Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdKurt Thijmen van der Laan Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Besigheidstudies Graad 12
OP DIE WENPAD Besigheidstudies Graad 12
2
Onderwerp 2: Menslike Hulpbronfunksie
KWARTAAL 1 Onderwerp 2: Menslike Hulpbronfunksie
3
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Menslike hulpbronbeplanning, bv. werwing, keuring, aanstelling, plasing en ontwikkeling van werknermers, is die hoofverantwoordelikeid van die MH-funksie. MH-bestuurders moet dus goed vertroud wees met wetgewing wat verband hou met menslike hulpbronne (werknemers), aangesien verskeie aspekte van die onderneming hierdeur geraak word, bv: Die hantering van griewe Vaardigheidsontwikkeling Die hantering van werksplekbeserings Basiese diensvoorwaardes Minimum lone Werksure Regstellende aksie
4
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Ondernemings moet aan streng wetsvereistes voldoen. Hierdie vereistes is egter ontwerp om die arbeidsomgewing ‘n beter plek te maak: Die arbeidsmark is meer verteenwoordigend van die land se demografiese samestelling as voorheen. Arbeidswetgewing bevorder die belange van werknemers. Werknemers leer nuwe vaardighede aan – vaardighede wat hulle vir beter werksgeleenthede voorberei. Arbeidswetgewing verskaf ‘n raamwerk vir arbeidsdispuutbeslegting. Voorheen benadeelde mense word deur arbeidswetgewing bevoordeel. Arbeidswetgewing bevorder ‘n billike werksomgewing.
5
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995): Belangrikste aspek van die WAV, m.b.t. die MH-funksie, is die manier waarop die WAV voorskryf hoe griewe en dispute hanteer moet word. ‘n Grief is ‘n botsing van belange tussen werkgewers en werknemers. ‘n Dispuut is ‘n botsing van belange tussen werkgewer en lede van ‘n vakond. Dispute wat nie opgelos word nie, kan lei tot stakings of uitsluitings. Ingevolge die WAV het alle werknemers die reg om te staak, en alle werkgewers die reg om werknermers uit te sluit, mits sekere vereistes nagekom word. Stakings vind plaas wanneer werknemers by die werk opdaag, maar weier om werk te doen. Uitsluitings vind plaas wanneer werknemers deur werkgewers uit die werksplek gesluit word.
6
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995): Doelwitte Beoog om ekonomiese ontwikkeling, maatskaplike geregtigheid, arbeidsverhoudinge en demokrasie in die werkplek te beskerm en te bevorder. Dek omtrent alle werkgewers en werknemers (behalwe onafhanklike kontrakteurs), insluitend werksoekers en voormalige werknemers.
7
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995): b) Doel van die Wet Om voorsiening te maak vir kollektiewe bedinging, bv. tydens loongeskille. Om voorsiening te maak vir die oplos van arbeidsdispute, bv. onbillike afdanking. Om voorsiening te maak vir vakbonde en om die rol van vakbonde uiteen te sit. O die reg om te staak en die reg tot uitsluiting in ooreenstemming met die Grondwet te reguleer. Om deelname in besluitneming deur die stigting van werkplekforums te bevorder. Om eenvoudige prosedures vir die skikking van arbeidsdispute te voorsien d.m.v. versoening, mediasie, arbitrasie en onafhankilike alternatiewe dispuutoplossingsdienste. Om ‘n vereenvoudige procedure vir die registrasie van vakbonde en werknemersorganisasies te voorsien. Om die Arbeidshof en die Arbeidsappélhof as hoër howe daar te stel.
8
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995): c) Bepalings van die Wet Die Wet se bepalings behels die regte en verpligtinge van werknemers, vakbonde, werkgewers en werkgewersorganisasies, insluitend: Vryheid van assosiasie Kollektiewe bedinging Stakingsprosedures, uitsluitings en ander vorme van arbeidsoptrede (staking). Werkplekforums (komitees bestaande uit werknemers wat gereeld met werkgewers ontmoet om kwessies in die werksplek te bespreek). Vakbonde en werknemersorganisasies. Strukture en prosedures vir dispuutoplossing. Onbillike ontslag.
