Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
Gepubliceerd迈亨沐 邓 Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
2
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
HOEKOM DEXTERS? Goeie voeromset – 5.73 kg per 1 kg vleis (VOV) Goeie groei – 1.4kg per dag (ADG) Beste koei / kalf speenverhouding van alle rasse – 55.9% teenoor 45.5% van land se koeikudde Uitstekende dubbeldoel bees Baie goeie alternatief om verse mee oop te maak in suiwel- sowel as vleiskuddes Swart, Rooi en Dun diere Meer vleis per hektaar word deur ‘n dexter geproduseer. 3 Dexters in die plek van 2 grootraambeeste. Maak maar die som! Goeie moeders instink Uitstekende temperament Baie goeie vleis kwaliteit met uitstekende marmering en ideale snitgrotes Baie gehard en aanpasbaar is alle streke KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
3
SZJ 1315 op kukuyu en eragrotis/veldgras groot gemaak
ONS PRAAT DAT DEXTERS WENNERS OP DIE VELD IS – IN 2018 LYK EEN VAN DAARDIE WENNERS SO! SZJ 1315 op kukuyu en eragrotis/veldgras groot gemaak GEWIG - APRIL 2018 – 814KG
4
ONS PRAAT GRAAG VAN DEXTER VRUGBAARHEID EN LANGSLEWENDHEID….
5
WANNEER ONS PRAAT VAN DUBBELDOEL BEESTE BEDOEL ONS…
MELK ‘N DEXTER KOEI WAT HAAR KALF SPEEN TEEN 52% PLUS VAN HAAR LIGGAAMS-MASSA PRODUSEER OOK NOG 10% VAN HAAR LIGAAMS GEWIG PER LAKTASIE. BEKENDE MELK BEESRASSE PRODUSEER GEMIDDED 15% VAN LIGGAAMSMASSA PER LAKTASIE.
6
Dexter speenkalwers doen goed in Voerkrale en slag tussen 55% en 62% uit
Vleis word gekenmerk deur uitstekende marmering Ideale vleis snitgrotes
7
GENETIKA IS BAIE BELANGRIK VIR DIE DEXTER RAS DAAROM DAT ONS PRODUKSIE AANTEKENINGE DOEN EN DEXTERS DEELNEEM AAN GROEI-/FASE C TOETSE
8
Overvaal Dexter Klub Vrystaat Dexter Klub
DIE DEXTER GENOOTSKAP, WAT ONDERSTEUN WORD DEUR TWEE BAIE AKTIEWE, BETROKKE EN SUKSESVOLLE KLUBS, HET TEN DOEL OM AL SY TELERS EN ASPIRANT TELERS TE ONDERSTEUN EN TE MENTOR OM SUKSESVOLLE TELERS EN BOERE TE WORD.
9
KLUBS EN DIE GENOOTSKAP REEL SKOUE OM TELERS EN DIE RAS TE BEMARK
10
KLUBS EN DIE GENOOTSKAP REEL VEILINGS OM TELERS DIE GELEENTHEID TE GEE OM HULLE KUDDES EN DIERE TE BEMARK
11
DIE GENOOTSKAP EN ONS KLUBS REEL JEUGSKOUE EN HET KUDDES BY LANDBOUSKOLE – OM ONS RAS TE BEVORDER
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.