De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Schalk Scott

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Schalk Scott"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Schalk Scott
GOUDKORRELS 20 Julie 2014 Blok G aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir die skolevoeding-skema.
Die bydraes in die sendingbussie gaan vir bediening in gevangenisse. A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir tieners  nie.

4 Vir die week Mannegroep kom Woensdagoggend 5:30 – 6:30 bymekaar by die kerk. Bybelskool: Donderdagoggend 10:00 en Donderdagaand 19:00 in die kuierkamer. Onthou pen en papier. Vrydagoggend 10:00 is daar diens by Flamwood Landgoed.

5 Lief en Leed Bid asb. vir almal wat in die hospitaal of tuis siek is: Dries Coetzee van Heidrastr 14, Dirkie Matthews van Rinalaan 14, Jorrie Jordaan van van Stadenstr 6a, Richard Coetzee van Yulandastr 4 en Daan Jacobs van Floralaan 74. As u hospitaal toe gaan laat weet asb. u wyksleier of een van die leraars.

6 Lief en Leed Dink asb. aan Jannie Schoevers en sy familie na die afsterwe van sy vader die afgelope week. Ons bid jul baie sterkte en troos toe.

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Hoepfner Marlize 07/20 F1a Alidastr 3 Yssel Sonja H5 Kielblockstr100 Dekker Dandré 07/21 F3b Adalaan 13 Dippenaar Tinus F5b Caledonstraat 7 Ehlers Judilie G1 Soetdoringstr. 48 Els Nico C5 Rethastraat 9 Snyman Simone D6 Suzetlaan 19 Strydom Mien D4a Fraile Care

8 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. V d Heever Erna 07/21 F6 van Duynstraat 4B Van Niekerk Juan 07/22 C2 Monicalaan 126 Wall Anna D4a Blok B5 V Heerden Basie 07/23 G3a Longridge 2 Botha Divan 07/24 B6 Lizaweg 37 Jacobs Lienke D5 Suzetlaan 10 Matthews Ronnie D1 Rinalaan 14 V d Berg Marlucia G6 Abrahamsonstr16

9 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Viljoen Karien 07/24 C1 Rethastr 1 Grobler Elize 07/25 F3a Cuckoostr 11 Louw Vince D1 Rinalaan 3 Slabbert Abel H4 Radloff 12 Smit Annemarie E2 Greylingstraat 3 Wannenburg Heinrich F1b Pelserstraat 20 Wessels Nicolene G6 Nettiestraat 7 V Heerden Salomé 07/26 B5 Jeromelaan 11 Van Rooyen Cobie D2 Platanlaan 58

10 Ander sake Die SAVF se Kinderhawe in Freemanville se huis vir  2 to 4 jariges (12 in totaal) se  buite speelgoed is gedaan gespeel. Die behoefte vir enige van die volgende items (gebruik of nuut ) is groot:  skopfietsies driewiele sleepwaentjies trapfietsies met sywiele Dalk is daar van die items wat in u motorhuis lê en stof opgaar. Indien u kan  help, bring asb. die items na die kerkkantoor. Kom ons kyk of ons hierdie kinderhawe kan help.

11 Kategese Die kategese sal vanaf Sondag 27 Julie elke Sondag om 11:15 uitkom, sodat die kinders na kerk lofprysing kan doen saam met ds. Schalk.

12 GOUE OUES Senior Burger Badplaas vakansie 5 -12 Oktober 2014
Al ons 60 plussers word uitgenooi na ’n heerlike vakansie by Badplaas Rotariër oord 5-12 Oktober Die Prys is ongeveer R En sluit in vervoer  en verblyf en 3 maaltye ’n dag 7 nagte. Kyk solank u dagboek deur en boek hierdie datum!

13 Hulp vir Dominionville
Gaan u kaste regpak in die Julie vakansie? Die Dominionville gemeenskap kry baie swaar. Enige tweedehandse klere (baba, kinder, mans of dames), komberse, beddegoed en tydskrifte, enige ongebruikte artikels en blikkies kos is baie welkom. U kan dit by die kerkkantoor aflaai en ons sal die dame wat die verspreiding gaan doen, kontak.

14 Hulp benodig - Skolevoeding
Enige persoon wat kan help met die voorbereiding of bediening van kos by Laerskool Roosheuwel en by Laerskool Unie kontak asb vir Sanet Claassen by of Ons benodig veral persone wat kan help met die kokery. Die kerk voorsien die bestanddele.

15 Wyksleiers Daar is wyksleiersvergadering op 28 Julie 2014 om 19:00 in die konsistorie.


Download ppt "Prediker: Ds. Schalk Scott"

Verwante presentaties


Ads door Google