9
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995): c) Bepalings van die Wet Die Wet poog verder om kollektiewe bedinging en werkerdeelname te bevorder deur: lkjkjkljj;kjlja;sldkjfsfalskdjfa;lksdjfa;lksdjf;alskdjf;laskdjf ;laksdjf;laskdjf;laskjdf;laskjdfl;aksdjf;laksjdfl;kasjdflaksj df;laksjdfl;kasjdflkasjdflkajsdlkfjasldkfja;sldkjflaskdjfl;ak sdjflsdjfal;skdfja;lskdjfa;lskdjfaksd;lfkajs;dlfkja;sldkfja;l sdkjfa;lsdkjfa;lskdjfa;lskdjf;alskdjf;alksdjf;alskdjf;alksdjf ;laksdjf;laksjdf;laksjdf;laksdjf;laksjdf;laksdjf;laksjdf;lksj df;laskja;lskdjfa;lskdjfa;lsdkjfa;lskdjfa;lskdjfa;lskdjf;alsk djf;laks Beskrywing: Kollektiewe ooreenkomste: ‘n Skriftelike ooreenkoms rakende indiensnemingsvoorwaardes of enige ander saak van gemeenskaplike belang tussen vakbonde / werkgewers of werkgewersorganisasies. Verwys ook na enige werksplekooreenkoms tussen werkgewers en werknemers wat bepalings en voorwaardes oor die gedrag van werkgewers en werknemers reguleer.
10
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995): c) Bepalings van die Wet Die Wet poog verder om kollektiewe bedinging en werkerdeelname te bevorder deur: lkjkjkljj;kjlja;sldkjfsfalskdjfa;lksdjfa;lksdjf;alskdjf;laskdjf ;laksdjf;laskdjf;laskjdf;laskjdfl;aksdjf;laksjdfl;kasjdflaksj df;laksjdfl;kasjdflkasjdflkajsdlkfjasldkfja;sldkjflaskdjfl;ak sdjflsdjfal;skdfja;lskdjfa;lskdjfaksd;lfkajs;dlfkja;sldkfja;l sdkjfa;lsdkjfa;lskdjfa;lskdjf;alskdjf;alksdjf;alskdjf;alksdjf ;laksdjf;laksjdf;laksjdf;laksdjf;laksjdf;laksdjf;laksjdf;lksj df;laskja;lskdjfa;lskdjfa;lsdkjfa;lskdjfa;lskdjfa;lskdjf;alsk djf;laks Beskrywing: Bedingingsrade Bevorder bedinging op ‘n sekrorale vlak in ‘n spesifieke bedryf. Kan ingestel word deur een of meer vakbonde of een of meer werkgewersorganisasies.
11
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995): c) Bepalings van die Wet Die Wet poog verder om kollektiewe bedinging en werkerdeelname te bevorder deur: lkjkjkljj;kjlja;sldkjfsfalskdjfa;lksdjfa;lksdjf;alskdjf;laskdjf ;laksdjf;laskdjf;laskjdf;laskjdfl;aksdjf;laksjdfl;kasjdflaksj df;laksjdfl;kasjdflkasjdflkajsdlkfjasldkfja;sldkjflaskdjfl;ak sdjflsdjfal;skdfja;lskdjfa;lskdjfaksd;lfkajs;dlfkja;sldkfja;l sdkjfa;lsdkjfa;lskdjfa;lskdjf;alskdjf;alksdjf;alskdjf;alksdjf ;laksdjf;laksjdf;laksjdf;laksdjf;laksjdf;laksdjf;laksjdf;lksj df;laskja;lskdjfa;lskdjfa;lsdkjfa;lskdjfa;lskdjfa;lskdjf;alsk djf;laks Beskrywing: Statutêre rade Waar daar geen bedingingsraad in ‘n sektor is nie, kan die verteenwoordigende vakbond of die werkgewer by die Minister aansoek doen vir die instelling van ‘n statutêre raad in daardie sektor. Ooreenkomste wat bereik word kan nié loonooreenkomste sluit nie, tensy beide die vakbond en die werkgewer daartoe instem. Werkplekforums Word gevorm deur verteenwoordigers in die werkplek met die doel om insette te lewer wanneer bestuursbesluite geneem word.
12
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): Ondernemings kan mense slegs in diens neem, indien hulle weet wat die basiese diensvoorwaardes behels. Die MH-funksie moet die WBD ken, aangesien die werwing en keuring van kandidate die MH-funksie se verantwoordelikheid is.
