Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdIndra Tanuwidjaja Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
DIE ROL VAN SPESIFIEKE GISRASSE IN CHENIN BLANC PRODUKSIE
PIET LOUBSER LALLEMAND SUID-AFRIKA
2
RSA – CHENIN BLANC PRODUKSIE
±18,6% Van totale area aanplantings (2008) vs. 22,3 % in 2001 Ton (2008) Mees aangeplante wit varieteit in RSA
3
KEUSE VAN GISRAS – VERSKEIE BENADERINGS
Chenin Blanc baie veelsydig Verskeie opsies beskikbaar t.o.v. style QA23 – beta-glukosidase aktiwiteit Sien artikels
4
CHENIN BLANC - HOUVERMOë
Soos ander wit kultivars is dit soms baie beperk Oorweeg ‘n SIY produk soos bv. OPTIWHITE om dit te ondersteun
5
CHENIN BLANC – NUWE MOONTLIKHEDE VIR TOEKOMS
Die bekende SACCHAROMYCES CEREVISIAE in kombinasie met ‘n NIE-CEREVISIAE VOORBEELD: TORULASPORA DELBRUECKII in « SEQUENTIAL » Inokulasie met Saccharomyces cerevisiae Voorbeeld van wyn te proe Verdere proewe in 2010 beplan
6
BAIE DANKIE VIR U TYD
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.