De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Schalk Scott

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Schalk Scott"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Schalk Scott
GOUDKORRELS 14 Julie 2013 Blok B aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte gaan vir verdienstelike gevalle.
Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk deur Wolf Cilliers in Madagaskar. Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole heropen.

4 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: André Botha van Ronelstr 12, Banie Nortje van Ehlerslaan 18, Deon Lindemann van Rosemarylaan 14 en Jop Victor van Royal Palm 8.

5 Dink aan die volgende persone en hul gesinne na die afsterwe van ‘n geliefde: Rina van Wyk van Elbiesingel 16 se kinders na haar afsterwe, Gerrit van Zyl se ma is oorlede, Hettie de Bruin se broer is oorlede, tannie Anna Coetzee en Cecile Lindemann na die afsterwe van ‘n eggenoot en pa, oom Willem Coetzee. Sterkte aan almal vir die tweede semester van Ons dink veral aan die matrieks wie se skoolloopbaan einde se kant toe staan.

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Barnes Tanya 07/14 H6 Palmhof 8A Cilliers Pieter 07/15 D6 Suzetlaan 17 De Kooker Marietjie B3 Jill-Laan 6 Jacobs Marlene D5 Suzetlaan 10 Coetzee Marie 07/16 C4 Heidrastraat 14 Helm Ronel D1 Rinalaan 8 Stiemie Sannie D4 Blok E3 Swanepoel Liz G3 La Casa Palazzo 7 Bekker Daniella 07/17 Jill-laan 2 Beukes Jacques F5 Tommy Stevens str 1

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Du Randt Jeannie 07/17 H2 Essenhoutstr 36 Hoepfner Christo F1 Alidastr 3 Els Desiré 07/18 A2 Maylaan 33 Fourie Ian A4 Neilstraat 14 Smit Marlene C1 Goudkoplaan 11 Combrinck Tim 07/19 H3 Elsabestraat 9 De Bruin Ellené Redelinghuysstr 29 Strydom Ané E4 Royal Palms 13 Marlize 07/20 Yssel Sonja H5 Kielblockstr 100

8 Vir die Week Aanddienste begin weer 21 Julie 2013 om 18:00
Flamwood Landgoeddienste begin weer Vrydag 19 Julie om 10:00 in die ontspanningsaal. Bybelskool begin Donderdag 25 Julie om 10:00 in die kuierkamer.

9 Ander sake Projek Kiepersol
Dankie vir almal se reaksie om betrokke te raak by Huis Kiepersol. As daar nog belangstelling is om betrokke te raak kan u die kerkkantoor kontak of die volgende persone: Herstelwerk: Steve Roodt sel ; Hulp by Kiepersol: Mariaan Krüger, sel

10 GHOLFDAG 27 JULIE 2013 Ons hou op 27/7/2013 ‘n Gholfdag op die Klerksdorp bane. Hiermee 'n vriendelike versoek om ons Gholfdag te ondersteun in die vorm van 'n BORGSKAP, PRYS OF DONASIE. Borg 'n putjie teenR per putjie OF Borg 'n putjie teen R per putjie OF Skenking of donasie enige bedrag, prys of koopbewys. Meer inligting by die kantoor of Deon Cronje /

11 Ander sake Hoërskool Schoonspruit hou Revue. Hul nooi alle senior burgers uit na ‘n gratis vertoning op Woensdag 24 Julie 2013 om 14:30 in die Klerksdorpse Ouditorium. NG Welsyn Projek: Wol vir warm lyfies. NG Welsyn vra gemeentes om oorskiet wol na die die kantoor te bring. As genoeg wol ontvang is sal NG Welsyn gemeentes nader om te help met die brei of hekel van truie, serpe, hoede en slaapkouse.

12 NG Kerk Tehuis vir Bejaardes in Rosinstraat, hou basaar op 27 Julie 2013 vanaf 8:00. Hul vra vir donasies soos gebak, bestanddele of geldelike bydrae. Kontak: Maxi Odendaal Tel: Die Getuieniskommissie (sending/uitreik) vergader Dinsdag 23 Julie by die kerk om 18:00. Almal wat belangstel word genooi. Kontak: Wesley Lamprecht of


Download ppt "Prediker: Ds. Schalk Scott"

Verwante presentaties


Ads door Google