Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Skryfvaardighede Paragrawe
Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
2
Lesuitkomste Aan die einde van die leergedeelte moet jy in staat wees om: te onderskei tussen die soorte paragrawe; ’n tipiese paragraaf se struktuur te kan beskryf; ’n suksesvolle inleidings-, inhouds- en gevolgtrekkingsparagraaf te skryf en konjunksiemerkers effektief in paragrawe te gebruik.
3
Paragrawe Inleiding Inhoudsparagrawe Gevolgtrekking
4
Gewoonlik so vyf tot tien sinne.
Inleidingsparagraaf Gewoonlik so vyf tot tien sinne. Verskaf die algemene onderwerp van die opstel/referaat. Gee agtergrond van die onderwerp. Stel die hoofpunt of tesisstelling.
5
Inleidingsparagraaf Algemene idees Spesifieke idee Tesisstelling
6
Tesisstelling Sin wat die hoofgedagte van die opstel/referaat weergee. Word gewoonlik aan die einde of naby aan die einde van die inleidingsparagraaf ingevoeg. Die inhoud van die opstel/referaat moet die tesisstelling weergegee.
7
Gevolgtrekkingsparagraaf
Som die hoofpunte van die opstel/ referaat op. Gee tesisstelling weer – moontlik in ander woorde. Lewer kommentaar oor die opstel se hoofidee. Moenie nuwe inligting invoeg nie.
8
Paragrawe 100% kommunikasie, die eerste keer Combrink:
’n Paragraaf in effektiewe professionele diensprosa is ongeveer 100 woorde lank. As paragrawe minder as 50 woorde lank is, kort dit waarskynlik uitbouing. As paragrawe meer as 160 woorde lank is, moet die skrywer oorweeg om dit te verdeel. Zemach en Rumisek: Ideaal: tussen vyf en tien sinne.
9
Paragrawe Paragraaf: ’n groep van twee of meer gedagtes wat verband hou met ’n sentrale gedagte. Die sentrale idee of hoofgedagte word in ’n temasin verwoord. Die gedagtes wat dit ondersteun word in steunsinne verwoord. Die eerste steunsin of plansin dien as "padwyser" vir die res van die paragraaf.
10
Paragrawe In sommige gevalle kan die temasin en steunsinne met ’n gevolgtrekkingsin afgesluit word. Steunsinne kan die volgende inhoud insluit: verdere besonderhede, verduidelikings en voorbeelde.
11
Tipiese paragraafstruktuur
Paragrawe Tipiese paragraafstruktuur Temasin Plansin(ne) Steunsin(ne)
12
Paragrawe Paragraaf: ’n groep van twee of meer gedagtes wat verband hou met ’n sentrale gedagte. Die sentrale idee of hoofgedagte word in ’n temasin verwoord. Die gedagtes wat dit ondersteun word in steunsinne verwoord. Die eerste steunsin of plansin dien as "padwyser" vir die res van die paragraaf.
13
Paragrawe Voorbeeldparagraaf
’n Sewentienjarige rugbyspeler wat in die wintervakansie aan die Cravenweek-toernooi in Port Elizabeth deelgeneem het, is positief getoets vir die gebruik van die anaboliese steroïed nandroloon. Spelers gebruik dit hoofsaaklik om drie redes. Nandroloon is effektief; in vergelyking met sommige van die ander steroïede is dit taamlik bekostigbaar; én dit is maklik bekombaar.
14
Paragrawe Voorbeeldparagraaf
Temasin Plansin Steunsin Voorbeeldparagraaf ’n Sewentienjarige rugbyspeler wat in die wintervakansie aan die Cravenweek-toernooi in Port Elizabeth deelgeneem het, is positief getoets vir die gebruik van die anaboliese steroïed nandroloon. Spelers gebruik dit hoofsaaklik om drie redes. Nandroloon is effektief; in vergelyking met sommige van die ander steroïede is dit taamlik bekostigbaar; én dit is maklik bekombaar.
15
Bind, nes sement, elemente saam.
Kohesie Bind, nes sement, elemente saam. Verwysing Substitusie Ellips Konjunksie Leksikale kohesie
16
Dit is die tematiese samehang en die logiese vloei van die teks
Koherensie Dit is die tematiese samehang en die logiese vloei van die teks
17
Konjunksiemerkers
18
Konjunksiemerkers
19
Konjunksiemerkers
20
Konjunksiemerkers
21
Gunning: Write to express not impress
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.