De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Voortrekkers Transvaal

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Voortrekkers Transvaal"— Transcript van de presentatie:

1 Die Voortrekkers Transvaal 2017-2019

2 Organisatories Korporatief
Ons reis Gemeenskap Projekte Diensbaarheid Sigbaarheid Tuiste vir Gesinne Deelname Opleiding Loopbaan PD’s Verkenners Gebiedskampe Kind Bekostig-baarheid Finansieël Organisatories Korporatief Kongres 2017 Prioriteite om die Voortrekkerloopbaan verder te belyn en te ontwikkel. om die Voortrekkers as tuiskomplek vir gesinne te vestig. om die Voortrekkers as diensbare kultuurleiers in gemeenskappe te vestig. om spoedeisend en indringend ‘n omvattende ondersoek na die organisatoriese-, korporatiewe- en finansiële herstrukturering van Die Voortrekkers te loods en te implementeer. d) Herverdeling is EEN van die items wat gebeur. Hardloop parallel Kongresprioriteite

3 Loopbaan PD’s Verkenners Opleiding Gebiedskampe Loopbaan

4 Penkop & Drawwertjiesake 2017-2019

5 PD Gebiedskampe Noordelike PD Kamp
PD Gebiedskampe – 7 verskillende kampe dwarsdeur die jaar 2018 – Venterskroon was 40 2019 – Jakaranda 35 2020 – Hoeveld 40 Die volgende persone is as kampleiers van die PD gebiedskampe aangestel Jakaranda: Jan-Albert de Kock Noordelike PD kamp: Henk Lottering Sentraal waterwerk kamp: Gawie Naude Hoëveld: Philip de Kock Oostelike PD kamp: Mellanie Wright Swartvlei Seekamp: Tekkies Kotze – oorgegee aan Bertus Fourie vir 2020 Venterskroon: Annemie Hall

6 PD Gebiedskampe - Spesialisasies
2017 = 75 spesialisasies aangebied vir 2190 / SAS = 2121 PD’s 2018 = 77 spesialisasies aangebied vir 1820 / SAS = 1972 PD’s 2019 = 81 spesialisasies aangebied vir 1563 / SAS = 1919 PD’s

7 PD Gebiedskampe - Kursusgangers
2017 = 82 spesialisasies aangebied vir 2190 PD’s 2018 = 82 spesialisasies aangebied vir 1972 PD’s 2019 = 82 spesialisasies aangebied vir 1919 PD’s

8 Voorslagkampe Voorslagkamp September Daar is rekordgetal van vierhonderd (400) inskrywings Voorslagkamp jeuglede bygewoon Voorslagkamp inskrywings op kamp Vir eerste keer ook ‘n siekte voorslag evaluering gedoen vir 4 kandidate. Waarvan een van die jeuglede van die Vrystaat af bygewoon het

9 Voorslag uitslae Voorslag uitslae
2017 = 145 Goud – 156 Silwer – 79 Brons 2018 = 142 Goud – 153 Silwer – 65 Brons 2019 = 126 Goud – 170 Silwer – 46 Brons

10 Offisiere Handleidings
Hoogte punte Uitstappies Offisiere Handleidings PD Taakgroep NK - Die Offisiere handleidings is almal opgedateer is met die nuutste Wese en Kode beskikbaar. Die boeke op die webblad is opgedateer en moet die November 2017 weergawe wees as jy sou wou druk NK PDsake het vanuit nasionalevlak ‘n moratorium op nuwe spesialisasies geplaas. Almal word aangemoedig en versoek om eerder bestaande spesialisasies te gebruik deur dit op te dateer of aan te vul. ‘n Moratorium op nuwe spesialisasies is gelig deur Nasionaal, maar persone word aangemoedig om steeds eers seker te maak of die verandering nie dalk by bestaande spesialisasies kan inpas nie. ‘n Nuwe Taakgroep is gestig onder leiding van Bertus Fourie en enige een wat ‘n bydrae wil maak ten opsigte van ‘n bestaande of nuwe spesialisasie kan hon gerus kontak. Spesialisasies

11 Verkennersake

12 Verkenner Gebiedskampe
Nakhupi was 20 in 2019

13 Verkenner Gebiedskampe – spesialisasies
2019 = 77 spesialisasies aangebied vir 1200 verkenners

14 Verkenner Gebiedskampe

15

16 Verkennerkoukus-siklus

17 Plaatjie vir ʼn Boompie – ʼn Inisiatief van die Gebiedsjeugraad
Die Plaatjie-vir-ʼn-boompie-projek gee identiteit terug aan die talle ongeïdentifiseerde bome op die pragtige De Bankkampterrein. Hierdie projek beoog om indentifikasieplaatjies vir elke boom op hiérdie terrein op te rig. Kommando’s kan plaatjies teen R70 elk aankoop – dit betaal vir die plaatjie en die kommando of borg (onderneming, organisasie, persoon, ens.) se naam en/of wapen op hierdie plaatjie. Daar is groot pryse te wen vir die kommando’s wat die meeste plaatjies koop. Die Plaatjie-vir-ʼn-boompie-projek het egter ʼn tweede deel: Die gebiedsjeugraad wil graag Verkenners aanmoedig om fondsinsamelings te hou om hierdie plaatjies te koop eerder as wat die kommando dit net uit hul bankrekening doen. Dit ontwikkel nie net ʼn selfdoen ingesteldheid nie maar skep ook die geleentheid om in die plaaslike gemeenskap sigbaar te word en De Bank as vakansiebestemming te bemark.

