Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
LO Graad 11 Kwartaal 4
2
Eksamen 29 Oktober 80 punt vraestel 90 minute
Leer alle powerpoints van die jaar Powerpoints beskikbaar op wordpress.
3
Ongelyke magsverhoudinge Leer asb al die sleutelwoorde vir hierdie afdeling in jou handboek (bl ) Ongelyke magsverhoudineg word bepaal deur (wat die stereotipes is): Biologiese rolle: vrouens kan kinders kry en daar word dus geglo hulle moet kinders grootmaak. Geslagsrolle: mans sterker (dominant) en vrou moet onderdanig wees. Tradisie: sekere kulture heg meer waarde aan seuns as dogters Religieleer: Sommige religieë verklaar mans as hoof.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.