De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Nuwe Testament Openbare optrede.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Nuwe Testament Openbare optrede."— Transcript van de presentatie:

1 Die Nuwe Testament Openbare optrede

2 X 2 Openbare optrede 1 Reiniging van die tempel 2
Die navolging van Jesus 3 Die verheerliking op die berg 4 Jesus se wonders en gelykenisse Oorsig 5 Jesus se intog in Jerusalem Hoof- indeks 6 Die Paasmaaltyd en die verraad X

3 Oorsig X Reiniging van die tempel Jesus reinig die tempel Mn
Gesprek oor die wedergeboorte Hi

4 Oorsig X Reiniging van die tempel Jesus reinig die tempel Mn
Gesprek oor die wedergeboorte Die navolging van Jesus Petrus se belydenis Word soos die kindertjies Om die kruis op te neem Om Jesus te volg Die ryk jongman en Saggeus

5 Oorsig X Reiniging van die tempel Jesus reinig die tempel Mn
Gesprek oor die wedergeboorte Die navolging van Jesus Petrus se belydenis Word soos die kindertjies Om die kruis op te neem Om Jesus te volg Die ryk jongman en Saggeus Die verheerliking op die berg Wat Jesus op die berg gaan doen het Die dissipels se reaksie Die doel van die verheerliking

6 Oorsig X Jesus se wonders en gelykenisse Die doel van die wonders Mn
Gelykenisse van Jesus

7 Oorsig X Jesus se wonders en gelykenisse Die doel van die wonders Mn
Gelykenisse van Jesus Jesus se intog in Jerusalem Die intog in Jerusalem Jesus huil oor Jerusalem Sommige grieke wil Jesus sien

8 Oorsig X Jesus se wonders en gelykenisse Die doel van die wonders Mn
Gelykenisse van Jesus Jesus se intog in Jerusalem Die intog in Jerusalem Jesus huil oor Jerusalem Sommige grieke wil Jesus sien Die Paasmaaltyd en die verraad Die paasmaaltyd word voorberei Die voetwassing Judas se verraad Instelling van die nagmaal Petrus gewaarsku

9 2X ! - Begin en einde van optrede
Reiniging vd tempel Jesus reinig die tempel 2X ! - Begin en einde van optrede X Mn Tydens eerste paasfees van Jesus in Jerusalem Week voor kruisiging

10 2X ! - Begin en einde van optrede
Reiniging vd tempel Jesus reinig die tempel 2X ! - Begin en einde van optrede X Mn Tydens eerste paasfees van Jesus in Jerusalem Week voor kruisiging Waarom doen Hy dit?

11 2X ! - Begin en einde van optrede
Reiniging vd tempel Jesus reinig die tempel 2X ! - Begin en einde van optrede X Mn Tydens eerste paasfees van Jesus in Jerusalem Week voor kruisiging Waarom doen Hy dit? ONTHEILIGING

12 Reiniging vd tempel Jesus reinig die tempel
X Ps. 69 : 10 “Die liefde vir U huis verteer my” Mn Jode vra: Waar kry Hy die reg?

13 Reiniging vd tempel Jesus reinig die tempel
X Ps. 69 : 10 “Die liefde vir U huis verteer my” Mn Jode vra: Waar kry Hy die reg? Jesus: Liggaam as teken: Vs Die regte tempel?

14 Nikodemus (Fariseër / Joodse raad)
Reiniging vd tempel Gesprek: Wedergeboorte X Nikodemus (Fariseër / Joodse raad) Mn Waarom in die nag na Jesus ? Grondfout: Salig deur wetsvolbringing Weder- geboorte Vleeslik Werk v Heilige Gees

15 Nikodemus (verdere gesprek)
Reiniging vd tempel Gesprek: Wedergeboorte X Nikodemus (verdere gesprek) Mn Liefde van God Verlossing vir almal wat (?) Seun van die mens soos salng op paal