18 Verkennerlewe

19 PV Vraestel

20

21 Presidentsverkenners
Baie suksesvolle Presidentsverkenner Afrondingskamp is te Hartbeesfontein Voortrekkerplaas gehou. Daar is baie goeie terugvoer oo die PV proses en positiewe vooruitsig vir die toekoms van PV. Die formele oorhandiging van die toekennings het op 25 Augustus 2018 in die voortrekkermonument plaasgevind. By die geleentheid het Wiehan Fourie, ‘n PV kandidaat van 2010, as gasspreker opgetree. Goeie terugvoer oor die nuwe verkennerlewe is reeds ontvang.

22 PV Konferensie Na ’n leeftyd van kamp, papierborde en koue storte, het die Transvaal Presidentsverkennerkandidate vanjaar ’n nuwe PV-ervaring gehad. Vir die heel eerste keer is ’n wêreldklas-konferensie aangebied by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, waar ’n unieke ondervinding elke kandidaat voorberei vir die opwindende grootmenslewe wat wag. Die konferensie het weggespring met ’n ekspo waar kandidate getaak is om in spanverband hulle eie Voortrekkerstorie uit te beeld. Die ekspovloer het gekrioel van besoekers wat by elke uitstalling stilhou om te kyk, luister en proe. Verskeie organisasies, insluitend ATKV-postmatriek, Solidariteit Jeug, Aros en Akademia, het ook die ekspo bygewoon om eerstehands ons Presidentsverkenners te ontmoet. Voortrekkerspanne se uitstallings is geëvalueer in verskillende kategorieë en wenners het weggestap met kontantpryse, spannaweke en selfs vliegtuigkaartjies. Die groter deel van die konferensie het bestaan uit drie bane wat in parallel aangebied is. Op enige gegewe tyd is drie sessies aangebied en kandidate kon self kies watter sessie om by te woon. Die konferensie-app het elke sessie se onderwerp, sowel as inligting oor die aanbieder, beskikbaar gestel sodat kandidate ’n ingeligte besluit oor hulle bywoning kon maak. Onder meer is sessies aangebied om kandidate te leer om suksesvolle stiltetyd te handhaaf, wenke vir goeie etiket en kleredrag, belastingbeginsels vir entrepreneurs, advies vir die koshuislewe en hoe om standvastig as ’n Christen in ’n moderne werksomgewing te funksioneer. Daar was selfs ’n sessie waar kandidate geleer het hoe om eenvoudige resepte in ’n eerstejaarswoonstel te maak! Verskillende hoofredes is ook aan die konferensie gelewer. Die politieke ontleder Theo Venter het gesels oor die Afrikaner in die huidige politiese klimaat en dr. Theo de Jager, voorsitter van die wêreld landbou-unie, het kandidate direk aangespreek oor die bydrae tot die samelewing wat vereis word van jong Suid-Afrikaners. Omdat kandidate die vryheid gehad het om hulle eie konferensieprogram saam te stel, maar steeds moes voldoen aan minimum bywoningsvereistes, is tegnologie ingespan om elke kandidaat as teenwoordig vir ’n sessie in te skandeer. Daar was tyd vir pret ook! Tydens een van die groepsaktiwiteite is kandidate getaak om monsters uit speelklei te bou en daarna oorlog te voer (met ’n stel baie ingewikkelde spelreëls!). Vrydagaand is die konferensie informeel afgesluit met ’n optrede van Josua na die Reën, en wat sou ’n Voortrekkergeleentheid wees sonder ’n laataand kampvuur en warmsjokolade! Die konferensie het formeel afgesluit met die Transvaal Gala-funksie waar kandidate reeds hulle onderskeie toekennings ontvang het – nog ’n eerste vir die jaarlikse spoggeleentheid! Die Transvaal PV-konferensie het vanjaar ’n nuwe koers aangegee vir die Presidentsverkennerproses. Nou, meer as ooit tevore, is dit nodig om ons jongmense toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om met ’n voorsprong die wêreld te betree.

23

24 Jeugsake

25 GGA/GGN geleenthede

26 GGA/GGN geleenthede

27 Gebiedskampe Vergadering
Noordelike PD Kamp Gebiedskampe vergadering – Kampleier; Admin en Finansies. Ook bemarkingswerkswinkel. Hanteer sake soos Risikobestuur; Veiligheidsplan en oefening van noodplanne; kombuis – higiene, spyskaart ens; Spesialisasies; Noodhulpkamer Admin – inskrywings; SAS; sertifikate, toerusting; kommuniskasie; kampverslae; motiverings vir toekennings Finansies – verslag; versekering Bemarking

28 Staatmakers

29 Staatmakerondersoek Staatmaker-ondersoek A. Identiteit
Staatmaker-identiteit Wedersydse verwagtinge B. Ontwikkeling Loopbaanplan Leierskaps-ontwikkeling Mentorskap Daarstelling van vereistes C. Funksionering Ouderdom Posisie binne beweging Groepering Bestuurverant-woordelikhede D. Beperkings Finansiële uitdagings Uitdagings buite ondersoek E. Staatmakers op kampe Registrasie Funksie op kampe Opleiding voor kampe Staatmakerondersoek Fokus Areas

30 Identiteit Ontwikkeling Resultate Soos tans Terugploeg; ambassadeur;
diens Erken as volwasselid; opleiding & groei; uitdagings Ontwikkeling Vaste vereiste vir diens onrealisties - punte Aanmoedig en beloon; nie aaneenlopende loopbaanplan; spyskaart opleiding Leierskapontwikkeling – ondervinding, opleiding en observasie Mentor – staatmaker rol en intra/interpersoonlik Diensjaar en ABC as beloning Ontwikkeling Aanmoedig en beloning sal meer haalbaar wees (bv nie verplig om JOP te doen nie; maar aanmoedig en beloon wanneer voltooi). Leierskapsontwikkeling kan deur 3 metodes geskied: praktiese ondervinding (dien in leiersposisies), opleiding (leierskapskursusse) en observasie van ander leiers.

