Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdAlbert Primeau Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
Struktuur ondersoek, gevallestudie, evalueer en aksienavorsing. Bl. 84 Impak van tegnologie, ontwerp en ondersoek. Bl. 90 Mini-Pat bl. 96
2
Leerderaktiwiteit Voltooi die veelkeusevrae op bl. 76 en 77
Tyd: 5 minute
3
Leerderaktiwiteit - memo
Waar Waar – Ontwerp bepaal watter tegnologie gebruik kan word. Natuurlik: Bome, plante, geraamtes, grotte, eierdoppe. Mens-gemaak: Klie-potte, diefwering, emmers, bottels, brûe.
4
Leerderaktiwiteit - memo
Dop – Slak en melkkan ; Raam: toring, duifvlerk en stoel; Solied: damwal en kers; gemeng: brug (raam + solied) C B A D
5
• Definisie van strukture :
’n Struktuur is iets wat uit ‘n aantal dele bestaan wat volgens ’n bepaalde manier bymekaar gevoeg word of saamgestel word om ’n voltooide geheel te vorm.
6
• Die doel van strukture is om:
toe te maak (sluit in), te beskerm (beskut of bedek), te ondersteun (hou regop of versterk) en om afstande te oorbrug. (bv. boog tussen pilare)
7
Klassifikasie van strukture
Natuurlike strukture Mens-gemaakte strukture Dop, raam, solied
8
Leerderaktiwiteit Tyd: 5 minute
Bespreek aktiwiteit 1 op bl. 78 mondelings in groepe van 2. Tyd: 5 minute
9
Klassifikasie van strukture
Natuurlike strukture bv. Bome Plante Rotsformasies (grotte) Geraamtes en bene Mens-gemaakte strukture is alles wat mense gebruik selfs die verpakking bv. fietse, motors, huise, brûe, ens.
10
Leerderaktiwiteit Tyd: 5 minute
Bespreek aktiwiteit 2 op bl. 80 mondeling en oefening 2 in skrifte. Tyd: 5 minute
11
Onderskei tussen Dop-, Raam- en Soliede strukture
DOPSTRUKTURE Hol struktuur wat ’n las kan dra. ’n Vrag op ’n krom oppervlak – pers materiaal saam en versterk dit. ’n Vrag op ’n plat oppervlak – strek die materiaal – fraktuur (breuk of skeur)
12
Onderskei tussen Dop-, Raam- en Soliede strukture
RAAMSTRUKTURE Driehoek – stewigste struktuur Aparte stukke materiaal – gelas – om ’n vrag te ondersteun. Lig en stewig bv. fietsraam – hol silindervormige staalbuise. Soms by brûe en elektriese spantorings
13
Onderskei tussen Dop-, Raam- en Soliede strukture
Digter strukture met baie min of geen oop spasies tussenin. Sal nie van vorm verander as vrag daarop gelaai word nie. Versterkings - staalpenne binne-in. Voorbeelde: damwalle, metaalgietsels, keramiekteëls, ens.
14
Leerderaktiwiteit Tyd: 15 minute
Voltooi aktiwiteit 3 en oefening 3 op bl. 83 in jul skrifte. Tyd: 15 minute
15
Versterkingstegnieke
Vouing van materiaal. Buisvorming – Hol silindervorminge buise Triagulasie (Driehoeke vorm) Kruisspanning (Verbind hoeke diagonaal) Soliede strukture
16
Leerderaktiwiteit Gevallestudie eenheid 2
Voor- en nadele van selfoontorings Tyd: 15 minute
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.