De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS"— Transcript van de presentatie:

1 DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
S T O M P I

2 STAP #1 Doen sinsontleding Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk.
[ONTHOU: ONDERWERP = SUBJECT WERKWOORD = VERB VOORWERP = OBJECT] (a) Soek die werkwoord (aksiewoord) doen (b) Vra wie of wat doen? Johan = Onderwerp (c) Vra Johan doen wie of wat? sy werk = Voorwerp

3 STAP #2 Gebruik nou die S T O M P I – formule om die posisie vas te stel waar woorde by die sin inpas: S T O M P I staan vir die volgende: Die eerste werkwoord S – SUBJECT T – TIME O – OBJECT M – MANNER P – PLACE I - INFINITIVE Gebruik Sinsontleding Vra: Wanneer? Gebruik Sinsontleding Vra: Hoe? Vra: Waar? Die tweede gedeelte van die werkwoord

4 VOORBEELDE: KENNIS IS MAG! (elke dag) (Die seuns) (op die gras) (gedissiplineerd) (het) (gespeel) (sokker) ANTWOORD: S = Die seuns Eerste werkwoord = het T = elke dag O = sokker M = gedissiplineerd P = op die gras Tweede werkwoord = gespeel.

5 GEDOEN DEUR: MNR. P. BOTHA VAKHOOF : AFRIKAANS DIE HOËRSKOOL SEEPUNT

6 Nog voorbeelde (Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit)
doodstil – manier dit – onderwerp is - werkwoord in die kleedkamer – plek Dit is doodstil in die kleedkamer.

7 Nog Voorbeelde (hardloop) (Bertus) (by die kamer in) (vanoggend) (met sy tas) Hardloop – werkwoord Bertus – onderwerp By die klaskamer in – plek Vanoggend – tyd Met sy tas – onderwerp Bertus hardloop vanoggend met sy tas by die klaskamer in.

8 Nog Voorbeelde (Mnr Malan) (gevra) (het)(gister oggend) (vir Paul) (om die geld te bring) Mnr Malan – onderwerp gevra – werkwoord het – werkwoord gisteroggend – tyd vir Paul – voorwerp om die geld te bring – Infinitief Mnr Malan het gisteroggend vir Paul gevra om die geld te bring.


Download ppt "DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS"

Verwante presentaties


Ads door Google