De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Slak Vriend of Vyand

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Slak Vriend of Vyand"— Transcript van de presentatie:

1 Die Slak Vriend of Vyand
Geskep Deur M. Visagie

2 Ander Inligting uit Biblioteek
Vooraf opdragte Lees eers die Engelse leesstuk oor Slimmy die slak. Gaan nou na die volgende webtuistes en verkry inligting oor die slak. Ander Inligting uit Biblioteek Slakke en Naakslakke Chris Henwood Die Lewensiklus van ‘n Slak Jennifer Coldrey

3 Praktiese Ondersoek 1 Kliek op ikon om te kan teken
Bestudeer die vorm, kleur, tekstuur en grote van die skulp, deur daarna te kyk en daaraan te vat. Bestudeer die liggaam van die slak. Vind die tentakels, oë en die spiervoet. Bestudeer die slak se spiervoet deur daarna te kyk deur ‘n deursigtige oppervlakte terwyl hy loop. Vind die asemhalingsopening. Teken nou die slak met die hulp van die volgende templaat. Kliek op ikon om te kan teken

4 Praktiese Ondersoek 2 Kyk na die slakke terwyl hulle oor die tafel of glasblad beweeg. Laat hulle toe om op jou hand te klim en beskryf hoe dit voel. Bepaal watter rigting die slak verkies om in te beweeg. Vergelyk dit met ten minste 3 ander slakke. Meet die spoed waarteen die slak beweeg soos dit beweeg op ‘n liniaal. Bespreek die resultate met mekaar en vergelyk dit. Bereken die gemiddelde spoed. Kliek op ikon om die werkkaart in te vul. Klik op ikon vir ‘n tabel.

5 Ontwerp ‘n Webblad oor slakke
Finale opdragte Groep 3 en 4 Groep 1 en 2 Maak ‘n Voorlegging op PowerPoint van wat julle geleer het oor die slakke. Maak ‘n Poster op Powerpoint deur die dele van die slak in vul en dit in te kleur. Groep 5 Ontwerp ‘n Webblad oor slakke


Download ppt "Die Slak Vriend of Vyand"

Verwante presentaties


Ads door Google