De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DEKKING VAN SPORT, SPORTPERSOONLIKHEDE EN REKREASIE AKTIWITEITE

Verwante presentaties


Presentatie over: "DEKKING VAN SPORT, SPORTPERSOONLIKHEDE EN REKREASIE AKTIWITEITE"— Transcript van de presentatie:

1 DEKKING VAN SPORT, SPORTPERSOONLIKHEDE EN REKREASIE AKTIWITEITE

2 DEKKING VAN SPORT Die media neig om sporte vir mans uit te saai en nie baie vir vroue nie. Inheemse speletjies en ander minder gewilde sporte word afgeskeep. Sportmanne kry meer dekking as sportvroue Beroemdes kry meer sportdekking, veral met skandale.

3 4. Stem jy saam dat sportpersoonlikheide, soos afrigters, se private lewe in die media gepubliseer moet word? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (dink aan Oscar Pistorius en O.J. Simpson) (3) Nee, hulle private lewens het niks met hulle werk op die sokkerveld te doen nie. Dit is van geen belang nie, solank hulle hulle werk goed doen. Of jou eie antwoord maar jy moet dit goed verduidelik.

4 IDEOLOGIË, OORTUIGINGS EN WÊRELDBESKOUINGS OOR ONTSPANNING EN FISIEKE AKIWITEITE OOR KULTURE EN GESLAG

5 IDEOLOGIE Ideologie: Ideo = idee/ideaal Logie = ‘n studie van…
Daarom, ‘n studie van die Beginsels Filosofie Dogma en idees Bv. Apartheid, demokrasie, kommunisme)

6 Wêreldbeskouings Die algemene standpunt of hoek waaruit mense die wêreld sien en interpreteer.

7 Kultuur Die oortuigings, items en idees wat algemeen aan ‘n spesifieke groep in die samelewing behoort soos bv. Die taal, voorkoms, waardes en norme, tradisies en gesondheidsorg

8 KLASAKTIWITEIT Is dit regverdig van Moslem vroue om aan te dring dat ‘n professionele sokkerbeheerliggaam reëls verander ter wille van hulle godsdiens en kultuur? Hoekom sê jy so?

9 MISSIE EN VISIE

10 MISSIEVERKLARING PERSOONLIKE MISSIEVERKLARING
MISSIEVERKLARING: iets wat ‘n doel of oogmerk stel STANDPUNT: opinie, maniere om oor iets te dink Persoonlike standpunte: kan beinvloed word deur doelwitte vir die toekoms, religie, kultuur en waardes WAARDES: oortuigings wat belangrik, aanvaarbaar of waardevol is Rig die manier waarop jy lewe Aspekte van wat belangrik of waardevol is Gevorm deur lewenservaring, omgewing waarin jy leef, skool, belangrike mense in jou lewe Help jou besluite neem

11 MISSIEVERKLARING PERSOONLIKE MISSIEVERKLARING
OORTUIGINGSTELSEL: geloof met ‘n stel oortuigings, maar nie ‘n formele religie nie Dis hoe jy die werelhoekom is ek hier? Wie het alles geskep? Wat is reg en verkeerd? Wat is waar en onwaar? Gegrond op geloof of kultuur. d en jou plek daarin verstaan

12 MISSIEVERKLARING RELIGIE IDEOLOGIE Wat jy glo en wie of wat jy aanbid
Kodes, rituele, maniere van optrede Gebaseer op ‘n geloof in God of ‘n god Kan waardes, houdings en gedrag rig Leer voorbeelde op bl IDEOLOGIE Georganiseerde stel oortuigings, waardes, idees Hoe jy glo jy moet leef en waarop gemeenskap moet werk Politieke ideologie: kapitalisme, sosialisme, marxisme Het verskillende idees oor sosiale welsyn, religie, patriotisme, gesondheidsorg, regstelsels

13 MISSIEVERKLARING LEWENSTYL Hoe jy jou lewe daagliks leef
Gereeld oefen, gesond eet, veilige seks, nie dwelms gebruik Emosioneel gesond dmv kuier met vriende, natuur ontspan, gemeenskapsaktiwiteite deelneem Vind tyd om pret te beleef ens.