31 Resultate Funksionering Beperkings Staatmakers op kampe
Ouderdom <28 Volwasse lede Natuurlike vorming & wisseling; registreer waar dien; Virtuele staatmakergroep Bestuurs-verantwoordelikheid verskillend gesien Beperkings Verlaging van ledegeld Uitdagings buite ondersoek Staatmakers op kampe Registrasie Rol = hulpverlening / dienslewering; skakel; gees/vermaak en mentorskap Keuse by kursus Oplei voor kamp

32 Aktiwiteite Brahaam staatmakergroep gestig, te Vanderbijlpark. ‘
Die Uysbere het uit hul slaap opgestaan.  Drie aktiwiteite is op gebiedsvlak aangebied en baie goed staatmakers ondersteun

33 Volwasse Sake

34 Voriesaamtrek

35

36

37

38 Tuiste vir Gesinne Deelname Opleiding Tuiste vir Gesinne

39 Gesinne saam by Racheltjie de Beer film

40

41 Uitdagings

42 Gemeenskap Projekte Diensbaarheid Sigbaarheid Gemeenskap

43 Bemarking

44 Oordnuus Kaboemfees Ope Dae

45 Swartvlei Gemeenskapsprojek

46 VVO - Voortrekker Vriendelike Onderneming - markdag
Die gedagte vir die VVO dag was om ondernemings in ons gemeenskap bymekaar te kry om sodoende hande te vat en mekaar beter te leer ken. Dit was ook gemik op bemarking vir Die Voortrekkers. Die dag het afgeskop met ʼn Ossewa trek deur die strate van Linden wat deur Danie Putter gereël was. Dit was ʼn voorreg om Oom Pieter Landman op die Ossewa te hê. Oom Landman was een van die Babas wat gedoop was tydens die 1938 Fakkelloop. Tarina het tydens die Ossewa trek ʼn trekklavier gespeel. Danie Langner het ʼn baie mooi boodskap vir Jeugdag gelewer. Janie du Toit, Ben Kruger en Lochner de Kock het hul talente met ons kom deel en gesorg vir baie vermaak. Die lokale koerantberigte van die geleentheid kan gelees word by:

47 Sleepwa aan Natal Voortrekkers

48 R?? Vegter Renoster red is vet pret
Daar is meer as een duisend vyfhonderd (1500) spaarbussies uitgedeel. Die Voriemôl het ook die bussies beskikbaar saam met plakkers wat te koop is. Spanne neem kreatief deel aan die projek; met ‘n span wat ‘n selfdoen pakkie bymekaar gesit het, wat te koop is by die Voriemôl. Jakaranda PD kamp het ook tydens die kamp knopies vir die projek verkoop en die kinders kon deelneem aan ‘n kompetisie om ‘n naam te kies vir die gelukbringer van die projek. ‘n Besoek is aan Care for Wild in Maart gebring. Die besoek se doel was om vas te stel presies wat die behoeftes is van die organisasie asook wat presies daar aangaan. Ons wag nou gretig vir die spaarbussies se gelde wat getel sal word om te kan bepaal wat die donasie van ons gemeenskapsprojek is.

49 R Die “Renoster red is vet pret” projek vir 2018 is nou afgehandel. Baie dankie aan elke kind en volwassene wat met oorgawe geld ingesamel het. 36 van Transvaal se kommandos het deelgeneem en ‘n fenominale R100, is ingesamel vir Care for Wild – meeste hiervan as kleingeld!! Hou sosiale media dop vir die opwindende oorhandiging seremonie wat op video en met baie foto’s vasgelê sal word. Hiermee ons wen kommando’s en wen spanne a) Kommando’s Eerste: Rietvallei (R15,340.00) Tweede: Unika (R12,132.29) Derde: Suiderkruis (R10,935.45) b) Spanne Eerste: Rietvallei se Tinktinkies (R4,784.10) Tweede: Unika se Otters (R3,586.95) Derde: Vryheidsmonument se Springbokke (R2,304.00) Weereens baie geluk aan hierdie wen kommando’s en spanne. Die spanne gaan onderskeidelik of besoek aflê by Care for Wild of gaan ‘n geborgde spankamp hê in Marakele of by Warthog Inn Avontuurkamp!! Ons hoop hierdie aansporing gaan ander spanne in 2019 aanmoedig om nog met meer oorgawe ‘n barshou te slaan met fondsinsameling vir die renosters!

50 Kuifie se “virtuele” fakkeldraf
Die Voortrekkers het in 1938 die Groot Trek se honderdste herdenking met ‘n historiese fakkelloop gevier. Die feesfakkel is op 30 November in Kaapstad aangesteek en is die aand van 15 Desember 1938 by Monumentkoppie in Pretoria ontvang. Die Voortrekkers se fakkelvlam brand vandag, tagtigjaar later, steeds in die senotaafsaal van die Voortrekkermonument. Die Voortrekkers gaan vanjaar die 80ste herdenking van die historiese fakkelloop op ‘n lekker en moderne manier vier. Die historiese feesfakkel waarmee Die Voortrekkers in die 1938 vanaf Kaapstad tot Pretoria gedraf het, word die aand van 30 November aangesteek. Hierna gaan Kuifie met die feesfakkel in die hand op Facebook regoor Suid-Afrika en Namibië begin draf totdat hy op 15 Desember by die Voortrekkermonument arriveer. WES-KAAP: Desember NOORD-KAAP: 3 Desember NAMIBIE: 4 Desember VRYSTAAT: 5-6 Desember OOS-KAAP: 7 Desember NATAL: 8 Desember MPUMALANGA: 9 Desember LIMPOPO: 10 Desember NOORD-WES: 12 Desember GAUTENG: Desember

