De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding

Verwante presentaties


Presentatie over: "12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding"— Transcript van de presentatie:

1 12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
25 Desember tot 5 Januarie Advent 4 Sondae voor Kersfees 6 Januarie Epifanie: Verskyning – Openbaarmaking. Oudste fees 1ste eeu – Kerstyd eers 4de eeu nC Paasfees/2 Lyding & Opstanding Pinksterfees/ Koninkrykstyd

2 12 days of Christmas 1 Patrys in ‘n Peerboom: Jesus wat soos ‘n patrysmoeder sorg & waak. 2 Twee lemoenduifies: 2 Testamente vd Bybel

3 12 days of Christmas 3 Franse hoeders: Geloof, Hoop & Liefde 4 Roepende voëls 4 Evangelies Matteus/Markus/Lukas/ Johannes

4 12 days of Christmas 5 Goue ringe: 5 Boeke van Moses Genesis/Exodus/Numerie/ Livitikus/Deuteronomium 6 Ganse wat lê: 6 dae vd skepping

5 12 days of Christmas 7 Swane wat swem 7 Gawes van die Gees Wysheid/kennis/geloof/ gesondmaking/profeteer/ onderskeiding/ander tale te praat

6 12 days of Christmas 8 werkers wat koeie melk 8 Saligsprekinge Afhanklik is/treur/ sagmoediges/regverdiges/ Barmhartiges/Rein v Hart/ Vredemakers/ Getroues

7 12 days of Christmas 9 vroue wat dans 9 Vrug van die Gees Liefde/vrede/vreugde/ geduld/nederigheid/ barmhartigheid/ selfbeheersing/getrouheid

8 10 Menere wat spring: 10 Gebooie
12 days of Christmas 10 Menere wat spring: 10 Gebooie

9 12 days of Christmas 11 Doedelsakspelers 11 Getroue dissipels Petrus/Jakobus/Johannes/ Adreas/Fillippus/Nataniël/ Matteus/Tomas/Taddeus/ Jakobus/Simon

10 12 days of Christmas 12 Dromspelers 12 Artikels van ons geloof

11 die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Geloofsbelydenis 1 Ek glo in God die Vader die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

12 2 en in Jesus Christus sy eniggebore Seun,

13 3 wat ontvang is van die Heilige Gees gebore is uit die maagd Maria

14 gekruisig is, gesterf het en begrawe is
4 Wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is

15 5 wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode

16 6 wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God,
6 wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die Almagtige Vader,

17 7 Vanwaar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het

18 8 Ek glo in die Heilige Gees, ons Voorspraak en Trooster

19 9 Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk
Die gemeenskap van die Heiliges

20 10 Die vergewing van sondes 11 Die opstanding van die vlees
12 En ‘n ewige lewe.


Download ppt "12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding"

Verwante presentaties


Ads door Google