De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kardiale rehabilitasie

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kardiale rehabilitasie"— Transcript van de presentatie:

1 Kardiale rehabilitasie
p

2 Doel Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status
Optimaliseer langtermyn prognose Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan Oefeninge, onderrigsessies , psigososiale ondersteuning en ondersteuning/voorligting vir pasiënt en familie in akute fase, buite-pasiënt sorg en langtermyn opvolg.

3 Doelstellings Verminderde kardiale morbiditeit en verlig simptome
Risiko modifikasie en sekondêre voorkoming Verminder angs en vermeerder kennis en selfvertroue Verbeter fiksheid en vermoë om normale aktiwiteite te doen Gerusstelling, ondersteuning en inligting Gedragsverandering Oefenprogram

4 Fases van sorg Fase I in die hospitaal (3-5 days)
Fase II na ontslag (2-6 weeks) Fase III buite-pasiënt program (6-12 weeks) Fase IV langtermyn onderhoud in die gemeenskap

5 Kardiale rehabilitasie
Vir alle kardiale pasiënte wat sal baat vind Interdissiplinêre span van professionele persone betrokke by rehabilitasie

6 Voordele van oefening Verbeter oefeningskapasitiet
Hoofdoel is om kardiovaskulêre uithouvermoë te verbeter Uithouvermoë oefeninge = aktiwiteite wat groot spiergroepe gebruik, volgehou vir ’n verlengde tydperk, ritmies en aerobies wat verhoogde maksimale suurstof opname veroorsaak. Maksimale suurstof opname (VO2 maks) is beperk sentraal deur kardiale uitwerp en perifeer deur die kapasiteit van die spiere om suurstof uit die bloed te onttrek.

7 Verbeterde oefeningskapasitiet Sentrale veranderinge
In gesonde mense = uithouvermoë oefeninge veroorsaak ’n toename in KU as gevolg van ’n toename in SV. Deur: Toename in linker vertrikulêre massa en grootte Toename in totale bloedvolume Verminderde perifere weerstand

8 Verbeterde oefeningskapasitiet Perifere veranderinge
Oefening-geïnduseerde veranderings in spiere: Meer en groter mitochondria Verhoogde oksidatiewe ensiem aktiwiteit Verhoogde kapillarisasie Toename in mioglobien

9 Verbeterde oefeningskapasitiet Toename in VO2 maks
In kardiale pasiënte is ’n toename in VO2 maks meestal as gevolg van perifere veranderinge – hoë intensiteit oefeninge is nodig vir sentrale veranderinge – ontoepaslik. Herhaalde submaksimale daaglikse aktiwiteite – minder fisiologiese stres (afname in harttempo, bloeddruk en plasma katecholamiene konsentrasies)

10 Risiko faktor modifikasie Die faktore wat bydrae tot siekte, kan progressie en voorvalle in toekoms beïnvloed. Oefening in gesonde mense veroorsaak: ↑ metaboliese tempo ↑ sintese van HDL ↑ insulien sensitiwiteit Afname in bloeddruk Oefening verlaag snellers vir kardiale insidente: Verhoed trombus formasie Verbeter endoteel funksie Verminder potensiaal vir ernstige aritmieë

11 Voorskryf van oefeninge
Individualiteit Progressiewe oorbelading (“overload”) Regressie – “use it or lose it” Spesifisiteit – FITT-beginsels

12 10-20 slae minder as harttempo
Oefening intensiteit Maksimum of simptoom-beperkte EKG 10-20 slae minder as harttempo wat simptome uitlok 60-75% van maks. harttempo

13 Voorspel volgens ouderdom
Oefening intensiteit Geen EKG Voorspel volgens ouderdom 40-65% of HRR

14 Oefening intensiteit Borg 15-punt skaal of Borg CD10 skaal MET’s

15 Opwarming Voorbereiding vir aktiwiteit 15 minute
Lae impak, dinamiese bewegings van groot spiergroepe Neem al groot gewrigte deur volle OVB Vertraag voorkoms van isgemie deurdat daar genoeg tyd is vir koronêre bloedvloei in respons tot groter miokardiale werkslading Verlaagde risiko vir aritmieë Hart tempo 20 slae/minuut laer as onderste waarde van voorgeskrewe oefenings harttempo na opwarming ( 3 or 10-11 on Borg)

