De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

“Posting” die nuwe lewe?

Verwante presentaties


Presentatie over: "“Posting” die nuwe lewe?"— Transcript van de presentatie:

1 “Posting” die nuwe lewe?

2 Youtube

3 Selfoon higiëne is nodig:
Wêreld het verander ‘n Vorige generasie kan nie leiding neem nie. Baie verhoudinge is “online” FB/Snapchat/Instagram/Twitter/ /WA Reels: Do’s ..... Dont’s .....

4 Hoe klink die volgende stel algemene reëls, en wat kan ons dalk byvoeg?
Die mens wat voor jou sit is altyd die belangrikste LOS ander se sienings/ervarings Geen fight hier te fight nie Onthou altyd: What happens online, stays online – forever. ?

5 Verslawing Hoekom kan iemand verslaaf raak aan sosiale media? Ken u dalk so iemand? Pay-off. Voel goed. Thumbs up. Goedkeuring. Are you posting or living? Hoekom is goeie selfoon higiëne nodig? ?

6 Bullying Hoe sien julle boelie op SM? Wat van die volgende is boelie?
Video van jou gemaak en gepost? Partytjie Private foto aangestuur? Lelike goed is van jou per WA aangestuur. Jy is bv die enigste wat nie uitgenooi is na ‘n partytjie toe nie. Jy is verkleineer/ afgebreek met iemand se post. Iemand mik duidelik op JOU iets met sy/haar status. Unfriend/ geblok

7 Wie is al geboelie? En hoe het dit gevoel?
Het jy dalk al self geboelie en nie besef jy was besig hiermee nie? Wil julle nie iets hieraan begin doen in julle eie midde nie? Wat kan julle doen?

8 Sexting Hoekom doen jongmense dit? Fine print
(Once = allways/ forensies/ hack) As jy seksueel eksplisiete foto’s, woorde, media, video’s aanstuur is dit sexting en - as 1 vd 2 partye minderjarig is = ernstige seksuele misdryf. As jy ‘n foto van jouself of ander minderjarige aanstuur tree verspreiding van kinderpornografie in en kan jy lewenslank met ‘n vonnis teen jou naam loop. So iets op jou foon? ? Gevolge van sexting?

9 Youtube

10 Porn 12 -17 jaar is die mees gereelde porn besoekers
Meer as 400 milj websites 79% van Christen jongmense het al gekyk Werking: Dopamine (Heroin) en oksitosine (bind/cuddle) Probleem: Brein kan nie onderskei wanneer hy dit sien tussen die regte ding en beelde nie en dan bou jy “verhouding” met beelde. Breinpaaidjies. Verslawing

11 Youtube

12 Drug van die nuwe millenium (Jy vs oupa)
Gevolge van porn Dit vorm jou brein met breinpaaidjies – en dit bepaal jou seksuele gedrag later Seks raak net ‘n megansiese handeling. Abnormaal raak normaal. Liefdesverhouding/ skuldgevolens ens in die huwelik word beinvloed Emosionele afstomping ADHD/OCD

13 Wat kan jy doen? Neem iemand in jou vertroue (Covenant Eyes)
Ruk jou oog uit as dit moet. (Mat 5:29-30) Oorlog/ verwyder foon Soek die oorsaak. Dit is nie ander se skuld nie Nusskierigheid/pyn/skewe verhoudinge Soek God met jou hele hart Bid en maak dit ‘n saak tussen jou en God. “Relapse” Vergifnis

14 APPS X3Watch – elke 2 weke word die sites wat besoek is per epos aangestuur en moontlike verdagte websites uitgelig. Net Nanny – Filter websites. Monitor FB asook fotos wat geplaas word. Gee beheer oor hoeveelheid tyd ens wat op foon spandeer word. Uitstekende program Covenant Eyes/ Porn Blocker/ Porn addiction/ Victory Adult content managment – diensverskaffers


Download ppt "“Posting” die nuwe lewe?"

Verwante presentaties


Ads door Google