16 Nikodemus (verdere gesprek)
Reiniging vd tempel Gesprek: Wedergeboorte X Nikodemus (verdere gesprek) Mn Liefde van God Verlossing vir almal wat (?) Seun van die mens soos slang op paal Later meer oor Niodemus: Pleit vir Jesus (Joh 7 : 50, 51) Speserye vir Sy begradnis (Joh 19 : 39)

17 Die navolging van Jesus
Petrus se belydenis X Grondslag van die navolging van Jesus Mn Jesus aan dissipels: “Wil julle nie weggaan nie?” “Here na wie sal ons gaan? U het die woorde wat ewige lewe gee. En ons glo vas en ons weet dat U die Heilige van God is” (Joh 6 : )

18 Die navolging van Jesus
Petrus se belydenis X Grondslag van die navolging van Jesus Mn Jesus aan dissipels: “Wie dink julle is ek?” Petrus: “U is die Christus, die Seun van die lewende God” Jesus: “Jy is Petrus en op hierdie rots sal ek my kerk bou” Beloof sleutels van die Koninkryk

19 As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel
Die navolging van Jesus Soos kindertjies X Beginsel; Wie is die belangrikste? Mn As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees Matt 18 : 1-5 As julle nie soos kindertjies word nie Wie homself gering ag

20 Die navolging van Jesus
Om Jesus te volg X “Ek sal U volg waar U ookal gaan” (Baie selfvertroue) Mn

21 Die navolging van Jesus
Om Jesus te volg X “Ek sal U volg waar U ookal gaan” Mn Nie so maklk nie ! Verg?

22 Die navolging van Jesus
Om Jesus te volg X “Ek sal U volg waar U ookal gaan” Mn Nie so maklk nie ! Verg: Ernstige besinning

23 Die navolging van Jesus
Om Jesus te volg X “Ek sal U volg waar U ookal gaan” Mn Nie so maklk nie ! Verg: Ernstige besinning Gehoorsaamheid / Selfverloëning

24 Die navolging van Jesus
Om Jesus te volg X “Ek sal U volg waar U ookal gaan” Mn Nie so maklk nie ! Verg: Ernstige besinning Gehoorsaamheid / Selfverloëning Nie verskonings / uitstel (“eers my pa begrawe / Gaan afskeid neem”) Jesus se antwoord?

25 Die navolging van Jesus
Ryk jong man en Saggeus X Mn

26 Die navolging van Jesus
Ryk jong man en Saggeus X Mn Navolging Aardse rykdom

27 Die navolging van Jesus
Ryk jong man en Saggeus X Mn Versoenbaar? Navolging Aardse rykdom

28 Die navolging van Jesus
Ryk jong man en Saggeus X Mn Versoenbaar? Navolging Aardse rykdom Die antwoord aan die hand van die ryk jongman en Saggeus?

29 Die navolging van Jesus
Ryk jong man en Saggeus X Jong man: “Gee besittings af” vs “Neem kruis op” Mn Saggeus: Aardse goed ondergeskik vs Toewyding aan Jesus

30 Is dit sonde om ryk te wees?
Die navolging van Jesus Ryk jong man en Saggeus X Jong man: “Gee besittings af” vs “Neem kruis op” Mn Saggeus: Aardse goed ondergeskik vs Toewyding aan Jesus Is dit sonde om ryk te wees?

31 Verheerliking op die berg
Waarom gaan Jesus na berg? X Dissiples moes leer: Jesus vrywillig middelaar Mn Die gebeure: Jesus na berg om te bid (Dissiples gaan saam) Dissipels raak aan slaap Jesus se voorkoms verander Moses en Elia verskyn Praat met Jesus oor sy “uittog wat Hy in Jerusalem sou voltooi

32 Verheerliking op die berg
Waarom gaan Jesus na berg? Die betekenis: X Buitengewone uittog uit hierdie lewe Mn Moses Lei uittog uit Egipte Onbekende graf Dus uitsonderlike uittog uit lewe Verteenw. die wet

33 Verheerliking op die berg
Waarom gaan Jesus na berg? Die betekenis: X Buitengewone uittog uit hierdie lewe Mn Moses Elia Lei uittog uit Egipte Onbekende graf Dus uitsonderlike uittog uit lewe Verteenw. die wet Deur God in hemel opgeneem Vreemde uittog uit die wêreld Verteenw. die profete

