De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Wesley Lamprecht

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Wesley Lamprecht"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Wesley Lamprecht
GOUDKORRELS 29 September 2013 Blok E aan diens Prediker: Wesley Lamprecht

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir motorwagte.
Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk in gevangenisse deur Kairos Bediening. Daar is nie vandag kategese, kleuterkerk of aanddiens nie. Daar is wel vanoggend tee na die diens in die saal.

4 Lief en Leed Dink asseblief in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was: Deon Lindemann van Rosemarylaan 14, tannie Sannie Olivier, Lulu Lubbe van Monicalaan 4, se ma en Beatrix Minnie van Murraypark 8. Corné Gerber van Suzetlaan 23 se ma is baie siek.

5 Verjaarsdae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Tel/sel Fourie Chrissie 09/29 E2 Goosenstraat 10 Labuschagne Reinhart H6 Jasmyn Villas 5 Adendorff Trien 09/30 D4a Blok CC 2 van Zyl Elsje F6 Kenjanipark 7 Beytell Marli 10/01 H4 Rothmanstraat 21 Dicks Johan A3 Smitstraat 66 Du Randt Gustie H2 Essenhoutstraat 36 Van Heerden Lisa B5 Jeromelaan 11 Lani Barnard Lorna-Anne 10/02 F1b Geraldstraat 18

6 Verjaarsdae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Tel/sel Bierman Niel 10/02 E1 Cullinanstraat 3 Helm Inke D1 Rinalaan 8 Swanepoel Charl F1a Dorah Temanestr 11 Booysen Walter 10/03 G3b Woodpecker Creek 1 Redelinghuys Pieter-Jan H6 Jasmynstraat 106 Van Staden Marja Shirleylaan 16 Van Wyk Danie C1 Hennalaan 5 van Zyl Eugene 10/04 B2 Elviralaan 5 Visagie Riëtte G6 Prinsesrylaan 7

7 Ander sake Die kleingroep vir ouers met laerskool-kinders kom Maandagaand 18:30 in die konsistorie bymekaar. NUUT: Daar is ook nou Bybelskool Donderdagaand 19:00 by die kerk. Geen diens by Flamwood Landgoed eerskomende Vrydagoggend. Dienste hervat weer op 4 Oktober 2013. Bidgeleentheid: Ons bid saam op Sondae om 8h00 in die kuierkamer.

8 GEMEENTEFUNKSIE, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013
" 'n Reis om die Wêreld" Ons beplan om 'n lekker gesellige gemeentefunksie aan te bied waartydens u sal kennis maak met verskeie lande se tradisionele kultuur en kosse. Tydens die vergadering gehou op 9 September was daar groot opgewondenheid en het gemeentelede reeds na vore getree as organiseerders van stalletjies wat die volgende lande gaan verteenwoordig:

9 Nederland – Ds Coenraad – 0827579308
Duitsland - Ezna van Jaarsveld – Mexico - Heinrich Wannenburg – Indië – Selgroep vir jongmense – Ds Schalk – Griekeland – Margo de Jager – Kammaland – Lulu Lubbe – Wes-Kaap Wynroete – Kevin Smit, en Johan Ferreira, Mozambiek – Isabel Roets, , Susan Roos van Zyl en Ben Kleinhans Ierland – Ann Ebersohn Bybellande – voorlopig Margo de Jager

10 Om hierdie funksie moontlik te maak, vra ons hulp met idees, voorstelle, beplanning en voorbereiding. Kom raak asb. betrokke en kontak die organiseerder waar u wil inskakel of bied uself aan met nog ‘n land!! Meer inligting sal volg. Hoof-organiseerder - Pieter Redelinghuys, Tel

11 KOSH Hervormingsfees 27 Okt 2013
Al die KOSH gemeentes word genooi vir ’n spesiale byeenkoms op Sondag 27 Okt om 16h00 by Flimieda  vir ’n gesamentlike Hervormingsfees. Dit gaan ’n fantastiese geleentheid wees! Daar gaan ’n massakoor optree. Die diens gaan die vorm van “woord en lied” wees en gaan die formaat van ’n sangdiens aan-neem. Dit begin met samesang reeds om 15h50.

12 Die diens eindig met ’n klimaks waar al die Belydenisklasse ’n verwerking van die Apostoliese Geloofsbelydenis  in ’n spreekkoor gaan voordra. Dit word gevolg met die gemeente wat saam met die massakoor gaan sing. Om die massakoor daar te stel word elke gemeente gevra om 4 persone te stuur om deel uit te maak van die massakoor.   As u lief is vir koorsang en graag wil deelneem aan hierdie massakoor, maak asb kontak met ons leraars.


Download ppt "Prediker: Wesley Lamprecht"

Verwante presentaties


Ads door Google