De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”"— Transcript van de presentatie:

1 Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”
Dr. At Viljoen

2 INLEIDING Die Bovelder-beginsel het in 1978 weerklank gevind by ‘n telersgroep in die Warden-Vrede-Memelgebied. Onder leiding van Dr. At Viljoen, ‘n veearts en beesboer, het die telersgroep die beginsel uitgebrei en verfyn. Saam met dr. Hermann Venter (topstudent van wyle Prof. Jan Bonsma) ‘n wereldbekende veekundige, is aandag gegee aan ‘n groep beesboere wat hulle bestuur, teling en seleksie op ‘n ekonomies-wetenskaplike grondslag wou plaas.

3 DIE BOVELDER COMPOSITE
Die doel van ‘n Composite is om rasverskille doeltreffend te gebruik, heterose te behou in die volgende generasies, sonder verdere kruisteling. Telers kan hul kuddes verbeter deur variasie binne en tussen rasse sinvol te benut. Die kritiese vrae vir die teler is, waar gaan jy heen en hoe kom jy die beste daar? Composites is ‘n vorm van kruisteling om twee of meer rasse te kombineer om ‘n gestabiliseerde ras te ontwikkel soos die Bovelder en baie ander saamgestelde rasse Die gevestigde Bovelder telers het ‘n Bovelder Composite ontwikkel en die nuwe telers maak gebruik van die Gestabiliseerde Composite .

4 Agtergrond van die Bovelder Composite
In 1978 is met die Bovelder Composite begin, met 11 telers wat hoofsaaklik 4 rasse gebruik het. Die omgewing, bestuur, en ekonomiese teeldoelwitte het ‘n groot rol gespeel. Daar is besluit op ‘n Taurus-Indicus Composite, wat beide die produksie en aanpassings eienskappe besit het. Hierdie Composite sou ook beter heterose vlakke (‘n eienskap wat behoue moes bly ) tot gevolg hê. Die Bos Taurus rasse was: Simmentaler (en Sussex) Die Bos Indicus rasse was : Bonsmara (en Afrikaner)

5 Bovelder Ontwikkeling........
Ongelyke proporsies van bg. 4 rasse is gebruik om ‘n optimale Composite te ontwikkel Die kuddegrootte, aantal bulle en tydperk van gebruik, sou inteling voorkom Tyd, geduld, teeldoelwit beplanning en goeie bestuur(aantal rasse) was nodig Tegniese advies was voorsien deur veekundiges Die rooi kleur van die Bovelder is eers na 25 jaar gestabiliseer Saamgestelde rasse is baie populêr in die wêreld en die Bovelder is een van die talle voorbeelde

6 Bovelder Ontwikkeling
NOODSAAKLIKE STAPPE van die telers vereis 1. GEREELDE KUDDEKLAS 2. PRESTASIETOETSING VAN DIERE 3. VISUËLE EVALUASIE VAN DIERE 4. FINANSIËLE REKORDHOUDING

7 Teel en seleksie doelwitte van die Bovelder van die BBSG
Vrugbaarheid en gemak van kalwing Goeie speenmassas en koeidoeltreffendheid Aapassingsvermoë en konstitusie(samestelling) Medium raam en goeie vleisbouvorm Medium na vroeër geslagsrype diere Afwesigheid van erflike gebreke Goeie temperament Goeie pigmentasie

8 Doel van Jaarlikse Kuddeklas
Regte parings: Beste bulle by beste koeie Aanvullende parings vir regte samestelling Korrektiewe parings om eienskappe te verbeter Nie - funktionele diere identifiseer Tekortkominge van kudde uitwys Beplanning van teeldoelwitte Regte aankope van bulle en vroulike diere

9 Ontstaansagtergrond A : Vrystaat telers: Simmentaler Afrikaner Sussex
B : Bestaande Taurus Composite( JHB. Mun.) C : Bonsmara infusie

10 Ontstaansagtergrond 3 POPULASIES A B C

11 Samevoeging van Populasies
B C

12 Die Bovelder Composite van die Bovelder Bees Studiegroep (BBSG)
TAR AR ARI ART IAR TAR = Taurus allrounder AR = All Rounder ARI = Allrouder Indicus ART= Allrounder Taurus IAR = Indicus Allrounder C

13 Suiwerteling, Kruisteling, Composite
BEGINSEL SUIWER TELING KRUISTELING COMPOSITE BESTUUR ++ - + VRUGBAARHEID MELK +- SELEKSIEVORDER. TEMPO TEELVERB. BASTERKRAG GEB. PROBLEME GROEI INFUSIE PERM. TEELVERB. TEMPERAMENT

14 Voordele van die Gestabiliseerde Bovelder Saamgestelde Ras
Bestuur makliker as kruisteelprogramme Infusie van gewensde eienskappe is maklik Vinnige vordering met veral laer oorerfbare eienskappe bv. vrugbaarheid, melkproduksie en konstitusie Behoud van heterose m.b.v. doelgerigte teling bv. regte parings en voorkoming van inteling Bos taurus x Bos indicus Composite gee die beste heterose Die variasie word benut vir ‘n beter reaksie op seleksie Ons het die goeie eienskappe van bestaande rasse gebruik en behou

15 VOORDELE vervolg--- Ideale Indicus-Taurus samestelling vir ‘n spesifieke omgewing met die nodige Aanpassings en Produksie eienskappe Hoogs funksionele vleisbees Wyd aangepas oor die hele land Markaanvraag is baie goed Is langtermyn volhoubaar Die H.B.S.G. het in 1986 tot stand gekom en die ledetal het gegroei tot 70 aktiewe lede in met ‘n genepoel van 55,000 teeldiere

16 Voorspoed met jou boerdery!!!
DIE BOVELDER IS N BELANGRIKE MYLPAAL WAT IN BEESTELING BEREIK IS EN ‘N WAARDIGE MONUMENT VIR DIE WAT DAARAAN GEBOU HET EN NOG STEEDS DAARMEE VOORTGAAN Voorspoed met jou boerdery!!!

17


Download ppt "Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”"

Verwante presentaties


Ads door Google