De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM

Verwante presentaties


Presentatie over: "BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM"— Transcript van de presentatie:

1 BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM

2 ** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD
WEET JY WAT DIE ONDERWERP, DIE VOORWERP EN DIE GESEGDE IS? ** Die ONDERWERP is die persoon/ding wat die werkwoord DOEN ** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD ** Die GESEGDE is die WERKWOORD(e) in die sin

3 KORREKTE WOORDVOLGORDE BEDRYWENDE VORM O*TVMP*I
O = ONDERWERP * = eerste GESEGDE T = TYD V = VOORWERP M = MANIER P = PLEK * = res van die GESEGDE I = INFINITIEF (om te + ww.) VOORBEELD: DIE JONG SEUN HET NIE LANK GELEDE NIE DIE BAL HOOG IN DIE KLAS GESKOP OM DIE ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.

4 DIE BEDRYWENDE VORM: Dit is sinne in O*TVMPI
Hierdie sinne kan in die TEENWOORDIGE TYD WEES: EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. Hierdie sinne kan in die VERLEDE TYD wees: EK HET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OPGEËET. In die VERLEDE TYD is daar die reël:ALLE WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE Hierdie sinne kan in die TOEKOMENDE TYD wees: EK SAL VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OPEET.

5 BEDRYWENDE VORM OEFENING
het, saans, om goeie punte te behaal, in die koshuiskamers, die studente, hulle leerwerk, aangepak, met mening sal, onstuimig, die gevaarlike, see, blou, baiekeer, pragtige, begin, word, kan drie maande gelede, in die omgewing, hy, was, om mense te soek, reeds. eet, altyd, yskoue, die kinders, stout, roomys, in die klaskamers, om af te koel, warm jong, wie se, meisie, die, hond, is, weg, baie, ontsteld, is die tyd, toe, videospeletjies, ek, het, gespeel, van, het, vergeet, ek Die studente het saans met mening in die koshuiskamers hulle leerwerk aangepak om goeie punte te behaal. Die gevaarlike, pragtige, blou see sal baiekeer onstuimig kan begin word. Hy was drie maande gelede reeds in die omgewing om mense te soek. Die stout kinders eet altyd yskoue roomys in die warm klaskamers om af te koel. Die jong meisie, wie se hond weg is, is baie ontsteld. Ek het van die tyd vergeet toe ek videospeletjies gespeel het.

6 VAN BEDRYWEND NA LYDEND
TEENWOORDIGE TYD VERLEDE TYD TOEKOMENDE TYD WORD IS SAL WORD

7 6. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan.
STAPPE OM TE ONTHOU: 1. Bepaal die tyd waarin die sin is. Teenwoordige tyd: WORD Verlede tyd: IS Toekomende tyd: SAL 2. Ontleed die sin 3. Ruil die onderwerp en die voorwerp om. Sit WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor gesegde in 5. ONTHOU : WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- NIE. 6. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. O*TVMP*I VERANDER DUS NA V*TdeurOMP*I

8 4. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet.
EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. 1.TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. onderwerp voorwerp 3. Die koekies ek 4. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 5. V * T deur O M P * I

9 Die kinders slaap rustig.
HOE NOU GEMAAK? Die kinders slaap rustig. Tyd ? Bepaal onderwerp en voorwerp. Ruil onderwerp en voorwerp om. Sit in: word/is/sal word + deur + ge- Gesegde aan einde van die sin. As daar nie ‘n VOORWERP is om jou lydende vorm sin mee te begin nie, begin jy met DAAR. Teenw : WORD Die kinders:O/W ???????????: V/W ??? WORD DEUR die kinders rustig GEslaap

10 LYDENDE VORM OEFENING Die vrou spuit elke dag die tuin nat om die plante water te gee. Sy sal beslis aan die einde van die jaar goeie punte behaal. Hulle het die kelner van die restaurant na die tafel geroep. Die kinders het rustig geslaap. Sy het baie skryfwerkoefeninge in haar boek gedoen. Ek wonder baiekeer of engele regtig mense kan waarsku. Die tuin word elke dag deur die vrou natgespuit om die plante water te gee. Goeie punte sal beslis aan die einde van die jaar deur haar behaal word. Die kelner van die restaurant is (deur hulle) na die tafel geroep. Daar is rustig deur die kinders geslaap. Baie skryfwerkoefeninge is deur haar in haar boek gedoen. Daar word baiekeer deur my gewonder of mense regtig deur engele gewaarsku kan word.

11 VAN LYDENDE NA BEDRYWEND
1. Bepaal die tyd waarin die sin is. Teenwoordige tyd: WORD Verlede tyd: IS Toekomende tyd: SAL 2. Haal WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor gesegde uit 3. Ontleed die sin 4. Ruil die onderwerp en die voorwerp om. 5. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. V*TdeurOMP*I VERANDER DUS NA O*TVMP*I

12 4.. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP .
Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 1.TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 3. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. Voorwerp onderwerp 4. Ek Die koekies 4.. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP . 5. O * T V M P * I

13 Die koekies is gister vinnig gebak
HOE NOU GEMAAK? Die koekies is gister vinnig gebak Tyd? Haal is/word/sal word & DEUR & GE uit 3. Kry onderwerp en voorwerp 4. Ruil onderwerp en voorwerp om 5. As daar nie ‘n VOORWERP is nie, sit jy een in. 6. Sorg dat gesegde aan einde staan Verlede : IS Die koekies is gister vinnig gebak Wat : Die koekies Wie : ?? ?? Het die koekies gebak Die kok/Ma Sannie Die kok/Ma/Sannie het gister vinnig die koekies gebak.

14 VOORBEELDE Julle moet kinders met ’n lekkerny bederf.
Babsie het die aandete verbrand. Hulle vee die strate van bo tot onder. Die leiers van die gemeenskap het hierdie aksie ondersteun. Selfbeeldprobleme veroorsaak alkoholmisbruik. Navorsing het die redes vir alkoholmisbruik uitgewys. Ou mense glo fabels. ’n Fisioterapeut gee ’n goeie oefenprogram Kinders moet met ’n lekkerny bederf word. Die aandete is deur Babsie verbrand. Die strate word van bo tot onders gevee. Hierdie aksie is deur die leiers van die gemeenskap ondersteun. Alkoholmisbruik word deur self-beeldprobleme veroorsaak. Die redes vir alkoholmisbruik is deur navorsing uitgewys. Fabels word deur ou mense geglo. ’n Goeie oefenprogram word deur ’n fisioterapeut gegee.


Download ppt "BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM"

Verwante presentaties


Ads door Google