Getalformate Getalle eb berekeninge met getalle Wiskunde Geletterdheid, Graad 10 J. Oliphant
1. Uitdrukking van getalle Heelgetalle Woorde Leesgetalle Desimale getalle Persentasies
= een miljoen eenhonderd twee en twintig duisend rand 2. Lees Getalle R1 122 000 = een miljoen eenhonderd twee en twintig duisend rand
= agthonderd en vyftig duisend rand 2. Lees Getalle R850 00 = agthonderd en vyftig duisend rand
3. Duisende-skeier 2 876 950 Miljoene Duisende
3. Duisende-skeier In groot getalle gebruik ons spasies om duisende te skei. Byvoorbeeld: 2 876 950 2 miljoen agt honderd ses en sewentig duisend nege honderd en vyftig’. In die meeste oorsese lande word kommas gebruik om duisende te skei. Dus, in die VSA byvoorbeeld, sal hierdie getal as 2,876,950 geskryf word.
Groot Getalle 100 000 = een honderd duisend (5 syfers wat volg) 1 000 000 = 1 miljoen (6 syfers wat volg) 1 000 000 000 = 1 miljard. (9 syfers wat volg)
4. Getalle in woorde geskryf 15.3 miljoen = 15.3 x 1 000 000 = 15 300 000 = vyftien miljoen driehonderduisend 104 miljard = 104 x 1 000 000 000 = 104 000 000 000 = eenhonderd en vier miljard
4. Getalle in woorde geskryf 7 960 = seweduisen neghonderd en sestig 450 402 = vierhonderd en vyftig duisend vierhonderd en twee
5. Desimaal merkers (komma/punt) Die desimale plek dui aan dat dit wat na die komma/punt ʼn gedeelte van ʼn geheel is. Dit wat voor die komma/punt staan is ʼn geheel. Byvoorbeeld: R5.99 Die 5 is ʼn volle 5 rand Die .99 is 99dele van ʼn rand.