13
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): Aard en doel Die wet lë minimum vereistes vir indiensneming neer. Die doel van die Wet: Verseker dat werksomstandighede van ongeorganiseerde en kwesbare werkers aan die minimum vereistes voldoen. Verwyder ondoeltreffende regulering van minimum voorwaardes van indiensneming. Bevorder buigsaamheid. Bevorder ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike regverdigheid. Reguleer die reg op billike arbeidspraktyke.
14
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): b) Wese Die volgende probleme word deur die WBD hanteer: Diskriminasie op grond van geslag. Buitensporige werksure. Kinderarbeid. Verouderde wetgewing. Armoede en werkloosheid. Onvoldoende beskerming van kwesbare werkers (soos plaas-, huis-, en deeltydse werkers).
15
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): b) Wese Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal die volgende: lskjdfffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff fffffffffffk lsjfl;sdkjfa;lskdddddddddddddddddddddddddddddddddddddd ddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddas ldkfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjja skldfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj Beskrywing: Siekteverlof Werkers kan in ‘n driejaartydperk die aantal dae wat hulle normaalweg in ‘n sesweketydperk sou werk, as siekteverlof teen volle betaling, neem. Gedurende die eerste ses maande van indiensneming is werkers slegs geregtig op een dag betaalde sieteverlof vir elke 26 dae gewerk. ‘n Werkgewer mag ‘n mediese sertifikaat vereis van werkers wat vir langer as twee agtereenvolgende dae afwesig was, of wat meer as twee keer in ‘n agtdaesiklus afwesig was. Jaarlikse verlof Werkers moet jaarlikse verlof kry van ten minste: 21 opeenvolgende dae, of 1 dag ir elke 17 dae gewerk, of 1 uur vir elke 17 uur gewerk.
16
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): b) Wese Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal die volgende: lsjfl;sdkjfa;lskdddddddddddddddddddddddddddddddddd dddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddd ddddddasldkfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjaskldfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjj Beskrywing: Kraamverlof Swanger werknemers is geregtig op kraamverlof van ten minste vier opeenvolgende maande. Gesinsverantwoor-delikheidsverlof Voltydse werknemers is geregtig op drie dae betaalde gesinsverantwoordelikheidsverlof gedurende elke jaarlikse verlofsiklus (12-maande tydperk vanaf datum van diensaanvaarding). Jy mag gesinsverantwoordelikheidsverlof neem: Wanneer jou kind gebore word of siek is. In die geval van dood van jou eggenoot of lewensmaat, ouer of aangenome ouer, grootouer, kind of aangenome kind, kleinkind, broer of suster.
17
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): b) Wese Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal die volgende: lsjfl;sdkjfa;lskdddddddddddddddddddddddddddddddddd dddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddd ddddddasldkfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjaskldfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjj Beskrywing: Werk op openbare vakansiedae Werkers moet betaal word vir werk op ‘n openbare vakansiedag wat op ‘n werksdag val. Daar word slegs op openbare vakansiedae gewerk as daar vooraf so ooreengekom is. Wekers word ekstra betaal om op ‘n openbare vakansiedag te werk. Werk op Sondae Werkers wat nie gewoonlik op Sondae werk nie, moet dubbel die normale uurlikse loon betaal word. Werkers wat gewoonlik op Sondae werk, moet 1,5 keer die normale uurlikse loon betaal word. Werkers wat gewoonlik op Sondae werk, maar wat minder uur as hul gewone skof werk, kry ‘n normale daaglikse loon.
18
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): b) Wese Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal die volgende: lsjfl;sdkjfa;lskdddddddddddddddddddddddddddddddddd dddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddd ddddddasldkfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjaskldfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjj Beskrywing: Werksure Werkers wat vir vyf of minder dae per week werk, mag nie meer as nege uur per dag, of 45 uur per week werk nie. Werkers wat meer as vyf dae per week werk, mag nie meer as agt uur per dag, of 45 uur per week werk nie. Werkers moet etenstyd van 60 minute na vyf uur se werk kry. Werkers mag nie meer as 10 uur per week oortyd werk nie. Kinderarbeid Kinders onder die ouderdom van 15 jaar mag nie werk nie.
