Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdAlexander Hermans Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie, toe ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot” Ps 139:13-15
2
Van julle is selfs die hare op
julle kop almal getel. Matt 10:30
3
“God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy
enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê” Joh 3:16
4
Hoekom Praise en Worship ons?
5
Ons prys God vir wat Hy gedoen het en vir Sy magtige dade
6
Ons roem Sy naam – maak dit groot,
7
Ons kom in Sy teenwoordigheid in
8
God is groot, daarom VERDIEN Hy ons lof
9
God is goed, aan Sy liefde is daar
geen einde nie
10
Ons erken die Here as God wanneer ons Praise en Worship
11
Die Here is goed vir ons
12
Ons sê dankie wanneer ons Praise en Worship - Danklied
13
Hy is die groot KONING!
14
WAT GEBEUR WANNEER ONS PRAISE EN WORSHIP?
15
Dit bring ons in God se teenwoordigheid in
16
Dit breek kettings in die Gees, soos God die fisiese kettings gebreek het
17
Jy ervaar die Heilige Gees se teenwoordigheid
18
Dit help ons om ‘warefare’ in die Gees
te doen, breek bindings, sodat God kan begin werk en die oorwinning vir ons kan behaal
19
Dit gee ons oorwinning oor die vyand se aanslae
20
Op watter manier kan ons
Praise en worship?
21
Geniet dit, met blydskap en gejubel
Deur hande te klap Deur te dans en op musiekinstrumente te speel Deur te sing Geniet dit, met blydskap en gejubel
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.