Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant Plantweefsels Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
Meristematiese weefsel Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem
2. Permanente Weefsel Weefsel wat reeds gedifferensieer is om ‘n bepaalde funksie te verrig. Wat is differensiasie? Die proses waartydens selle/weefsel hul grootte, vorm en struktuur verander om bepaalde funksie te verrig.
2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem Daar is 5 subgroepe meristematiese weefsel: 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem 2.4. Kollenchiem 2.5. Vaatweefsel
Meristematiese weefsel Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem
2.2. Parenchiem Parenchiem is die volopste plantweefsel
Basiese struktuur Wat is die kutikula? Dit is ‘n wasagtige laag wat die blaar en stingel epidermis bedek Die kutikula voorkom oormatige vogverlies van blare en stingels
Basiese struktuur Groot parenchiemselle Selle het dun wande Groot interselulêre lugruimtes word tussen selle gevind Selle het groot vakuole Stingels en blaar parenchiem bevat chloroplaste (Chlorenchiem)
Funksies van Parenchiem Berg voedsel en water Vervaardig koolhidrate d.m.v. fotosintese Interselulêre lugruimtes laat gaswisseling toe Vakuole verleen stewigheid (turodruk)
2.3. Sklerenchiem Sklerenchiem kom in blare, stingels en vrugte voor
Basiese struktuur Wat is die kutikula? Dit is ‘n wasagtige laag wat die blaar en stingel epidermis bedek Die kutikula voorkom oormatige vogverlies van blare en stingels
Basiese struktuur Selwande is egalig verdik met lignien Selle besit lumen (selholte) Selinhoud is redelik onaktief Daar is vesel selle (verlengde vorm) en steenselle (geronde vorm)
Funksies van Sklerenchiem Versterkingsweefsel Verleen ondersteuning aan die plant
2.4. Kollenchiem Kollenchiem kom gewoonlik in jong, groeiende kruidagtige stingels voor
Basiese struktuur Selwande is oneweredig verdik met selulose Selwande is meestal in die hoeke verdik
Funksies van Kollenchiem Versterkingsweefsel Verleen ondersteuning aan die plant