19
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997): b) Wese Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal die volgende: lsjfl;sdkjfa;lskdddddddddddddddddddddddddddddddddd dddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddd ddddddasldkfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjaskldfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj jjjjj Beskrywing: Beëindiging van die dienskontrak Vir die eerste ses maande van die dienstydperk moet werknemers een week se kennis gee. Tussen die sesde en twaalfde maand van die dienskontrak moet ‘n werknemer twee weke se kennis gee. Werknemers wat vir meer as twaalf maande by dieselfde werkgewer aan diens was, moet vier weke se kennis gee.
20
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Gelyke indiensneming (Nr. 55 van 1998): Die WGI affekteer die MH-funksie omdat aanstellings deur die Wet geraak word. Die WGI vereis dat ondernemings billikheidsplanne moet opstel – ook die MH-funksie se verantwoordelikheid. a) Doelwit Om gelykheid in die werkplek te bewerkstellig. Om gelyke geleenthede en regverdige behandeling vir alle werkers in die werkplek te bevorder. Om regstellende aksie te implementeer en om onregverdighede wat deur voorheenbenadeelde groepe in die werkplek ervaar is, te hanteer. Verbied onbillike diskriminasie en onregverdige mediese toetse.
21
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Gelyke indiensneming (Nr. 55 van 1998): b) Voorwaardes Die belangrikste voorwaardes van die Wet: lkjkllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllll lllllllllllllllllllllllllllllllllll;;fasdfja;lsdkfja;lsdkfja;lskdfj;alskd jf;alskdjf;alskdjfa;lskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjf; alskdjf;lasdkjfa;lskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjfa;lskdjfa;ls dkfja;lskdfja;lskdjfa;lskdjf;alskdfj;alsdkjfa;lsdkfj;alsdk jf;lsdkjf;laskdjf;alksdfja;lskdfja;lskfja;lskdfj;alskdfja;ls kdjfa;lskdjf;lasdkfjalsdkfja;lskdjf;alksdjf;alskdjf;alksdjf ;laskdjfa;lskdfj;alsdkfja;lsdkjfj;alskdfja;lskdfja;lsdkfja; lsdkfja;lsdkfja;lsdkfja;lksdjf;alskdjfa;lskdfj;alskdfja;lsk dfj;a Beskrywing: Uitskakeling van onbillike diskriminasie Indiensnemingsbeleide en praktyke moet die uitskakeling van onbillike diskriminasie ondersteun. Verbod op onbillike diskriminasie Onbillike diskriminasie in die werkplek is verbode. Onbillike diskriminasie sluit in diskriminasie op grond van ras, geslag, swangerskap, huwelikstatus, gesinsverantwoordelikheid, etniese of maatskaplike oorsprong, ouderdom, ongeskiktheid, kleur, seksuele oriëntasie, godsdiens, politieke mening, kultuur, taal, MIV-status.
22
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Gelyke indiensneming (Nr. 55 van 1998): b) Voorwaardes Die belangrikste voorwaardes van die Wet: lkjkllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllll lllllllllllllllllllllllllllllllllll;;fasdfja;lsdkfja;lsdkfja;lskdfj;alskd jf;alskdjf;alskdjfa;lskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjf; alskdjf;lasdkjfa;lskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjfa;lskdjfa;ls dkfja;lskdfja;lskdjfa;lskdjf;alskdfj;alsdkjfa;lsdkfj;alsdk jf;lsdkjf;laskdjf;alksdfja;lskdfja;lskfja;lskdfj;alskdfja;ls kdjfa;lskdjf;lasdkfjalsdkfja;lskdjf;alksdjf;alskdjf;alksdjf ;laskdjfa;lskdfj;alsdkfja;lsdkjfj;alskdfja;lskdfja;lsdkfja; lsdkfja;lsdkfja;lsdkfja;lksdjf;alskdjfa;lskdfj;alskdfja;lsk dfj;a Beskrywing: Mediese toetse Mediese toetsing van werknemers is verbode tensy dit geregverdig kan word (brandweermanne / lugwaardinne moet bv. fiks en gesond wees). Regstellende aksie Planne vir gelyke indiensneming (diensbillikheid) moet spesifieke regstellende aksiemaatreëls bevat om gelyke verteenwoordiging van mense uit aangewese groepe te bereik. Rapportering Alle aangewese werkgewers moet verslag doen aan die Departement van Arbeid oor hulle diensbillikheidsplanne en –vordering.
