Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem."— Transcript van de presentatie:

1 Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem.

2 Ons bediening verteenwoordig die hele kerk van Christus in die werkplek; gerig op mense in hul werksituasies …

3 Ons bied relevante opleidingsprogramme aan wat waarde toevoeg tot die lewe van werknemers asook bydra tot die sukses van maatskappye en organisasies.

4 Ons besoek werknemers en werkgewers in alle plekke van werk en ondersteun hulle geestelik en emosioneel ...

5 Ons bedien die evangelie ook aan mense op treine ...

6 Ons is betrokke by Biblia Hawesending en ondersteun die seemanne in nood.

7 Die bediening van die evangelie op die hawe is hoofsaaklik gefokus op toeriste, werkgewers en veral die vissers.

8 Sandra Leeuwner en haar span van Biblia Houtbaai, ondersteun ons Wes-Kaap Regering se 1ste 1,000 Dae
Projek.

9 Lees ons facebook by https://www.facebook.com/Arbeidsbediening/
Lees meer van ons by Lees ons facebook by en ’like’ dit asb.

10 Lees ook ons nuus by http://imsacape.christians.co.za/news/
Kontak Carin Brink by


Download ppt "Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem."
Ads door Google