De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die."— Transcript van de presentatie:

1

2 Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die oorweginge gespeel: Dat GO en SRKS dieselfde doel het nl. die uitbou van die kerk en koninkryk van God Dat die werk in die verlede primêr deur twee lede van die familie van NG kerke gedoen is Dat dit aan die een kant duplisering, en aan die ander kant beperkings meegebring het. Dat die familie van NG Kerke hulle tot kerkhereniging verbind het Dat die familie van NG Kerke verskeie besluite geneem het wat die kerke aanmoedig tot nouer samewerking Dat die doeltreffende bediening van die totale gebied slegs gesamentlik gedoen kan word

3 RAAD VIR GEMEENTE-ONTWIKKELING EN KERKLIKE SAMEWERKING – (GKS)
’n Raad onder die naam RAAD VIR GEMEENTE-ONTWIKKELING EN KERKLIKE SAMEWERKING (die Raad) word hiermee in die lewe geroep as ’n gesamentlike kommissie van die kerke (NGK, VGK, RCA)

4 GKS KERNFOKUS 1. Om die Koninkryk van God te help uitbou
2. Die vestiging van nuwe geloofsgemeenskappe wat ons eenheid in Christus op konkrete wyse sal beliggaam Nuwe gemeenskappe Skep van ruimtes vir aanbidding Herontwikkeling van ou kwynende gemeenskappe in nuwe geloofsgemeenskappe binne die visie van GKS 3. Navorsing wat die spiritualiteit, teologie en ekklesiologie van hierdie gemeenskappe sal beskryf 4. Die ontwikkeling van die nodige kapasiteit wat bogenoemde sal waar maak

5 DOELWITTE VIR 2008 1.Navorsing wat
sal besin oor teologie, spiritualiteit, ekklesiologie teikenareas sal identifiseer, areas van nood die hoe-vraag sal beantwoord 2. Vestiging van taakgroepe soos voorgestel. 3. Toerusting van raad, leiers en lidmate, moontlike opvolg konferensie? 4. Vestiging van 5 eenheidsgeloofsgemeenskappe (sien punt 2 van kernfokusse) deur bestaande gemeentes byeen te bring en by die proses te betrek deur (kerkregtelike) riglyne vir samewerking te ontwikkel deur kapasiteit te ontwikkel wat die proses kan ondersteun 5. Fondswerwing: die aanstel van `n fondswerwer/bemarker en vestiging van `n werwingstruktuur vir GKS 6. Uitbou van kommunikasiestrukture 7. Ekumeniese samewerking

6 Taakspanne Fondse : Fondswerwing, begroting en finansiële bestuur
Vestiging en Evaluering van Bedieningspunte van bestaande projekte Kommunikasie : Webwerf en korporatiewe identiteit Toerusting : Konferensies en opleiding Navorsing Evangelisasie Skep van nuwe Geloofsgemeenskappe

7 Nuusbrief


Download ppt "Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die."

Verwante presentaties


Ads door Google