De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.

Verwante presentaties


Presentatie over: "LOOP EN VAL Louis Esterhuizen."— Transcript van de presentatie:

1 LOOP EN VAL Louis Esterhuizen

2 Loop en Val Spreker praat direk met Matthews Motshwarateu – maak die gedig meer persoonlik

3 Dat dit so sou eindig? Vraag in r1 en 2 beklemtoon sy skok en ongeloof
Kan nie glo dat Matthews se lewe so so eindig nie.

4 Sy talent en komieklike styl r3-5
Baie wedlope Baie oorwinnings Komieklike styl van hardloop en sy bynaam Ten spyte van sy voorkoms was hy ‘n voorbeeld van totale toewyding

5 r6-9 beklemtoon ongeloof dat hy so gesterf het
Baie medaljes verower en rekords verbeter/behaal Klem op hoe maklik hy gewen het Dit het gelyk asof hy self kon besluit of hy sou wen of nie

6 r 9-10 Sy dood r9 eindig met die woord ‘doodgeskiet’ – funksioneel: woord kry prominensie Dit was sy laaste wedloop – die wedloop van die lewe

7 r11-17 Die gebeure tydens die rooftog
Hy val oor die wenstreep Dit is die eindstreep van sy lewe; die eindpunt Kort reels beklemtoon sy kort lewe Eers beroemde atleet sterf sonder roem omdat hy die wedloop verloor Niemand kan teen die Dood wen nie Wenner: die Dood/moordenaar

8 Slotreëls Verwys na Matthews wat na die skietery neerval en huiswaarts kruip Vroeër was hy op pad huis toe – het huiswaarts gekeer “Huiswaarts” vs “hulpwaarts” “Hulpwaarts” beklemtoon sy hulpeloosheid en staan in kontras met “triomfantelik” in reël 3 Ironies dat so ‘n beroemde man so moet sterf


Download ppt "LOOP EN VAL Louis Esterhuizen."

Verwante presentaties


Ads door Google