34 Verheerliking op die berg
Waarom gaan Jesus na berg? Die betekenis: X Buitengewone uittog uit hierdie lewe Mn Moses Elia Lei uittog uit Egipte Onbekende graf Dus uitsonderlike uittog uit lewe Verteenw. die wet Deur God in hemel opgeneem Vreemde uittog uit die wêreld Verteenw. die profete Verteenw. die wet Verteenw. die profete [[ Ou Testament

35 Verheerliking op die berg
Waarom gaan Jesus na berg? Die betekenis: X Buitengewone uittog uit hierdie lewe Mn Moses Elia Lei uittog uit Egipte Onbekende graf Dus uitsonderlike uittog uit lewe Verteenw. die wet Deur God in hemel opgeneem Vreemde uittog uit die wêreld Verteenw. die profete Verteenw. die wet Verteenw. die profete [[ Ou Testament “Ek het gekom om die wet en die profete te vervul”

36 Verheerliking op die berg
Dissipels se reaksie X Petrus: “Bou vir Jesus, Moses en Elia elkeen ‘n hut” Mn Verleng verheerliking, vermy Jesus se lyde en Versoeking aan Jesus om lyde te oorkom God antwoord (uit wolk): “Dit is my Seun oor wie ek my verheug. Luister na Hom.”

37 Verheerliking op die berg
Die doel vd verheerliking X Stem = teken van die teenwoordigheid van God Mn Bevestig GODDELIKE sending van Jesus Berei dissipels voor vir LYDE van Jesus (Petrus wou vroeër nie aanvaar – Matt 16 : 22-23) Bevestig NOODSAAKLIKHEID van Jesus se lyde

38 Wonders en gelykenisse
Doel van die wonders Voldoen aan eienskappe van Messias Toon liefde en barmhartigheid aan mense Sit bewoëndheid om in dade Oorwin sonde / gevolge van die sonde Bied vooruitsig op perfekte hiernamaals Toon oormag oor satan (genees duiwel- besetenes X Mn

39 Wonders en gelykenisse
Doel van die wonders Voldoen aan eienskappe van Messias Toon liefde en barmhartigheid aan mense Sit bewoëndheid om in dade Oorwin sonde / gevolge van die sonde Bied vooruitsig op perfekte hiernamaals Toon oormag oor satan (genees duiwel- besetenes) X Mn Eerste drie evangelies: “Kragte” = Iemand doen dit Johannes: “Tekens” = Wys op betekenis

40 Wonders en gelykenisse
X Bekende aardse beelde Geestelike Hemelse sake Mn Eenvoudig vergelykend: EEN waarheid op ‘n keer Baie: “Die koninkryk van die Hemel is soos “ Begin KONINKRYK Einde

41 Wonders en gelykenisse
X Baie: “Die koninkryk van die Hemel is soos “ Mn Begin Einde KONINKRYK

42 Wonders en gelykenisse
X Baie: “Die koninkryk van die Hemel is soos “ Mn Begin Einde KONINKRYK Klein Omvattend

43 Wonders en gelykenisse
X Baie: “Die koninkryk van die Hemel is soos “ Mn Begin Einde KONINKRYK Klein Omvattend Koms van Jesus Wederkoms

44 Wonders en gelykenisse
X Baie: “Die koninkryk van die Hemel is soos “ Mn Begin Einde KONINKRYK Klein Omvattend Koms van Jesus Wederkoms Tyd van groei en gisting

45 tollenaars en sondaars
Wonders en gelykenisse Gelykenisse X Gelykenisse oor verlorenheid Bly weg van tollenaars en sondaars Mn L Fariseërs

46 tollenaars en sondaars
Wonders en gelykenisse Gelykenisse X Gelykenisse oor verlorenheid Bly weg van tollenaars en sondaars Mn L Jesus: Hulle sonde is verkeerd, maar wees bly oor hulle redding Fariseërs

