Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdMerel de Smet Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
Alice Mann The Alban Institute 1998
2
When organisms change significantly in size, they must also change in form
3
How complexity Grows in Human systems
50 30 20 10 R E L A T I O N S H P persons
4
Stappe in grootte transformasie
Korpora-tiewe grootte *1500+ Program grootte * Pastorale grootte 50-150 * Familie grootte 0-50 *-200
5
Wat gebeur tussen groottes? Die “N-kurwe”
Pastor Sentreerd Korporatiewe grootte Pastorale grootte Groep Sentreerd Familie grootte Program grootte Organisme Organisasie
6
Groep - Sentreerd Beide in familie- en program-grootte
Familie - “primêre groep” of kern familie Program – te groot vir pastor om alles alleen te doen en ‘n groep leiers begin verantwoordelikheid neem Familie Program Groep Sentreerd Organisme Organisasie
7
Pastor-Sentreerd Vir Pastorale- en Korporatiewe groottes
Organisme Organisasie Pastor Korporatief Pastor Sentreerd Vir Pastorale- en Korporatiewe groottes Pastoraal is klein genoeg sodat almal die pastor (dominee) kan ken Korporatief – Die pastor word ‘n simboliese figuur (becomes a symbolic presence)
8
Bediening in die program-grootte gemeente
…die program-kerk het menige selle van aktiwiteite wat deur leke-predikers (lay leaders) gelei word … insluitend pastorale funksies Program Groep Sentreerd Organisasie
9
Program-grootte en die pastor
Die Pastor is steeds in die middel maar sy rol het dramaties verander Behoefte aan beplanning, visionering ens. Kern-vaardigheid is om diverse elemente in die gemeente bymekaar te trek in ‘n missie-verklaring – om konsensus te verkry Motiveer en rus leke-predikers toe Pastors met ‘n pastorale ingesteldheid sal ‘n gebrek aan vervulling ervaar Program Groep Sentreerd Organisasie
10
Bediening in die Korporatiewe-grootte gemeente
Organisasie Korporatief Pastor Sentreerd …die kwaliteit van die korporatiewe kerk word hoofsaaklik in Sondae se erediens gedemonstreer …uitgevoer deur ‘n visionêre leier, ondersteun deur ‘n span
11
Bediening in die Korporatiewe-grootte gemeente
Organisasie Korporatief Pastor Sentreerd Kompleksiteit Vermoë om diversiteit te hanteer Kern kenmerk is spanwerk of veelsoortige personeel - working together is an important discipline
12
Korporatiewe-grootte en die pastor
Organisasie Korporatief Pastor Sentreerd Senior pastor staan sentraal as leier vs. die bestuurder in die program-kerk wat momentum probeer skep Vermoë om diversiteit en ‘n komplekse sisteem te hanteer Pastor se oorgang tot spanwerk mag hom kwesbaar en alleen laat voel
13
Korporatiewe leierskapspan
Organisasie Korporatief Pastor Sentreerd Bestaan uit ‘n span mense wat verskillende gespesialiseerde take verrig Span met MBTI-diversiteit is die beste toegerus – sielkundige tipering Administratiewe vaardighede is belangrik in die span
14
Einde
15
Basis Pastor Corporate Family Program Organism Organization Pastor
Centered Family Program Group centered Organism Organization
16
Hoe gaan ons organiseer?
17
Diens van Barmhartigheid
Bediening Finansies Die Eredienste Kategese Diens van Barmhartigheid Diensgroepe Word saamgestel volgens die visie van die gemeente Staan nie onder leiding van ‘n leraar, ouderling of diaken Kinderkrans Vrouediens Mense wat die werk doen volgens ‘n beleidsraamwerk van die kerkraad Begroot self Rapporteer via ‘n Bestuursgroep Wyke Word bedien deur ouderlinge en dienswerkers Kleingroepe Word bedien deur diakens
18
Mobilisering Bestuursgroepe ‘n Bestuursgroep word saamgestel uit die voorsitters van die deelnemende diensgroepe vir 4-jaar termyne Leraars tree op as konsultante Koördineer werksaamhede Hou 1½ uur vergadering per Maandag Kommunikeer oor werksaamhede na kerkraad en gemeente Getuienis Msinga Plaasaksie en EE3 Administrasie Kerkkantoor Finansies Personeel Eiendom en Basaar Jeug Kategese Kinderkrans Omgee Diens van Barmhartigheid Bejaardesorg en Hospitaalbearbeiding Algemeen Vrouediens Bybelskool Kleingroepe & Ampsbediening en Opsig Konsultante Ad hoc werksaamhede
19
Besluitneming Kerkraad Spoedkomitee Visioneringsgroep Bring skeiding tussen besluitneming en ampsbediening – kies dus ouderlinge en diakens vir die kerkraad en ander vir die bediening van ‘n amp Betrek voorsitters van bestuursgroepe Addisionele persone met wysheid, asook mense met ervaring in dienswerk Sommige van die leraars Gee tussen kerkraadsvergaderings aandag aan spoedeisende sake Drie of vier mense wat geestelik volwasse is met ‘n visie vir die gemeente vorm saam met beplanningskundiges en al die gemeente se leraars, hierdie groep
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.