De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!"— Transcript van de presentatie:

1

2 Marnus Koen

3 Paul Grobler

4

5 Uit die woestyn … In die Koninkryk!

6 Psalm 42:1 Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die Lewensbron; wanneer sal 'k, ná swerftog en benouing, God weer sien in klare͡ aanskouing?

7 Psalm 42:7 O my siel, waarom onrustig? En wat buig jy jou in my? Waarom in Gods lof onlustig as dié spotstem jou bestry? Menigmaal het Hy jou druk laat verwissel in geluk. Hoop op God, in Hom weer rustig! In sy lof sal 'k my verlustig.

8 Seën

9 Lied 200:1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie - wie word daardeur nie diep getref! Niks anders bring vir ons die heil nie - ons wil ons hart tot U verhef.

10 L 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere - U wat ons in U liefde lei. U sal ons nooit vergeet nie, Here - U wil ons in U waarheid lei.

11 L 200:2 U is die Heer wat ons gemaak het, voor U kom ons, U skepsels, staan; U is die Heer wat steeds gewaak het, deur wie ons gans en al bestaan. U bring in ons gemoed die vrede, U sterk ons gees met nuwe krag; U gee U lig ook oor ons rede - dis U van wie ons heil verwag.

12 L 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie, sou ek U goedheid nie verstaan? Sou U my raad gee, ek nie leer nie, die weg wat U my wys nie gaan? Nee, Heer, U rig my wil en strewe; U Woord bly my gedurig by. Vul met U liefde ook my lewe om my in alles U te wy.

13 Lied 205:1 Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun, vir liefde, genade, verlossing en steun - dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan maar ewig voor Hom as verloste kan staan.

14 Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

15 Lied 205:2 Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou sy kerk hier bewaar, dit vernuwe en bou – ons bly inspireer en ons stuur deur sy Gees om sout en om lig vir die wêreld te wees.

16 Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

17 Lied 205:3 Ons lof, ons aanbidding, o Vader, ons lied is nietige klanke, deur kinders gebied. Tog sien U ons nood en verhoor ons gebed - oneindig die liefde wat U vir ons het.

18 Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

19

20 LIED 454:1 Lied 454:1 Vader, ons eer U, ons loof U, ons aanbid U.
U wat heel die skepping onderhou, U gee son en reën, ons ontvang u seën. Heel die skepping wentel om u trou.

21 L 454:2 Jesus, ons eer U, ons loof U, ons aanbid U.
Ons is u gemeente hier tesaam. Hoor ons as ons sing, U ons loflied bring. Ons, u vrygekooptes, prys u Naam.

22 L 454:3 Trooster, ons eer U, ons loof U, ons aanbid U.
Heil'ge Gees, ons is met U gedoop. U wat rig en lei, staan ons altyd by. U versterk ons gees, U gee ons hoop.

23 Offergawe Tydens die diens: Sarfat Deure: Venda-sending Orrelspel tydens kollekte: D. Buxtehude: “Herr Christ, der einig Gottes Sohn”

24 Lied 255:1 Woord van God, Woord van die lewe,
Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar!

25 L 255:1 (vervolg) Woord betroubaar, vas en waar deur miskenning, deur gevaar wat sou ons dan ooit laat bewe? In dié Woord het ons die lewe!

26 L 255:2 T'rug tot in die grys verlede bou Gods woord vir ons 'n brug; oor die troebel van die hede open dit 'n toekomsvlug. Spreek die Here, word die tyd oomblikke van ewigheid. Deur sy Gees laat God, verhewe, ook in ons sy woorde lewe.

27

28

29

30 Markus 11 Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só: 2 In die boek van die profeet Jesaja staan daar geskrywe: “Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit. Hy sal die pad vir jou regmaak. 3 Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.” 4 Só het Johannes die Doper in die woestyn opgetree. Hy het verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe.

31 5 Die hele landstreek van Judea en al die inwoners van Jerusalem het na hom toe gestroom. Hulle het hulle sondes bely en is deur hom in die Jordaanrivier gedoop. 6 Johannes het klere van kameelhaar gedra met ’n leerband om sy heupe, en hy het van sprinkane en veldheuning gelewe. 7 Hy het gepreek en gesê: “Die Een wat ná my kom, is my meerdere. Ek is nie eers werd om te buk en sy skoene los te maak nie.

32 8 Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop.” 9 Jesus het in daardie selfde tyd van Nasaret in Galilea af gekom, en Hy is deur Johannes in die Jordaan gedoop. 10 Net toe Hy uit die water kom, het Hy die hemel sien oopskeur en die Gees soos ’n duif na Hom toe sien neerdaal. 11 Daar was ook ’n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.”

33

34

35 12 Net daarna het die Gees Hom weggevat die woestyn in, 13 waar Hy veertig dae lank gebly het en deur die Satan versoek is. Jesus was daar saam met die wilde diere, en die engele het Hom versorg. 14 Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig. 15 Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.”

36

37 SB 15-1:2 Mag God nou deur sy Gees in julle werk
Jul uit sy ryke heerlikheid bekragtig Sodat in julle woon die Christus magtig En jul in liefde vasstaan, stewig, sterk. Gemeente seën

38 SB15-1:3 Gemeente seën Mag jul begryp hoe wyd dié liefde strek, Hoe diep en hoog – vér ons verstand te bowe! Mag julle wat met almal saam gelowe, Dit in Gods volheid ken en klaar ontdek

39 SB15-1:4 Aan U wat kragtiger in ons kan werk As wat ons bid of dink – aan U, die Here, Bring ons in Christus ewig, ewig ere! Amen! Aan U die ere in die kerk!

40

41 Lied 464:1 O Heer my God as ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou...

42 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U!
L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

43 kom vestig Hy sy koningheerskappy. wat sonde hier gebreek het.
L 464:3 U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

44 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U!
L 464:3 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

45 L 464:4 U maak ons deel van al U grootse werke. U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom. En kom U weer, in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut U eiendom.

46 L 464:4(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam!

47 Seën

48 Amen (x3)


Download ppt "Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!"

Verwante presentaties


Ads door Google