16 Aerobiese oefeninge Kontinue of interval benadering
Interval benadering Interval – totale volume werk gedoen meer, groter stimulus vir fisiologiese verandering Rondtebaan oefening – stasies 30s to 2 minute Individualisering – duur van stasie, intensiteit, tydsduur van rus en agehele tydsduur van oefening (vermeerder tydsduur voor intensiteit)

17 Aerobiese oefeninge Oefening in lê nie aanbeveel:
Ouer pasiënte sukkel met verplasings Toename in veneuse terugvoer – verhoog voorlading en miokardiale lading – verhoogde risiko vir aritmieë en angina Ortostatiese hypotensiewe episodes

18 Weerstandsoefeninge Nie voorheen gebruik in kardiale pasiënte:
verhoog bloeddruk verhoogde miokardiale werkslading verminderde ejeksie fraksie en verhoogde insidensie van aritmieë, MAAR ook verhoogde diastoliese druk met beter miokardiale perfusie 10-15 repitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge

19 “Cool down” 10 minute van bewegings van verminderde intensiteit en passiewe strekke van groot spiere want: verhoogde risiko vir hipotensie in ouer pasiënte neem harttempo langer om voor- oefening tempo te bereik verhoogde simpatiese aktiwiteit na oefening – aritmieë Pasiënt observasie vir 30 minute na oefening

20 Program implementering In die hospitaal
Akute MI, kardiale vatomleiding, onstabiele hartversaking Eerste uur - asemhalingsoefeninge eenvoudige arm en been OVB oefeninge beperkte selfsorg aktiwiteite Oor volgende 2-3 dae - sit uit in stoel stap kort afstande stort en aantrek

21 Program implementering In die hospitaal en na ontslag
Teen ontslag moet pasiënte tekens en simptome van oormatige uitputting en vlak van uitputting ken Tuis oefeningsprogram vir eerste 6 weke, meestal stap Kontak en telefoonopvolge met rehabilitasie dienste FITT: F + Time = 5-10 minute, 2-3x daagliks en later 5-20 minute, 1-2x daagliks I = RPE < 11

22 Program implementering Buite-pasiënt oefenprogram
Pasiënt moet gesien word deur dokter of kardioloog voor begin oefen Pasiënt veiligheid baie belangrik Assessering van harttempo en bloeddruk tydens rus en oefening, RPE ens.

23 Risiko faktore vir oefening Pasiënte moet noe oefen as hulle nie lekker voel nie, simptomaties is of onstabiel is met aankoms: Koors, akute sistemiese siekte Onstabiele angina Sistoliese bloeddruk > 200 mmHg and diastolies > 110 mmHg Skielike val in bloeddruk Simptomatiese hipotensie Tagikardie Aritmieë Dispnee, lusteloos, hartkloppings, duiseligheid Onstabiele hartversaking Ongekontroleerde diabetes

24 Programbestuur Alle personeel moet bevoeg wees met toepaslik
vaardighede en opleiding, gereelde opleiding Toepaslike noodtoerusting, gereeld nagegaan, beleid oor hantering van noodsituasies, toepaslik area Pasiënt onderrig belangrik - doel van oefeing veiligheid gebruik van toerusting

25 Programbestuur Pasiënte en familie moet die volgende weet:
Tekens en simptome van uitputting Belangrikheid van op- en afwarming Versigtig met isometriese aktiwiteite Kennis oor uitermatige hitte/koue, dehidrasie Nie oefen na groot ete of as siek en moeg Bly 30 min na oefening vir observasie Uitermatige gebruik van arms veroorsaak hoër sistoliese en diastoliese bloeddruk as dieselfde werk met bene

26 FITT-beginsels F: 1-2x per week rehabilitasieklas
2x per week tuisoefeinge loop ander dae I: aerobiese oefeninge, 40-65% HRR of 60-75% HRmaks weerstandsoefeninge, repetitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge, 2-3 keer per week

27 FITT-beginsels T: Aerobies, interval benadering
T: 5-10 min, progresseer na minute opwarming minute “cool down” > 10 minute

28 Langtermyn oefeningsprogram in gemeenskap
Pasiënt moet selfhandhawend wees t.o.v. oefeninge Instrukteur in gemeenskap


Download ppt "Kardiale rehabilitasie"

Verwante presentaties


Ads door Google