De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Saamgestel deur Marelize Swanepoel

Verwante presentaties


Presentatie over: "Saamgestel deur Marelize Swanepoel"— Transcript van de presentatie:

1 Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Die gewigopteller Saamgestel deur Marelize Swanepoel

2 Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Agtergrond Ernst van Heerden wat self ‘n gewigopteller. Hy weet waarvan hy praat as hy beskryf hoe ‘n loodswaar gewig bokant die gewigopteller se kop opgelig moet word. Dit vat fiksheid, vasberadenheid en krag om ‘n swaar gewig bo jou kop op te tel. Van Heerden besef dit. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

3 Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Paarrym: aa bb cc Die taai klou van die grond a vermenigvuldig elke pond, a die ruie vlegsel van die spier b is – triomfantelik – ‘n dier b wat met een klap blitssnel c die swaartepunt verstel. c Paarrym Saamgestel deur Marelize Swanepoel

4 Strofe 1 Die taai klou van die grond vermenigvuldig elke pond,
Metafoor: die grond “klou” vas aan die gewig. Asof die grond van onder af, dmv swaartekrag, die gewig stewig vashou asof dit met ‘n “taai klou” daaraan vasklem. Die taai klou van die grond vermenigvuldig elke pond, Word beklemtoon: Vertraag die tempo waarmee die vers gelees word en maak die remmende uitwerking van die swaartekrag amper “voelbaar”. Britse gewigsmaat i.p.v. Kilogramme. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

5 Reël 2: “vermenigvuldig elke pond”
Swaartekrag van die aarde. Die “taai klou van die grond” maak dit moeilik om die swaar gewig op te tel. Gedig geskryf in 1951: gebruik ponde in plaas van kilogramme. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

6 Strofe 2 die ruie vlegsel van die spier is – triomfantelik – ‘n dier
As jy na die gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle inspan, lyk dit amper asof die spiere soos ‘n dik string hare gevleg is. Strofe 2 Metafoor die ruie vlegsel van die spier is – triomfantelik – ‘n dier Parentese (inlassin): word hierdeur uitgehef. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

7 Saamgestel deur Marelize Swanepoel
triomfantelik Dui die oomblik aan wanneer die gewigopteller uiteindelik die swaar gewig bokant sy kop uitgestoot het en dit ‘n paar oomblikke lank in die lug hou. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

8 Wat het hierdie dier reggekry?
Strofe 2 en 3 praat van ‘n “dier”: Wat is hierdie dier? Wat het hierdie dier reggekry? Die gewigopteller se armspiere is ‘n dier. Die armspiere moes veg en “kap” teen die vyand en die grond se “taai klou” (swaartekrag). Die dier, of te wel spiere, het dit oorwin. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

9 Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Strofe 3 wat met een klap blitssnel die swaartepunt verstel. Swaartepunt is verstel met die gewigopteller se vinnige optel-aksie toe hy die gewig bo sy kop uit gestoot het. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

10 Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig?
Stofe 1: Die man vat die gewig vas en voel hoe swaar dit is. Hy kry homself gereed. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

11 Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig?
Stofe 2: Hy bult sy spiere; slaag daarin om dit van die grond op te tel. Saamgestel deur Marelize Swanepoel

12 Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig?
Stofe 3: Die laaste, blitsvinnige aksie om die gewig van skouerhoogte tot bo sy kop op te lig. Saamgestel deur Marelize Swanepoel


Download ppt "Saamgestel deur Marelize Swanepoel"

Verwante presentaties


Ads door Google