De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Algemene Sinode Dagwyding

Verwante presentaties


Presentatie over: "Algemene Sinode Dagwyding"— Transcript van de presentatie:

1 Algemene Sinode Dagwyding
Donderdag 10 November Vrug

2 Flam 182 Herder Heer

3 Flam 182: Herder Heer 1. Herder Heer, na wie ek soek, Ek wil luister as U roep. Want ek swig, ek val en gly as U stem verdof in my. Voor U Heer, kom word ek stil. Buig my hart en buig my wil.

4 Refrein: Daar is waters in woestyne by die Herder se fonteine. As die storms woed in my sal ek daar my rus kom kry.

5 2. Wys U my hoe ek moet leef. Leer U my om U te ken. Ek alleen verbrou en dwaal. U alleen kan my kom haal. Op die weg kan U my hou, al is dit styl, al is dit nou.

6 Refrein: Daar is waters in woestyne by die Herder se fonteine. As die storms woed in my sal ek daar my rus kom kry.

7 3. Gee my lig, ontskemer my. As ek wil swig, kom anker my. Want ek is broos, onvas, onwys. Sal U vir my die pad kom wys? Waar U spore my heen lei, wil ek wandel, wil ek bly.

8 Refrein: Daar is waters in woestyne by die Herder se fonteine. As die storms woed in my sal ek daar my rus kom kry.

9 Vonkk 159 Heer, ons dink aan Afrika
Heer, ons dink aan Afrika, land van helder son. Soveel mense wat hier woon, wag op God se woord.

10 Mense smagtend in hul nood, na die God van hoop
Mense smagtend in hul nood, na die God van hoop. Hoor ons smeekgebed , O Heer, Vader wat regeer.

11 Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika
Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika! Laat ons saam in vrede woon.

12 Heer, ons bid vir Afrika, waar U ook regeer
Heer, ons bid vir Afrika, waar U ook regeer. Raak die harde harte aan, om tot U te keer.  

13 Laat u koninkryk hier kom en u wil geskied
Laat u koninkryk hier kom en u wil geskied. Hoor ons pleit vir Afrika, Vader as ons vra.

14 Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika
Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika! Laat ons saam in vrede woon.

15 Wat leer Esegiël 47 vir ons oor die lewe wat die stroom bring?

16 Wat leer Esegiël 47 oor die
vrug wat die stroom bied?

17 Wat gebeur met gemeenskappe waar die NG Kerk meegesleur
word deur die stroom wat uit die heiligdom kom?

18 om sy water te laat vloei
Waar is God tans besig om sy water te laat vloei na die mense van ons lande?

19 Lied 488 Helder skyn ons lig vir die nasies

20 Lied 488: Helder skyn ons lig vir die nasies
1. Helder skyn u lig vir die nasies, 'n vreugdeglans om die mense te verlig tot die hele wêreld kan sien U is die lig. Mag u lig, Heer, deur óns skyn. 2

21 Vrolik klink ons lied vir die volke,
2. Vrolik klink ons lied vir die volke, 'n pryslied bring al die nasies om ons saam tot die hele wêreld kan jubel oor u Naam. Mag u lof, Heer, deur óns klink. 3

22 Heer, u Woord gee hoop aan die nasies;
4. Heer, u Woord gee hoop aan die nasies; 'n hartvol hoop om die volke te verbly tot die hele wêreld kan glo dat U bevry. Mag U hoop, Heer, deur óns gee. 5

23 5. U is Koning, Heer, oor die aarde. Die mense vra na u wil om U te eer tot die hele wêreld kan juig dat U regeer. Laat u ryk, Heer, in óns kom! Laat u ryk, Heer, deur óns kom! Laat u ryk, Heer, oral kom!


Download ppt "Algemene Sinode Dagwyding"

Verwante presentaties


Ads door Google