51 Bemarkings aktiwiteite
Bemarkingskompetisie Ses (6) video’s is ontvang en beoordeel Die wenner is: Riaan Niemand Naaswenners was Thaba se offisiere met die video: “Hoe om ’n eier gaar te maak”. Bemarkingswerkswinkels Bespreek nuwe Korporatiewe Identiteit Sal as volwasse kursus ontwikkel word Inligting by offisiere saamtrek 2020

52 Oom Jakkie – Rol die Wiele projek
17 Augustus 2019 17 Augustus 2019 spring oom Jakkie by die Voortrekkermonument weg. Foto: HL Danie lees seenbede voor om oom Jakkie ‘n spoedige reis toe te wens BAIE DANKIE vir Mona en Oord se initiatief

53 Hartbeespoort Eerste stop - Hartbeespoort

54 Potchefstroom Potchefstroom

55 Voortrekkers is een van agt “skole” wêreldwyd.
Praat in 2020 per radio met die ruimtevaardigers op die ISS. Sinkroniseer met SPDW - Ruimtewaarneming. Nasionale & internasionale media dekking. ‘n Groot bemarkings geleentheid! QSL Poskaart Gerhard Gericke was suksesvol om die Voortrekkers as een van die agt “skole” wêreldwyd ingeskryf te kry, wat in 2020 per radio met die ruimtevaardigers op die ISS gaan praat. Dit sal gesinkroniseer word tussen die gebiedskampe wat Ruimtewaarneming met die 2020 gebiedskampe aanbied. Nasionale en internasionale media dekking sal gereël word en ‘n groot bemarkings-geleentheid lê vir die voortrekkers voor!

56 Boksies vir bewaarders

57 Bewaarders van honde eenheid in krugerwildtuin

58 Donderdag, 10 Oktober 2019, het Sesmylspruit die Voortrekkers se 88 jaar bestaan herdenk, of sommer die Vorieverjaarsdag gevier soos die kinders dit ken, by HS Zwartkop en Laerskool Hennopspark. Die Voortrekkers se koffieblikke, 'n vorige projek, is gebruik om vir die onderwysers te bedank vir hulle harde werk met ons kinders deur 'n klein 'pakkie' saam te stel en so ook 'n houer te gee om skryfbehoeftes of ander items in te stoor. Terselfdertyd word hulle ook deurentyd dan herinner dat ons Voortrekkers en Onderwysers 'n gedeelde verantwoordelikheid het met die opvoeding van ons kinders en ons vir mekaar moet bid. Die kinders was trotse Voortrekkers wat met hulle formele drag die dag by die skool bygewoon het om vir hulle maats te kan wys en vertel waaroor die Vootrekkers gaan.

59 Verkenner video idees Gee verslag van ‘n “paintball skermutseling”…

60 Uitdagings Ten spyte van geweldige media en sosiale media blootstelling op nasionale en gebiedsvlakke werk dit nie deur na fisiese ledewerwing op grondvlak nie. Kommandos bemark steeds net “intern” met geslote sosiale media platforms en blootstelling filtreer nie deur na die omliggende gemeenskap nie. Opdatering en opleiding in die bemarkingshulpmiddels tydens die beplande bemarkings-werkwinkels asook verskeie kursusse aangebied by die Nasionale Offisieresaamtrek be-oog om hierdie gaping aan te spreek.

61 Bestuur Bekostigbaarheid
Finansieël Organisatories Korporatief Organisatories Korporatief Bestuur Bekostigbaarheid

62 Administrasie

63 1. Dokumente: Alle noodsaaklike gebiedsdokumentasie ( bv
1. Dokumente: Alle noodsaaklike gebiedsdokumentasie ( bv. Datums van GGA/GGN& gebiedskampe, gebiedsjaarprogram) per gebiedsportefeulje vervat in aftreklys (dropdown) vouers. 2. Gebeurtenisse: Elke gebiedsaktiwiteit per maand op kalender met nodige inligting (kampbriewe, uitnodiging na aktiwiteit en kaart). 3. Kontakbesonderhede: Alle terreine en sentrums, Oordbesture, kommandodagbesture, gebiedskantoor en gebiedsdagbestuur. 4.Verbeterde kommunikasie: Elke kennisgewing word direk versprei na meer as 4000 epos adresse. Transvaal Voortrekkers: Nuwe webblad miv 1 Januarie 2018

64 Effektiewer kommunikasiekanale
WhatsApp groepe Vinniger kommunikasie via WhatsApp groepe vir Admins van kommando’s, oorde, gebiedsbestuur en kampleiers. E-pos kommunikasie Transvaal webblad sorg dat kommunikasie tot op grondvlak vinnige gebeur met e-pos stelsel gekoppel aan elke kennisgewing gestuur vanuit webblad. Transvaal Instagram Deel van inligting makliker Voer elke maand se gebeurteniskalender op Transvaal webblad uit na eie verkose sosialemedia platform. Deel elke kennisgewing na eie verkose sosiale platform van ʼn individu, voortrekkerspan, kommando, oord of gebiedskamp.

65 Nuwe hoogtes bereik Gebiedskomitees en taakspanne Raad van Wyses
Transvaal Museum Stembus vir toekennings /verkiesings

66 GK Administrasie in aksie
GK Administrasie sorg vir kundige SAS opleiding in gebied. GK Administrasie sorg vir verjaarsdagkaartjies, medelye en gelukwensings. Skep van kontrolelys vir Hoofstuk 19 vir stig van Los Veldkornetskappe, kommando en staatmakergroepe.