47 Wonders en gelykenisse
X Ontmasker die fariseërs Mn Jesus uitgevra oor Sy gesag: Teenvraag: Doop van Johannes uit mense of Hemel? ongemak

48 Wonders en gelykenisse
X Ontmasker die fariseërs Mn Jesus uitgevra oor Sy gesag: Teenvraag: Doop van Johannes uit mense of Hemel? ongemak Fariseërs slegs besorg oor eie posisie In plaas van: Getrouheid en gehoorsaamheid aan Die Koning

49 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor die gebed Mn

50 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor die gebed Mn Toon dryfkrag agter gebed

51 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor die gebed Mn Toon dryfkrag agter gebed Beskryf regte gemoedstemming

52 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor die gebed Mn Toon dryfkrag agter gebed Beskryf regte gemoedstemming Moedig aan tot aanhoudenheid

53 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor die gebed Mn Toon dryfkrag agter gebed Beskryf regte gemoedstemming Moedig aan tot aanhoudenheid Stel vereiste van ootmoedigheid

54 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor aardse besit Mn

55 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor aardse besit Mn Lewe nou

56 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor aardse besit Mn Lewe nou Nuwe Toekoms Wanneer?

57 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor aardse besit Mn Lewe nou Nuwe Toekoms Wanneer? Geen omdraai

58 Wonders en gelykenisse
X Gelykenisse oor aardse besit Mn Lewe nou Nuwe Toekoms Wanneer? Geen omdraai Versamel dus nou rykdom in GOD

59 “ Prys die Seun van Dawid ! Loof Hom
Intog in Jerusalem Die intog X Jesus op Sabbat in Betanië – Lydensweek begin Mn Jode uit Jerusalem gaan Hom tegemoet Dissipels gestuur vir donkie In Jerusalem: Skare met palmtakke / loof Hom “ Prys die Seun van Dawid ! Loof Hom wat in die naam van die Here kom ! Prys Hom in die hoogste hemel ! “

60 Intog in Jerusalem Jesus huil oor Jerusalem
X Maak nie skare stil: “As hulle stilbly sal die klippe uitroep” Mn

61 Intog in Jerusalem Jesus huil oor Jerusalem
X Maak nie skare stil: “As hulle stilbly sal die klippe uitroep” Mn Wat bedoel Jesus met: “As jy vandag tog wou insien wat vir jou vrede nodig is. Maar nou is jy blind daarvoor.”

62 Intog in Jerusalem Jesus huil oor Jerusalem
X Maak nie skare stil: “As hulle stilbly sal die klippe uitroep” Mn Wat bedoel Jesus met: “As jy vandag tog wou insien wat vir jou vrede nodig is. Maar nou is jy blind daarvoor.” Huil Jesus oor sy komende kruisdood ?

63 Intog in Jerusalem Jesus huil oor Jerusalem
X Maak nie skare stil: “As hulle stilbly sal die klippe uitroep” Mn Wat bedoel Jesus met: “As jy vandag tog wou insien wat vir jou vrede nodig is. Maar nou is jy blind daarvoor.” Huil Jesus oor sy komende kruisdood ? Waarom sou Jerusalem ‘n puinhoop word en die tempel afgebreek word?

64 Intog in Jerusalem Sommige Grieke wil Jesus sien
X Grieke onder feesgangers: Vra Filippus om Jesus te sien Mn Jesus sien teken van:

65 Intog in Jerusalem Sommige Grieke wil Jesus sien
X Grieke onder feesgangers: Vra Filippus om Jesus te sien Mn Jesus sien teken van: Komende verheerlking

66 Intog in Jerusalem Sommige Grieke wil Jesus sien
X Grieke onder feesgangers: Vra Filippus om Jesus te sien Mn Jesus sien teken van: Komende verheerlking Begin van Sy Koningskap oor ALLE nasies

67 Intog in Jerusalem Sommige Grieke wil Jesus sien
X Grieke onder feesgangers: Vra Filippus om Jesus te sien Mn Jesus sien teken van: Komende verheerlking Begin van Sy Koningskap oor ALLE nasies Uur van verheerliking naby

