De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.

Verwante presentaties


Presentatie over: "STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders."— Transcript van de presentatie:

1 STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
Ons almal kan nie op dieselfde manier leer nie, want ons breine verskil van mekaar. Sommige leerders is visuele leerders wat beteken dat hulle die maklikste onthou daardeur wat hulle kan sien, ander is weer ouditiewe leerders wat weer beter onthou deur te hoor en ander is kinestetiese leerders wat weer maklike leer deur beweging. Ek persoonlik is ’n visuele leerder en ek wens iemand het my op skool bekend gestel aan geheuekaarte. Ek het eers later in my lewe die waarde van “mindmaps” besef en ek wil al my studente die geleentheid gee om dit te probeer. Wat u of u kind na die tyd daarmee doen, hang van elke persoon self af. Ek het op die wonderlike boek van Tony Buzan afgekom om my stelling oor “mindmaps” te bevestig. Wil u nie u kind help om dit te probeer nie. Indien u sukses smaak, bestel een van Tony Buzan se boeke sodat u die fyner vaardighede kan bemeester. Ek glo elke persoon kan sukses behaal deur van hierdie metode gebruik te maak. Ek hoop u word geprikkel deur die aangehegde voorbeelde. Groete Francois Meyer

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16


Download ppt "STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders."

Verwante presentaties


Ads door Google