67 Kommando’s met spesiale verjaarsdae
35 40 2019 Kommando verjaarsdae: (Klapperkop, Queenswood, Sytze Wierda, Die Kruin en Ellisras hoedspruit)

68 Kommando’s met spesiale verjaarsdae
50 60

69 Gebiedsleiertoekenning
Mona du Plessis Diens in Gebiedskantoor Izak en Margaret Nagel Diens op Hartbeesfontein Span van Klapperkop Voortrekkers Stephan Mittemaier red persoon uit swembad Jeuglede van Driehoek skool

70 Vriend van die Voortrekkers toekenning
James Jenkins vir water skenking aan Hartbeesfontein (60 000 liter water). Herman Labuschagne boor te Hartbeesfontein 30 meter op eie onkoste (ongeveer R25 000 skenking).

71 Nuwe voortrekkerkommando’s 2018
Waterval Voortrekkers (Burgersfort, Oord Panorama) Saamstaan Voortrekkers (Brakpan, Oord Oosvaal) Potensiaal word ondersoek by Bronkhorstspruit; Thabazimbi en Secunda. Burgerfort: Burgerfort het goeie bemarking gedoen en ook by die plaaslike Geloftefees Voortrekkers bemark. Stigtingsvergadering 27 Januarie gehou. Vergadering deur 33 volwassenes bygewoon. Die dagbestuur is verkies. Die vergadering is bygewoon deur mense uit Lydenburg en Ohrigstad, wat onderskeidelik 60 en 40km vanaf Burgersfort is. Opleiding 17 en 18 Februarie gehou. Die opleiding is deur 14 bygewoon waartydens hulle besluit het om te registreer as of offisier, heemraad of jeugvriend. Die opleiding was noodsaaklik omrede die mense geen kennis het oor hoe om die kommando aan die gang te kry nie. Die dagbestuur gaan op ‘n latere datum weer verander omrede 3 onttrek het as gevolg van die onbekende. Judy Winterbach – die dryfkrag agter die stigting – beplan ‘n bekendstellingsdag in die gemeenskap. Besighede is reeds genooi en genader om ‘n potjie kos te borg asook ‘n aktiwiteit aan te bied. Die kinders gaan dan ‘n rondomtalie doen wat onder andere toutrek, kleilatgooi, ens behels. Die dag vind plaas op 17 Maart 2018. Hulle wil die dag met ‘n vlagseremonie begin en afsluit. Hulle vra of daar van die gebiedsdagbestuurlede is wat die dag sal kan bywoon. Dinsdag 30 Januarie 2018: Dit was ‘n ongelooflike voorreg om ‘n nuwe Voortrekkerkommando, Saamstaan Voortrekkers in Brakpan te stig. Brakpan wat ‘n groot Afrikaanse gemeenskap het, het sedert die laat 1990 nie meer Voortrekkers gehad nie.

72 Nuwe Voortrekkergroepe 2019
Springs Los Veldkornetskap, Springs (Oord Oosvaal): Januarie 2019. Kanniedood Los Veldkornetskap, Hermanstad (Oord Pretoria-Moot): 18 Februarie 2019. Ysterberg Los Veldkornetskap, Thabazimbi (Oord Limpopo): 4 Mei 2019. 4. Klippoortjie Los Veldkornetskap, Germiston (Oord Oosvaal): 22 Julie 2019. Bronberg Voortrekkerkommando, Tygerpoort (Oord Pionier): 1 Oktober 2019. Helderkruin Voortrekkerkommando, Roodepoort (Oord Goudrand): 30 Oktober 2019. Stigting van Kanniedood veldkornetskap in die Moot. Stigting van Ysterberg-veldkornetskap te Thabazimbi (Oord Limpopo) op Saterdag 4 Mei 2019 Die Voortrekkers in Thabazimbi het nuwe lewe gekry met die stigting van die Ysterberg Veldkornetskap op 4 Mei 2019 deur die Transvaal Voortrekkers Gebiedskantoor. Sowat 50 tot 60 jaar gelede het Thabazimbi ‘n baie aktiewe Voortrekkers Kommando gehad maar weens min belangstelling het die Thabazimbi Kommando getaan en uiteindelik verdwyn. Klippoortjie is histories ʼn buurt in Germiston. Daar is geen voortrekker verwantskap met die naam.Klippoortjie Voortrekkers was in die vroeë 1970’s gestig en is gesluit in die 1990’s. Dit was ʼn groot kommando vir twintig (20) jaar. Klippoortjie Veldkornetskap funksioneer sedert Oktober 2018. Bronberg Voortrekkerkommando:Tygerpoort gemeenskap funksioneer al vir die afgelope agt (8) jaar saam met Suiderkruis Voortrekkers. Bronberg is ʼn bewarings area en die berg in die omgewing. Helderkruin Voortrekkerkommando: Helderkruin fiunksioneer sedert 2106 as veldkornetskapspan saam met Weltrevrede Voortrekkers. Helderkruin se naam is afkomstig van die voorstad en laerskool vanwaar die voortrekkergroep funksioneer. Die skool ondersteun die Voortrekkers 100%.