23
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Nr. 61 van 1997): Die WVBS het betrekking op die MH-funksie omdat die WVBS, onder meer, beskryf hoe werksplekbeserings hanteer moet word. Die MH-funksie moet seker maak dat alle bestuurders met die Wet vertroud is. In geval van ‘n werksplekbesering is dit die MH-funksie se verantwoordelikheid om met die Vergoedingsfonds en die beseerde werknemer te kommunikeer. Die MH-funksie is ook verantwoordelik vir die berekening en betaling van ‘n onderneming se maandelikse bydrae tot die Vergoedingsfonds. Doelwit Verskaf vergoeding vir ongeskiktheid veroorsaak deur beserings of siektes wat aan diens opgedoen is. Verskag vergoeding vir afhanklikes van persone wat sterf weens siektes of beserings wat aan diens opgedoen is.
24
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Nr. 61 van 1997): b) Vergoeding Werkgewers moet elke maand tot die Vergoedingsfonds bydra. Die fonds dek bereopsbeserings en –siektes. Werknemers kan by hierdie fonds eis vir beserings of siektes opgedoen: By die werk Tydens opleiding Tydens leerlingskap
25
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Nr. 61 van 1997): b) Vergoeding Daar is 5 tipes vergoeding: s;ljkdaffja;lskdfja;lskdfja;sldkfja;sldkfja;lskdfja;ls kdfj;alskdfja;lskdfja;lskdjf;alskdjf;alksdjf;alskdjf;l aksdjf;laskdjf;alskdfja;lskdfj;alskdjf;alskdjf;alskdj f;laksdjf;laskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdfj;als kdfj;laskdfjalskdjflsjfa;lskdjfa;lsdkjf;aslkdjfa;lskdj f;alskdjf;a Beskrywing: Tydelike ongeskiktheid: ‘n Werknemer kan nie werk as hy/sy beseer is nie. Die werknemer sal egter herstel van die siekte of besering. Permanente ongeskiktheid: ‘n Siekte of besering waarvan ‘n werknemer nie sal herstel nie. Sterfte: Die afsterwe van ‘n broodwinner wat deur ‘n beroepsbesering of –siekte veroorsaak is. Mediese uitgawes: Mediese uitgawes sal gedek word vir tot twee jaar nadat ‘n ongeluk plaasgevind het, of ‘n diagnose gemaak is. Addisionele vergoeding: Werknemers kwalifiseer soms vir ekstra vergoeding.
26
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): Die MH-funksie is verantwoordelik vir opleiding en vaardigheidsontwikkeling. Opleiding verwys na die aanleer van nuwe vaardighede, kennis en bevoegdhede. Vaardigheidsontwikkeling is al geïdentifiseer as ‘n sleutelvereiste vir ekonomiese groei en welvaart in Suid-Afrika. Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling spreek hierdie kwessie aan. SOOO’s (SETA’s) is geskep om die preses van vaardigheidsontwikkeling in die werkplek te bestuur en te vergemaklik.
27
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): Aard en doel Om werksoekers te help om werk te kry, afgedankte werkers te help om weer die arbeidsmark te betree en om werkgewers te help om werknemers te werf. Om self-indiensneming te bevorder. Om die werkvooruitsigte van persone wat voorheen deur onbillike diskriminasie benadeel is, deur onderwys en opleiding te verbeter. Om die vaardighede van die Suid-Afrikaanse arbeidsmag te ontwikkel. Om werkgewers aan te moedig om die werkplek as aktiewe leeromgewing te gebruik. Om werknemers aan te moedig om aan leerlingskaps- en ander opleidingsprogramme deel te neem. Om gehalteonderrig en –opleiding in die werkplek te verseker.
28
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): b) SOOO’s (SETA’s) Die oorkoepelende doel van SOOO’s is die vergemakliking enbestuur van vaardigheidsontwikkeling. SOOO’s vergemaklik en bestuur vaardigheidsontwikkeling deur die volgende funksies uit te voer: Ontwikkel sektorale vaardigheidsplanne Registreer leerlingskapooreenkomste Rapporteer aan die Direkteur-Generaal Implementeer sektorale vaardigheidsontwikkelingsplanne Ondersteun die ontwikkeling van opleidingsmateriaal Skakel met die Nasionale Vaardigheidsowerheid Daar bestaan ‘n spesifieke SOOO vir elke sektor. Vaardigheidsontwikkeling moet gefinansier word. Die Wet op Vaardigheidsontwikkelingsheffing (No 9 van 1999) is ingestel om finansiering vir vaardigheidsontwikkeling te bewerkstellig.
