling gemaak is (skuld nou minder) B = E/B + L - 500 = 0 + - 500 Krediteure- kontrole 700 Krediteure- kontrole 500 Bank 500 Handelsvoorraad 700 Hoeveel skuld die onderneming die krediteure na hierdie transaksie? Wamark Publishers ©