73 SAS2

74 Finansies

75 Lukrake oudit ondersoeke Standardisering van Finansiële verslae
Finansiële Bestuur Lukrake oudit ondersoeke Standardisering van Finansiële verslae Goeie finansiële bestuur laat subsidies aan lede toe 30 lede in 2018 59 lede in 2019 Korttermyn versekering Finansiële stelsel aanpassings Riglyne rakende batelyste

76 2019 Inkomstestaat – Ledegeld en bedryfsuitgawes
September JTD Begroting JTD % Afwyking September JTD Totale Bedryfsinkomstes 1,046,646 1,106,696 95% Totale Bedryfsuitgawes 631,862 777,113 81% Bedryfsoorskot 414,784 329,584 Finansieringskoste 743 414,041 2018 Se R100 afslag was R23700 en 2019 was R22900 besparing na Kommando’s Banksaldo’s lyk goed R23 700,00 R22 900,00

77 Transvaal: Ledetal daal met 10% (696)
Samevatting 2019: Transvaal: Ledetal daal met 10% (696) Panorama: Ledetal daal met 27% (89) Komati en Laeveld groei Waterval naamlys vir betaling? Pretoria Moot: Ledetal daal met 12% (26) Theuns Meyer groei Q/Wood & Theuns Meyer lidmaatskapbetalings? Goudrand: Ledetal groei met 1% (10) Weltevrede groei Oosvaal: Ledetal daal met 11% (84) Baanbreker en Susan Badenhorst groei Hoogland en Impala lidmaatskapbetalings? Letaba registrasies en betalings uitstaande Oosvaal Staties? Limpopo: Ledetal daal met 22% (58) Kranskop groei Ellisras en Kameeldoring <30 Letaba registrasies en betalings uitstaande Transmagalies: Ledetal groei met 3% (13) Voor die Berg groei Arbeidsvreugde en Kpt Jack Hindon <30 Bosveld: Ledetal daal met 8% (30) Koersvas en Magalieskruin groei Langberg Staties? Monument: Ledetal daal met 20% (157) Rooihuiskraal lidmaatskapbetalings? Sweepslag Staties naamlys vir betaling gedoen? Mooirivier: Ledetal groei met 1% (2) Orion en Vryheidsmonument groei Pretoria Oos: Ledetal daal met 4% (55) Klapperkop groei Pionier: Ledetal daal met 17% (222)

78

79 Terreine

80 2019 Inkomstestaat – Terreine
September JTD Inkomste UItgawes Oorskot / Tekort % Afwyking Inkomste / Uitgawe Hartbeesfontein 588,244 452,368 135,876 99% / 90% De Bank 330,781 363,808 -33,027 113% / 104% Tarentaalstraat 33,235 31,753 1,482 117% / 91% Kommune 548,417 287,618 260,799 126% / 86% Terreine soorskot 365,130

81 Hartbeesfontein Herstewerk by waterreservoir
Beveiliging by plaasbestuurder se woning Boorgat Plaveisel Herstel strukturele krake Opgradering van gastoevoer

82 De Bank Vervanging van huidige septiese tenks Swembad herstelwerk
Matrasse is vervang Skenking van plastiekstoele  Saal dak herstel. Die houthuisies

83 Tarentaalstraat

84 Boerplek & Kommune 75 to 80% okkupasie. Sekuriteit is verbeter. Opknapping van agterste kamer en gebiedskantoor (binne). Sitkamerstel by die gemeenskaplike sitkamer vervang. Elektrisiteitsoudit is uitgevoer - elektrisiteit verg dringende aandag. Vier (4) afdakke is opgerig.

85 Hoogtepunt: Veiligheid Risiko’s Gebiedskampe Onderhoud Ontwikkeling & Verbetering Bemarking Die Misdaad-insident tydens GGN Mei 2018 by Voortrekkermonument lei tot negatiewe beriggewing en groter dringendheid om risikobestuur op te skerp. Aksieplan (na 11 Junie 2018) Bestaande risikobestuur-en kampbeveiligings-dokumente gesirkuleer vir kommertaar en voorstelle ter verbetering van die dokumente Merklyste moet opgestel of ontwikkel word Ontwikkel proses vir identifisering van generiese risiko’s Hersien en vereenvouding die konsepbeleid en Kampleiershandleiding Eenvoudige dokument met toepaslike aanhangsels Integreer bestaande prosedure handleidings en dokumente (gebeurlikheids/noodplanne van gebiedskampe) Evalueer die terreine in Voortrekker besit uit ‘n beroepsveiligheid-perspektief en met in agneming van voldoening aan die nasionale standaarde Stel toepaslike praktiese en kort/saaklike merklyste op vir insluiting by handleiding Toets dit tydens gebiedskamp(e) en pas toepaslik aan vir laer vlakke Herevalueer spesialisasies in paraatheid

86 Opsommende Ontwikkelingsplan
Verbetering 2019 to 2020 2021 tot 2022 2023 tot … De Bank 405,000 895,000 1,875,000 Hartbeesfontein 300,000 1,655,000 11,200,000 Tarentaalstraat 450,00 Kommune & Boerplek 275,000 245,000 170,000 Totale verbetering 1,430,000 2,795,000 13,245,000 Onderhoud De Bank 240,000 107,000 60,000 Hartbeesfontein 93,000 70,000 Tarentaalstraat Kommune & Boerplek 100,000 Totale verbetering 573,000 277,000 190,000 Totale Koste Beraming 2,003,000 3,072,000 13,435,000