29
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): b) SOOO’s (SETA’s) Finansiering word verkry d.m.v. ‘n heffingstoelaagskema: Alle werkgewers wat meer as R per jaar aan salarisse en lone bestee, moet 1 % van hulle totale salaris- en loonuitgawe aan die vaardigheidsheffing bydrae. Die heffings wat aan die SAID betaal word, word in ‘n spesiale fonds geplaas. Die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingsfonds (befonds vaardigheidsontwikkelingsprojekte wat nie onder SOOO’s val nie) ontvang 20 % van die heffings. 10 % word deur die onderskeie SOOO’s (SETA’s) aangewend vir organisatoriese uitgawes. Besighede moet vaardigheidsontwikkelingsplanne vir die werkplek en implementeringsverslae voorlê om 50 % van die betaalde heffings terug te eis. 20 % van die heffings vir die spesifieke sektor word deur die betrokke SETA aangewend om leerderskappe en ander vaardigheidsontwikkelingsplanne te implementeer.
30
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): b) SOOO’s (SETA’s) Geld wat deur ‘n SOOO ontvang word, mag slegs aangewend word om: Uitvoering van funksies te finansier Administrasie van die SOOO te finansier Vaardigehidsontwikkelingsfasiliteerders (VOF’s) moet aangestel word by ondernemings wat 50 of meer werknemers in diens het. Die VOF is verantwoordelik vir: Die ontwikkeling en beplanning van die onderneming se vaardigheidsontwikkelingstrategie. Raad en bystand vir bestuurders m.b.t. kwessies wat verband hou met vaardigheidsontwikkeling, soos byvoorbeeld vaardigheidsprogramme en leerlingskapontwikkeling
31
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): c) Leerlingskappe ‘n Tipe leerlingskap waar die leerder leer hoe om ‘n sekere werk te doen. Leerlingskapooreenkomste kom voor tussen die leerder die werkgewer en ‘n gemagtigde opleidingsverskaffer.
32
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): c) Leerlingskappe ;ldkjas;ldkfja;sldkjfa;sldkfja;lsdkjfa;lsdkjfa;slkdfja;lsdkjf;asldkjfa;lskdjf a;sldkfja;ls lksdjfa;lksdjfa;lskdjfa;lskdfjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjj;laskdjfas;l dkfja;sldkfja;lskdfj;aslkdfja;lsdkfja;lsdkfja;lskdfja;lskdjf;alskdjf;alk sdjf;alskdjf;alksdjf;alksdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjf;laksdjf;laksjd;flak sjdf;laksjdf;laksjdf;laksjdffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff fffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffa;sldkfja;lsdkjfa;lskdjf;alksdj f;alskj;alskdjfa;lskdjfa;lskdjfa;lsdkjf;alsdkjf;alskdja;lskdjjjjjjjjjjja;ls dkjfa;lsdkjfa;lsdkjfa;lsdkjfa;lsdkjf;alskdjf;alskdjf;alskdjfa;lskdfj;alk sdjf;lkjfeoirja;sldkfna;lskdfhj;alweirj;aoiej;lsdkfja;lsdkfeifj;alskdjf;a lskdjfa;lsdkjfa;ldkjfa;lkdfja;lkdjfa;lskjf;alsdkjfa;lskdjf;alskdjf;laksdj f;laskdjfa;lskdjf;alskdjf;alskdjf;alskdjf;alksdjf;alskdjf;alkdjf;alkdjfal ksdjf;alksdjf;alskdjfa;lskdfj;laskdfj;alskdjf;alksdjfa;lsdkjf;alskdjf;al skdjf;alksdjf; Verantwoordelikhede: Beskrywing: Verantwoordelikhede van leerders: Die leerder moet vir die werkgewer werk. Die leerder moet lesings en klasse bywoon. Verantwoordelikhede van werkgewers: Die werkgewer moet die leerder aanstel vir die tydperk ooreengekom in die leerlingskapooreenkoms. Die werkgewer moet praktiese werkservaring vir die leered bied. Die werkgewer moet die leerder toelaat om lesings en klasse by te woon. Verantwoordelikhede van opleidingsverskaffers Die opleidingsverskaffer moet die opleiding verskaf soos wat in die leerlingskapooreenkoms ooreengekom is. Die opleidingsverskaffer moet leerderondersteuning bied.
