De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram"— Transcript van de presentatie:

1 Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Voornaamwoorde Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram

2 Wat is a voornaamwoord? 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde hy, jy, ons, sy, hulle, julle, ek, u, hom, haar, my, jou

3 Persoonlike Voornaamwoorde
Staan in plek van ‘n naam of persoon, of persone Ek, jy, u, hy, sy, ons julle, hulle, dit, hom wie, wat Die man ken : my, jou, hom, haar, ons, julle, hulle

4 Onpersoonlike Voornaamwoorde
Dit kom gewoonlik by natuurlike verskynsels voor: Dit reen Dit hael Dit spooik

5 Besitlike Voornaamwoorde
Die besitlike voornaamwoord dui besitting aan: Dit is my; jou; u; haar; sy fiets. Die fiets is myne; joune; hare; u s’n syne.

6 Betreklike Voornaamwoorde
Wie en Wat Vraag : Wanneer word WIE gebruik en wanneer word WAT gebruik? Die persoon vir wie dit gegee is. Die pen wat ek gebruik is duur.

7 “WAT” is die mees gebruikte betreklike voornaamwoord in afrikaaqns en dit word vir sowel mense as diere en dinge gebruik, byvoorbeeld: Die man wat daar loop. Die hond wat daar loop. Die stoel wat daar staan.

8 Die vrou wie se kind siek is. Die vrou vir wie die gesken is.
WIE verwys na mense en diere maar word in Afrikaans as betreklike voornaamwoord nooit alleen gebruik nie . Dit ais dusa grammarikaal verkeerd om te sê: Die man wie hier was. (Verkeerde gebruik) Wie is egter wel korrek indien voorsetsel soos vir, van, aan,met,op en tot vooraf gebruik word ,of wanneer dit voor die partikel. Die vrou wie se kind siek is. Die vrou vir wie die gesken is.

9 Sonder ‘n voorsetsel is die vorm dus altyd wat, en die geval van mense en diere, word wie slegs tesame met ‘n voorsetsel of die partikel “se” gebruik. In die gevalle waar wat saam met ‘n voorsetsel of agtersetsel sgebruik sou word, word betreklike voornaamwoorde geskep: Hierdie lys op die volgende bladsy is baie belangrik, dit speel ‘n baie groot rol in Afrikaans Voornaamworde.

10 wat + aan = waaraan wat + by = waar by wat + deur = waardeur wat + in = waarin wat + met = waarmee wat + na + toe = waarnatoe wat + onder = waaronder wat + oor = waaroor wat + op = waarop wat + sonder = waarsonder wat + uit = waaruit wat +van = waarvan wat + vir = waarvoor

11 Vraende Voornaamwoorde
Staan gewoonlik aan die begin van ‘n sin: Wie het gekom? Wat het hy gedoe? Watter kind het seerkind? Waaroor is jy dankbaar? Waarmee is jy klaar?

12 Onbepaalde Voornaamwoord
Die onbepaalde voornaamwoorde het nie betrekking op een persoon of saak nie: Iemand het dit gevat. Niemand het hulle geld gebring nie. Die mense se dis waar.

13 Bibliografie


Download ppt "Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram"

Verwante presentaties


Ads door Google