87 Bestuur Ons bou saam Ons

88

89

90

91 Ekonomiese Enjins Hoekom . . . . Effektiewe stelsels
Volhoubare finansiële voortbestaan Bekostigbaarheid Meer ledegeld vir operasionele vlak Finansiële ondersteuning Kulturele Leierskap Eienaarskap Ontsluit kundigheid Verteenwoordiging Groter inspraak Skep Groei- energie Effektiewe stelsels Gemeenskapsmodelle Effektiewe en belynde stelsels Koste effektiewe funksionering van besture Hoekom Vorentoe Finansieël Organisatories Korporatief Besluit TvlGBNot /13.3 Dat dié gebiedsbestuur Transvaal verdeel in ʼn vier (4) gebied model: Oorgangsgebied Sentraal: Centurion met Midrand (tans Oord Monument), Wesrand (tans Oord Goudrand) en gedeelte van Noordwes. Die volgende dorpe, woonbuurte, en voorstede word hierby ingesluit: Linden, Randburg, Muldersdrif, Roodepoort, Fairland, Midstream, Lyttelton, Roodepoort, Rooihuiskraal, Zwartkop en Wierdapark. Die volgende kommando’s en staatmakergroep(e) word hierby ingesluit: Johanna van der Merwe, Helderkruin, Klipfontein, Muldersdrif, Unika, Weltevrede, Midstream, Polsslag, Rooihuiskraal, Sesmylspruit, Sweepslag en Sytze Wierda. Oorgangsgebied Pretoria-Noord: Pretoria met Oord Transmagalies, Oord Pretoria-Moot, Oord Limpopo en Oord Bosveld. Die volgende dorpe, woonbuurte, en voorstede word hierby ingesluit: Mooinooi, Hartbeespoort, Brits, Rustenburg, Polokwane, Lephalale, Mokopane, Modimolle, Thabazimbi, Tzaneen, Waverley, Queenswood en Mayville, Theresa Park, Montana, Wonderboom, Sinoville en Annlin. Die volgende kommando’s en los veldkornetskappe word hierby ingesluit: Kanniedood, Elandsprag, Koersvas, Hartbeespoort, Magalieskruin, Doornkraal, Ellisras, Kameeldoring, Kranskop, Ysterberg, Lethaba, Generaal Hertzog, Queenswood, Theuns Meyer, Arbeidsvreugde, Die Kruin, Kaptein Jack Hindon, Noordpos en Voor-die-Berg. Oorgangsgebied Pretoria-Oos: Die kommando’s van Oord Pretoria-Oos, Oord Pionier en Oord Panorama. Die volgende dorpe, woonbuurte, en voorstede word hierby ingesluit: Belfast, Hoedspruit, Komatipoort, Nelspruit, Burgersfort, Middelburg, Garsfontein, Waterkloofrif, Moreletapark, Waterkloof, Tygerpoort, Brooklyn, Hatfield, Lynnwood, Murrayfield en Menlopark. Die volgende kommando’s word hierby ingesluit: Belfast, Hoedspruit, Komati, Laeveld, Waterval, Garsvallei, Klapperkop, Rietvallei, Wapadrand, Bronberg, Dirkie Uys, Jakaranda, Kruithoring, Soetdoring, Suiderkruis en Touleier. Oorgangsgebied Suid-Oos: Ekurhuleni met Mpumulanga tot Ermelo (tans Oord Oosvaal en Oord Mooirivier) en ʼn gedeelte van Noordwes. Die volgende dorpe, woonbuurte, en voorstede word hierby ingesluit: Springs, Boksburg, Benoni, Birchleigh, Kempton Park, Germiston, Brakpan, Alberton, Elsburg, Edleen, Vereniging en Heidelberg. Die volgende kommando’s en los veldkornetskappe word hierby ingesluit: Springs, Baanbreker, Eben Dönges, Hoogland, Impala, Kruinsig, JC Calitz, Klippoortjie, Saamstaan, Suiderlig, Susan Badenhorst, Tant Tibbie Visser, Vryheidsmonument en Suikerbos.

92

93 Kampvuurgesprekke – eietydse bestuursmodel
Drie of Vier gebiede Alternatiewe model Kampvuurgesprekke – eietydse bestuursmodel Die Hoofbestuur keur prosesse en tydsraamwerke goed Junie/Julie 2018 – Ondersoek van werkbare meergebied modelle Augustus 2018 – Resultate van ondersoek na werkbare meergebied modelle Taakspan Februarie tot Mei 2018 Werkswinkel Januarie 2018 Bosberaad November 2017 – Gesprekke by Leiers-sessie

94 Besluit TvlGBNot.201910/13.3(a) Wen-Wen resultaat Behou en Bou
4 Oorgangsgebiede Wen-Wen resultaat Behou en Bou Gebied Pretoria Noord: Pretoria met Oord Transmagalies, Oord Moot, Oord Limpopo en Oord Bosveld.) Gebied Sentraal: Centurion met Midrand (huidiglik oord Monument), Wesrand (huidiglik oord Goudrand) en Noordwes (huidiglik oord Mooirivier). Gebied Pretoria-Oos: Die kommando’s van Pretoria Oos, Oord Pionier en Panorama. Gebied Suid-Oos Ekuhurleni en Mpumulanga tot Ermelo (huidiglik oord Oosvaal en oord Mooirivier)

95 Oorgangsgebied Suid-Oos
KOMMANDO OORD DORP Baanbreker Oosvaal Boksburg Eben Dönges Benoni Hoogland Birchleigh Impala en Kruinsig Kempton Park JC Calitz Germiston Klippoortjie Saamstaan Brakpan Suiderlig Alberton Susan Badenhorst Elsburg Tant Tibbie Visser Edleen Vryheidsmonument Mooirivier Vanderbijlpark Suikerbos Heidelberg

96 Oorgangsgebied Sentraal
KOMMANDO OORD DORP Johanna van der Merwe Goudrand Linden Klipfontein Randburg Muldersdrift Unika Weltevrede Fairland Midstream Monument Polsslag Lyttelton Rooihuiskraal Sesmylspruit Zwartkop Sweepslag Sytze Wierda Wierdapark