14 MISSIEVERKLARING OMGEWINGSVERANTWOORDELIKHEID
Respekteer die natuur Moenie omgewing beskadig met besoedeling en rommel nie Neem deel aan herwinningsprojekte en omgewingsprojekte DOELWITTE VIR STUDIES EN LOOPBAANKEUSES Stappe wat jy moet doen om lewensdoelwitte te bereik

15 IMPAK VAN ‘N VISIE Visie gee rigting oor wie jy wil wees of wat jy wil bereik Visie is ‘n DROOM Prent in jou gemoed van wat die toekoms sal of kan wees Moet ambisieus wees Droom groot Missieverklaring is die praktiese uitvoering van jou visie

16 IMPAK VAN ‘N VISIE IMPAK: Invloed op keuses Aanmoedig om te presteer
Inspireer en gee wil om uitdagings te hanteer Laat jou die onmoontlike bereik Rig jou wanneer jy doelwitte stel Laat jou hard werk Is die lig as dinge onseker is Op GEMEENSKAP Kan jou gesin en vriende en werksmense beinvloed, en later die land Lees voorbeeld op bladsy 170.

17 WETTE WETTE

18 WETTE: statute, stelle reëls
SAMELEWINGSVERANTWOORDELIKHEID OM OMGEWINGSDIENSTE TE VOORSIEN WAT VEILIGE EN GESONDE LEEFWYSE BEVORDER WETTE: statute, stelle reëls Wette is algemeen en beskryf nie besonderhede nie Provinsiale regerings en munisipaliteite kan wette maak Voorbeeld: daar is wette oor landbou, casino’s, onderwys. Bv. Wet op omgewingsbewaring.

19 REGULASIES: besonderhede wat bydra tot die implementering van wette
SAMELEWINGSVERANTWOORDELIKHEID OM OMGEWINGSDIENSTE TE VOORSIEN WAT VEILIGE EN GESONDE LEEFWYSE BEVORDER REGULASIES: besonderhede wat bydra tot die implementering van wette Regulasies kan nie inteenstelling wees met ‘n wet nie Provinsiale regerings en munisipaliteite kan regulasies maak oor die beheer van geraas.

20 REËLS: prosedures wat gevolg moet word of maniere om dinge te doen.
SAMELEWINGSVERANTWOORDELIKHEID OM OMGEWINGSDIENSTE TE VOORSIEN WAT VEILIGE EN GESONDE LEEFWYSE BEVORDER REËLS: prosedures wat gevolg moet word of maniere om dinge te doen. Daar is bv. ‘n reël oor hoe om geraasvlakke te meet en watter instrumente om te gebruik.

21 DEPARTEMENT VAN SOSIALE ONTWIKKELING:
DIE VERANTWOORDELIKHEID VAN DIE REGERING OM VEILIGE EN GESONDE OMGEWING TE BEVORDER EKSAMENVRAAG!!!! DEPARTEMENT VAN SOSIALE ONTWIKKELING: Fasiliteer en ondersteun gesondheids- verwante programme (MIV, inentings, gesondheidsdienste, straatkinders ens. DEPT. WATERWESE: Verseker toegang tot skoon water DEPT. ARBEID Verseker veilige en gesonde omgewing vir werkers DEPT. GESONDHEID Koordineer en monitor gesondheidsdienste

22 MUNISIPALITEITE MOET SORG VIR….
NOODDIENSTE (brandvoorkoming, vuurwerke, ens.) BEGRAFPLASE EN KREMATORIUMS (wegdoen van lyke, kiste en grafte, versorging van grafte) OPENBARE GESONDHEID (sanitêre dienste, watertoevoer, boorgate en putte, aanhou van diere ens) OPENBARE OOP RUIMTES (parke, verbode aktiwiteite, bewaring van bome) STRAATHANDEL (verbode en beperkte gedrag) WATERDIENSTE (toepassing en tariewe, dreiningsinstallasie en onderhoud)

23 Menslike faktore wat swak gesondheid, ongelukke, krisisse en rampe veroorsaak

24 MENSLIKE FAKTORE WAT SWAK GESONDHEID, ONGELUKKE, KRISISSE EN RAMPE VEROORSAAK
SWAK GESONDHEID: siekte, mediese toestand wat jou ongesteld maak ONGELUK: teenspoed KRISIS: noodgeval, rampspoed, katastrofe, oproer RAMP: tragedie, verwoesting, ongeluk, vernietiging SEKSUEEL OORDRAAGBARE SIEKTES: infeksie wat van mens tot mens deur seksuele kontak versprei word

