De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig"— Transcript van de presentatie:

1 Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig

2 VADER JESUS CHRISTUS HEILIGE GEES
DEUT 6 en 11 OUERS KINDERS DIE KERK

3 HAND – Dien DIENS Christen-wees uitleef Betrokke by UITREIKE
KATEGESE KOP - Ken ONDERRIG Bybel Sentraal Materiaal HAND – Dien DIENS Christen-wees uitleef Betrokke by UITREIKE (22 Mei + 4 Sept) Kermis (27 April) Jeug aktiwiteite HART - Liefhê VIERING Ontmoeting met God Teenwoordig

4 Belangrik vir ons as ouers:
Voorbeeld Voorbidding Entoesiame Voorbereiding (Program vir jaar) Teenwoordigheid (29 Ontmoetings) Tydsduur van Kategese

5 MATERIAAL vir 2016 Gr Materiaal 1 Verhale van die Ou Testament 2
Jesus se lewe op aarde 3 Die gelykenisse 4 Gestuurdes 5 Die Konings, Priesters en Profete 6 JAarboek 7 - 9 Aktuele geloofsake 10 -11 Geloof wat rêrig is Koste: Gr 1 – 6 : R100 Gr 10 – 11: R80

6 GESAMENTLIKE OPENING EN TYD WAAROP KATEGESE PLAASVIND
Junior Kategese (tot graad 7) begin elke Sondag na oggenddienste in die kerkgebou. Senior Kategese begin elke Sondag na die oggenddienste in die konsistorie.

7 KATEGESE AKTIWITEITE Hoërskoolkamp Saterdag 23 – Sondag 24 Jan by Eersterivier Kategese uitstappie Sondag 7 Feb na die erediens by Westview skool se lapa Uitreike Sondag 22 Mei Sondag 4 September

8 JEUGAKTIWITEITE Kleuterkerk Kinder byeenkoms ICU 1-3 April: Imagine Jeugfees Kinder– en Tienerdienste (Eietydse erediens)

9 Graad 1 Marié Smit in Bushuisie Graad 2 Ina Retief in Gebedskamer Graad 3 Janneke Dreyer in Moederskamer Graad 4 Annelie van Rooyen agter in saal Graad 5 Adele Landman by Voortrekker lokaal Graad 6 Shanel Coetzee by Voortrekker lokaal Graad 7 PC van Rooyen by Voortrekker lokaal

10 Roenel van Rooyen by Voortrekker lokaal
Graad 8 Roenel van Rooyen by Voortrekker lokaal Vrug van die Heilige Gees) Graad 9 (Willie Botha) op gallery Graad 10 Mariette Pretorius in voorportaal van kerk Graad 11 Ds. MG van Rooyen in konsistorie


Download ppt "Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig"

Verwante presentaties


Ads door Google