97 Oorgangsgebied Pretoria-Oos
KOMMANDO DORP Belfast Bronberg Tygerpoort Hoedspruit Dirkie Uys Brooklyn Komati Komatipoort Jakaranda Hatfield Laeveld Nelspruit Kruithoring Menlopark Waterval Burgersfort Soetdoring Lynnwood Suiderkruis Murrayfield Garsvallei Garsfontein Touleier Klapperkop Waterkloofrif Rietvallei Moreletapark Wapadrand Waterkloof

98 Oorgangsgebied Pretoria-Noord
KOMMANDO DORP Elandsprag Mooinooi Genl. Hertzog Waverley Hartbeespoort Queenswood Koersvas Brits Theuns Meyer Mayville Magalieskruin Rustenburg Arbeidsvreugde Theressa Park Doornkraal Polokwane Die Kruin Montana Ellisras Lephalale Kaptein Jack Hindon Wonderboom Kameeldoring Mokopane Noordpos Sinoville Kranskop Modimolle Voor-die-Berg Annlin Ysterberg Thabazimbi Lethaba Tzaneen

99 Besluit TvlGBNot /13.3(b) Dat dié gebiedsbestuur die volgende versoeke van Oord Mooirvier goedkeur: Dat Orion Voortrekkerkommando, Brahmaan Staatmakers (veldkornetskap van Orion), Totius Voortrekkerkommando en Mooirivier Staatmakers (veldkornetskap van Totius) inskakel by gebied Vrystaat. Dat die nodige stappe deur die gebiedsbestuur (gebiedsleier en gebiedsekretaris) getref word ten einde gesprekke met die gebiedsbestuur van Vrystaat en hoofbestuur te voer.

100 Besluit TvlGBNot.201910/13.3(c) Dat dié gebiedsbestuur bevestig:
Dat enige lid van enige kommando geoutoriseer is om op enige gebiedskamp te mag kamp en dat enige volwasse lid geoutoriseer is om op enige Transvaalse gebiedskamp se bestuur te mag dien. Dat die huidige Transvaalse gebiedskampe nie gekoppel word aan enige oorgangsgebied nie. Dat die aanstelling van Transvaalse gebiedskampleiers deur die sittende gebiedsdagbestuur van Transvaal Voortrekkers hanteer word.

101 Besluit TvlGBNot.201910/13.3(d) (e)
d) Dat dié gebiedsbestuur bewus is daarvan, en dit aanvaar, dat die uitvoering van die hoofbestuursbesluit, ten einde die oorgangsgebiede te implementeer tot en met 2023, teen van die bepalings van die Voortrekkerreglemente kan wees. e) Dat die elf (11) oorde, hul besture en dagbesture onmiddellik herroep word en opdrag gegee word dat die portefeuljes vir 2019 volledig en behoorlik afgesluit word, insluitende maar nie beperk tot jaarverslae, notules, portefeuljeverslae, en finansiële state.

102 Besluit TvlGBNot /13.3(f) Met betrekking tot die verkiesing van die oorgangsdagbesture: Dat die oorgangsdagbesture verkies word vir die nuwe oorgangsgebiede teen einde 2019. Dat nominasies vir alle oorgangsdagbesture opgeroep word met die volgende vyf (5) portefeuljes: oordleier, adjunkoordleier [administrasie], adjunkoordleier [finansies], en twee (2) algemene adjunkoordleiers. Dat die oorgangsdagbesture verteenwoordigend moet wees van sy gemeenskappe, met ander woorde daar moet ten minste een (1) portefeulje gevul word vanuit elke voormalige oord. Dat die oorgangsdagbesture verkies word vir die termyn vanaf 2020 tot 2023. Dat die oorgangsdagbesture sal funksioneer tot en met 2023 op die oordbestuursvlak (derde bestuursvlak). Dat die oordleier of ʼn sekundus saam met twee (2) ander lede van die oorgangsdagbestuur sitting op die gebiedsbestuur sal hê waarvan ten minste een (1) van hiérdie lede, waar dit van toepassing is, van ʼn plattelandse area afkomstig is.

103 Besluit TvlGBNot /13.3(g) Dat die volgende tydlyne van toepassing sal wees: Dat die gebiedsraad geleentheid bied vir persone om mekaar te ontmoet en finale nominasies in te dien. Dat die oproep om nominasies vir die oorgangsdagbesture kort na die Gebiedsraad wat gehou word op Saterdag 9 November 2019 sal sluit. Dat die verkiesing van die oorgangsdagbestuur sal geskied gedurende die periode vanaf 15 tot 30 November 2019.

104 Besluit TvlGBNot /13.3(h) Die nuwe oorgang-oordbesture is verantwoordelik vir die daarstelling van hul implementeringsplan en tydsraamwerke aan die hand van die prosesse deur hoofbestuur goedgekeur. Naamlik: Identiteitsontwikkeling Identiteitsbevestiging Bestuur struktuur Administrasie Finansies Groeiteikens Regstegniese aspekte Waarnemers Gesag en Uitdaging

105 Uitdagings Konflik tussen volwassenes Dissiplinêre sake Boeliegedrag

106 Sigbare betrokkendheid
Gebiedsdagbestuur is aktief betrokke by - Opleiding Bywoning van kommando, oord en gebiedsaktiwiteite - Oorde as Oordvoogde Dienslewering in kommando’s, oorde en op gebiedskampe. Sigbare betrokkendheid

107 Samevatting Ons bou saam Ons


Download ppt "Die Voortrekkers Transvaal"

Verwante presentaties


Ads door Google