25 ongeluk

26 ramp

27 SIELKUNDIGE FAKTORE & SWAK GESONDHEID
Sielkundige faktore en swak gesondheid Geestelike en emosionele aspekte van die mens Verstand en liggaam in noue wisselwerking Sielkundige faktore kan siektes veroorsaak en anders om Voorbeelde: Lae selfbeeld kan promiskieuse gedrag veroorsaak en MIV tot gevolg hê Psigosomatiese siektes is waneer siektes begin deur emosionele stres wat nie hanteer word nie

28 SOSIALE FAKTORE EN SWAK GESONDHEID
Kwessies waarby mense, die gemeenskap en publiek betrek word Hoe mense teenoor mekaar optree En sosiale omstandighede kan gesondheid beinvloed Voorbeelde: Geweld kan tot beserings lei Omgewingskade dmv besoedeling kan asma, cholera veroorsaak Giftige spuitstowwe kan kanker veroorsaak FETALE ALKOHOLSINDROOM: ‘n toestand wat ontstaan as gevolg van alkoholmisbruik deur die moeder gedurende swangerskap

29 Alkohol fetale sindroom

30 RELIGIEUSE FAKTORE & SWAK GESONDHEID
Godsdiens beinvloed hoe mense dink oor welstand Byvoorbeeld: Sommige gelowe verbied mediese behandeling Doepas en medisyne kan negatief reageer met medikasie wat deur dokter voorgeskryf is Rooms Katolieke Kerk verbied gebruik van kondome, lei tot SOI’s en MIV. Geloofsgenesers mag uitbuiters wees van siekes

31 Godsdiens en gesondheid

32 Godsdiens en gesondheid

33 KULTUUR EN KENNIS FAKTORE EN SWAK GESONDHEID
KULTURELE PRAKTYKE: rituele of gereelde aktiwiteite wat deur mense van dieselfde afkoms uitgevoer word. VOORBEELD: stilswye oor seksualiteit Selfstudie op bl 193 KENNISPERSPEKTIEWE: feite en inligting uit ‘n spesifieke oogpunt, lewensbeskouing of hoek gesien. VOORBEELD: banting, vegetaries, vas

34 LEEFWYSSIEKTES LEEFWYSE-SIEKTE
Hou verband met manier waarop mense lewe Siekte wat verhoed kan word deur veranderinge in voeding, omgewing, algemene leefwyse, middelmisbruik te vermy, bevordering van geslagsgelykheid, vermindering van armoede Voorbeelde: hartsiektes, beroertes, vetsug, osteoporose, kanker, hipertensie, tuberkulose, SOI’s, MIV vigs

35 LEEFWYSSIEKTES Kankers (long, prostaat, borskanker, ens) Hepatitis B
Lewerinfeksie Simptome: Griep Moegheid Geen eetlus Braking en naarheid Donker urine Pyn regs van buikholte onder ribbes Jeukerigheid geelsug

36 LEEFWYSSIEKTES Hoë bloeddruk Kardiovaskulêre siektes Hipertensie
Bloeddruk in bloedvatstelsel is heeltyd hoog Hartaanval of beroerte Niere hou op werk Kardiovaskulêre siektes Sirkulasiesiektes, hartsiektes, bloeddruk hoog Opbou van plaak in are (arteriosklerose) Nommer een oorsaak van sterftes globaal

37 LEEFWYSSIEKTES Tuberkulose Seksueel-oordraagbare siektes Aansteeklik
Mycobacterium tuberculosis Aansteeklike, luggedraagde druppeltjies Hoes, nies, spoek Simptome: Hoes vir 2 weke of langer Borspyn Koors en nagsweet Moegheid Bloed in speeksel Aptyt en gewigsverlies kortasem Seksueel-oordraagbare siektes

38 LEEFWYSE SIEKTE WEENS ARMOEDE
Nie genoeg geld vir basiese behoeftes Nie geld vir gesondheidsorg of medikasie of vervoer na dokter Lei tot Swak sanitasie Voedselonsekerheid Hergebruik van kookolie Oorbevolking Hartsiektes weens stres Verkragting en prostitusie

39 LEEFWYSE SIEKTE WEENS GESLAGSONGELYKHEDE
GESLAGSONGELYKHEID VERSKILLENDE ROLLE Diskriminasie teen vroue Ongesonde magsverhoudinge Verskille in biologiese samestelling Vroue se reproduktiewe funksie Verkragting Misbruik deur verhoudingsmaats Seksuele geweld Weiering om veilige seks te beoefen