33
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): c) Leerlingskappe Leerlingskapsooreenkomste moet by die terskaaklike SOOO’s geregistreer word. Leerlingskapooreenkomste mag aangegaan word as die leerlingskap: Uit ‘n gestruktueerde leerkomponent bestaan Praktiese werkservaring insluit Lei tot ‘n kwalifikasie wat by SAQA (Suid-Afrikaanse Kwalifikasie Overheid) geregistreer is. Geregistreer id by die Direkteur-Generaal Leerlingskapooreenkomste eindig as; Die leerlingskap suksesvol voltooi is Die leerder regverdig ontslaan word Die leerder regverdig ontslaan is Die tersaaklike SOOO die beïndiging goedgekeur het
34
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): d) Vaardigheidsprogramme Vaardigheidsontwikkelingsprogramme word deur die Wet op Vaardigheidsontwikkeling as volg besryf: vaardigheidsontwikkelingsprogramme is beroepsgebaseerd dra ‘n krediet by tot ‘n kwalifikasie wat by die Nasionale Kwalifikasieraamwerk geregistreer is Gebruik gemagtigde opleidingsverskaffers Voldoen aan voorgeskrewe vereistes Enige persoon wat ‘n vaardigheidsontwikkelingsprogram ontwikkel, kan aansoek doen vir ‘n toelaag van ‘n SOOO of vir ‘n subsidie van die Direkteur-Generaal. Vaardigheidsontwikkelingsprogramme word deur SOOO’s gekontroleer om te verseker dat geld vir die regte doeleindes aangewend word.
35
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): e) Kwalifikasies ‘n Kwalifikasie is ‘n beplande kombinasie van leeruitkomste met: ‘n vasgestelde doel; en voorsien kwalifiserende leerders van toepaslike vaardighede wat kan dien as ‘n grondslag vir verdere opleiding. SAQA bepaal die standaarde wat bereik moet word om die kwalifikasie te behaal. Daar bestaan verskillende soorte kwalifikasies, bv. sertifikate, diplomas en grade. Mense met kwalifikasies kwalifiseer vir beter werksgeleenthede. Een van die Wet op Vaardigheidsontwikkeling se doelwitte is om vir mense opleidingsgeleenthede te skep wat tot kwalifikasies kan lei.
36
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH-FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): f) Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) Die Wet op Nasionale Kwalifikasieraamwerk definieer NKR as: ‘n Omvattende stelsel goedgekeur deur die Minister vir die klassifikasie, registrasie, publikasie en artikulasie van gehalte- nasionale kwalifikasies. Die doelwitte van die NKR is om: ‘n Geïntegreerde nasionale raamwerk vir leerprestasies te skep. Die gehalte van onderrig en opleiding te verbeter. Toegang tot onderwys, opleiding en loopbaanroetes te fasiliteer en te verwesenlik. Die regstelling van onbillike diskriminasie in onderwys, opleiding en werksgeleenthede wat in die verlede plaasgevind het, te versnel. By te dra tot die volle persoonlike ontwikkeling van alle leerders, asook die maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling van die bevolking as geheel.
37
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): f) Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) Kwalifikasies moet aan die volgende vereistes voldoen om deur die NKR geakkrediteer te word: Die kwalifikasie moet eg wees. Die kwalifikasie moet aan nasionale vereistes voldoen. Die kwalifikasie moet met internasionale kwalifikasies vergelyk kan word.
38
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
WETGEWING WAT VERBAND HOU MET DIE MH- FUNKSIE: Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998): g) Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (SAQA) SAQA is die liggaam wat verantwoordelik is vir die ontwikkeling en implementering van die NKR. Die doelwitte van SAQA is om: Die NKR se doelwitte te bevorder Toesig te hou oor die implementering en ontwikkeling van die NKR Substrukture te koördineer Nasionale standaarde te verskaf om di egehalte van opleiding te verbeter. By te dra tot sosio-ekonomiese ontwikkeling
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.