68 Intog in Jerusalem Sommige Grieke wil Jesus sien Maak verder bekend:
X Maak verder bekend: Mn “Koringkorrel moet sterf om baie te word” Sy volgelinge moet geestelik sterf / selfverloën Jesus moet self sterf / moet Hy vra: “red my uit hierdie uur? toon Hy is bereid om te sterf vir God se eer

69 Paasmaaltyd / Verraad Paasmaal voorberei Betekenis van laaste maaltyd:
X Betekenis van laaste maaltyd: Mn Apostels voorberei op skeiding van Jesus en koms van trooster Jesus toon dat wet volle betekenis kry

70 Paasmaaltyd / Verraad Paasmaal voorberei
X Israeliese paasfees kom tot volle betekenis: Mn Herriner aan verlossing uit Egipte Fees op veertiende van maand Nisan / Dissipels vra waar hulle moet voorberei Fees op veertiende van maand Nisan Petrus en Johannes na stad / volg man met kruik / wys groot bovertrek aan Sorg vir alle benodigdhede

71 Paasmaaltyd / Verraad Die voetwassing
X Dissipels twis: Wie is die grootste? Mn Jesus stel voorbeeld: Was hulle voete soos ‘n slaaf

72 Paasmaaltyd / Verraad Die voetwassing
X Dissipels twis: Wie is die grootste? Mn Jesus stel voorbeeld: Was hulle voete soos ‘n slaaf Betekenis?

73 Paasmaaltyd / Verraad Die voetwassing
X Dissipels twis: Wie is die grootste? Mn Jesus stel voorbeeld: Was hulle voete soos ‘n slaaf Betekenis? Hy as leermeester was bereid om soos slaaf te dien. Ons moet ook mekaar se voete was.

74 “Nie almal is skoon nie” = Judas Iskariot
Paasmaaltyd / Verraad Judas se verraad X “Nie almal is skoon nie” = Judas Iskariot Mn Judas geveins = niemand vermoed iets nie Jesus gee stukkie brood vir Judas. Betekenis? ….. en dit vir 30 silwermuntstukke !!

75 Paasmaaltyd / Verraad Instelling van nagmaal
X 4 Bekers – maaltyd in vier dele Mn 1 2 3 4 Kos op tafel Sing Ps 113 & 114 (Hallel)

76 Paasmaaltyd / Verraad Instelling van nagmaal
X 4 Bekers – maaltyd in vier dele Mn 1 2 3 4 Kos op tafel Sing Ps 113 & 114 (Hallel) God se seën Gevra Huisvader eet eerste

77 Paasmaaltyd / Verraad Instelling van nagmaal
X 4 Bekers – maaltyd in vier dele Mn 1 2 3 4 Kos op tafel Sing Ps 113 & 114 (Hallel) God se seën Gevra Huisvader eet eerste Maaltyd eindig Beker van Danksegging Dankgebed

78 Paasmaaltyd / Verraad Instelling van nagmaal
X 4 Bekers – maaltyd in vier dele Mn 1 2 3 4 Kos op tafel Sing Ps 113 & 114 (Hallel) God se seën Gevra Huisvader eet eerste Maaltyd eindig Beker van Danksegging Dankgebed Sing laaste deel van Hallel

79 Paasmaaltyd / Verraad Instelling van nagmaal
X 4 Bekers – maaltyd in vier dele Mn 1 2 3 4 Kos op tafel Sing Ps 113 & 114 (Hallel) God se seën Gevra Huisvader eet eerste Maaltyd eindig Beker van Danksegging Dankgebed Sing laaste deel van Hallel Jesus stel nagmaal in: Brood: “Neem, eet, dit is My liggaam” Beker: “Drink almal daaruit, want dit is my bloed……” Jesus sien ook: Nuwe wyn saam met dissiples in Koninkryk

80 En toe? Paasmaaltyd / Verraad Petrus gewaarsku
X Jesus weet hy sal verlaat word. Petrus baie dapper ! Mn Jesus waarsku: 3 x vóór haan kraai En toe?


Download ppt "Die Nuwe Testament Openbare optrede."

Verwante presentaties


Ads door Google