40 Bydraende faktore tot leefwyse siektes
Ingrypingstrategie Intervensie om te help Vermyding van menslike faktore wat swak gesondeheid, ongelukke, krissise en rampe te veroorsaak Bv VOORKOMING en BEHEER EN VROEË OPSPORING en ONTDEKKING

41 ingrypingstrategie VOORKOMING BEHEER VROEË OPSPORING
Vermy, onthou, pas aan Selfstudie van voorkoming van verskillende siektes op bl 202 en 203 Inentings BEHEER Bestuur sodat nie krisis of ramp word Selfstudie van beheer van verskillende siektes op bl 203 VROEË OPSPORING SELFSTUDIE OP BL

42 ingrypingstrategie BEHANDELING VERSORGING EN ONDERSTEUNING
Mediese sorg bv chirurgie, medikasie, chemoterapie Kanker: chirurgiese verwydering van tumors, bestraling, chemoterapie Lees medikasie vir TB en SOI’s VERSORGING EN ONDERSTEUNING Verligting van stres van ‘n siektetoestand – ondersteuningsgroep Vriendskap en ondersteuning Hospitiums: plekke waar mense bly wat nie genees kan word nie, in latere stadium van hulle siektes Pynverligting Hantering van sterfte as normale proses Nie dood te verhaas of te vertraag Integrasie van sielkundige en spirituele aspekte van versorging Ondersteuningstelsel vir persoon en familie

43 Aktiwiteit 5 Vraag 1: Wat is die negatiewe sosiale kenmerke van die MIV-pandemie ? (1) Antwoord: Word soos ’n doodvonnis gesien, riskante seksuele gedrag, ’n kultuur van swye, vrees onkunde, skinder, stigma en verwerping, vrees om behandeling te kry, vermyding van voorkomingsmaatreëls.

44 Verbintenis om langtermyn fisiese aktiwiteite deel te neem
Langtermyngevolge van deelname FISIESE VOORDELE: hou jou liggaam sterk en gesond GEESTELIKE VOORDELE: help om jou verstand wakker te hou SOSIALE VOORDELE: help jou om vriende te maak en deel van ‘n groep te laat voel; nasiebou EMOSIONELE VOORDELE: help om goed te voel oor self en stres en negatiewe gevoelens te hanteer LEER TABEL OP BLADSY 207 en 212 se informasie as moontlike langvraag vir die rekordeksamen.

45 Verbintenis om langtermyn fisiese aktiwiteite deel te neem
PLAN VAN AKSIE VIR LEWENSLANGE DEELNAME Dink aan geskikte aktiwiteite Beplan vooruit Na skool is daar nie meer georganiseerde deelname soos tydens skool Oorweeg volgende faktore Veiligheid Geskiktheid van aktiwiteit vir ouderdomsgroep Toeganklikheid Koste Gesondheidsvoordele

46 VOORDELE van fisieke aktiwiteite
Verminder leefwyse- siektes Verlaag bloeddruk Verminder risiko van diabetes Verminder depressie en angs Gewigsverlies Verminder cholesterol Verbeter funksionering van hartspiere Voorkom osteoporose Verbeter immuunstelsel Verminder intensiteit van asma aanvalle Verminder risiko van kanker Breingesondheid Beter slaappatrone Ontspanning Voorkom beroertes Verbeter spierkrag wat simptome van artritis verlig

47 In ryk lande: Beter voedingstowwe en voeding wat gesondheid bevorder Toegang tot gespesialiseerde gesondheidsorg Neem deel aan voorgeboorte klasse Veilige en gerieflike huise Kan gereelde roetine ondersoeke bekostig Dokters en lewensreddingstoerusting beskikbaar tydens bevalling In arm lande: Moeders leef in hongersnood en kry nie voedingstowwe wat gesondheid bevorder nie Nie reisgeld om by klinieke uit te kom Nie geld vir bykomende behoeftes van swanger vrou te betaal nie Met geboorte nie ‘n dokter, dalk net ‘n ander vrou of vroedvrou Nie toegang tot hospitaal of gespesialiseerde gesondheidsorg nie Nie opsies van bloedoortappings of lewensreddingstoerusting nie.


Download ppt "DEKKING VAN SPORT, SPORTPERSOONLIKHEDE EN REKREASIE AKTIWITEITE"

Verwante presentaties


Ads door Google